Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Amanzimtoti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti

Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.

Amanzimtoti

Heleen's B&B

"Sal enige tyd weer gaan. "

Amanzimtoti

Inyoni Rocks Cabanas

"Ek persoonlik dink Amanzimtoti is 'n gerieflike, veilige dorpie om te gaan vakansie hou. Ons het dit baie geniet."

Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Known the place for years. Nice and quiet. Very clean beaches"

Warner Beach, Amanzimtoti

32 Ocean Breeze

"Baie skoon en hulpvaardige lewensredders by die strand. "

Amanzimtoti

The Sandcastle Guest House

"The place is beautiful and peaceful."

Amanzimtoti

Alante Lodge

"Wat is gesien het is mooi. "

Amanzimtoti

Panoramic Beach & Sea View

"Lieflike bestemming."

Amanzimtoti

232 Stella Maris

"Baie veilige vakansieplek."

Amanzimtoti

Avalon Guesthouse

"Baie aangename plek."

Warner Beach, Amanzimtoti

8 Ocean Breeze

"Warner Beach kort winkels en eetplekke."

Amanzimtoti

Seaside Holiday Accommodation

"Amanzimtoti is 'n baie lekker bestemming vir 'n vakansie."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 602

"Lekker Afrikaans daar. "

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 307

"Daar is 'n paar skermunkels wat rondsluip en wag om iets te steel, maar gelukkig is die publiek nogal bewus van hulle. Die hoofstrand is nie 'n baie lekker swemstrand nie (dalk het dit net te doen gehad met die ontstuimige see) en ons het by Warner Beach gaan swem. "

Amanzimtoti

Seaside Holiday Accommodation

"Amanzimtoti self was " awesome"."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 311

"Baie mooi en stil. Het glad nie bedreig gevoel nie."

Warner Beach, Amanzimtoti

12 Coral Sands

"Nice place. Beach reasonably clean and easy access to shops."

Amanzimtoti

305 L'Escalier Cabanas

"Strande was mooi skoon en die Galleria Mall is ook puik, asook die restaurante - goeie diens en kos. "

Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray

"Baie mooi skoon strand."

Amanzimtoti

Stella Maris

"Die strate en strandpaadjie is bietjie vuil."

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 407

"Amanzimtoti, a lovely place. I will visit Amanzimtoti again."

Warner Beach, Amanzimtoti

Ocean Breeze 38

"Dit is heerlik stil en rustig. Ons 6-jarige tweeling het die strand vreeslik geniet. "

Amanzimtoti

Amanche 8

"Amanzimtoti is sentraal geleë en beide die noordkus se strande sowel as die strande sover as die Wildekus is maklik bereikbaar vanaf Amanzimtoti."

Amanzimtoti

305 L'Escalier Cabanas

"Soos enige ander strand in SA is dit maar baie besig oor Kers- en Nuwejaarsnaweke. Die mall is goed geleë en lekker om te besoek, met genoeg vir kinders om hulself mee besig te hou. "

Amanzimtoti

Afsaal Holiday Flat 407

"Nie baie om te doen vir die jong mense nie. Verder is dit baie lekker. "

Amanzimtoti

Happy Days Holiday Rentals & Conferencing

"Ek sal enige tyd Amanzimtoti toe gaan vir 'n vakansie. "

Amanzimtoti

305 L'Escalier Cabanas

"Lekker plek, lekker mense."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!