Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Die Bult

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Die Bult

Rated 4.1 out of 5 based on 75 reviews.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Studente baie lawaaierig deur die nag, veral vrydagaand."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"

Die Bult

Madeliefie

"Die Bult is uit en uit 'n studentebestemming. Baie goeie eetplekke, maar andersins bied dit nie veel vir 'n toeris nie. Dit is 'n studeer-omgewing."

Die Bult

Campus Self-catering

"Baie sentraal met 'n goeie supermark en eetplekke binne stapafstand."

Die Bult

Madeliefie

"Gesellig en menslik."

Die Bult

Alma Mater Guesthouse

"Goeie ligging."

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Baie sentraal geleë!"

Die Bult

Vi' La Vendula Guest House

"Voldoende restaurante en sekere geriewe soos banke, ens. Die teleurstelling was die hope rommel en gemors wat oral rondgestrooi word. "

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Besig, baie studente. Molenhof aangenaam stil en rustig."

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Die Bult het 'n lekker "vibe". Ek was self 'n PUK-student en die Bult is vol skatte en herinneringe!"

Die Bult

d' Oude Molen

"Wonderlike uitbreiding van interessante restaurante. "

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Die Bult is 'n omgewing eie aan studentelewe. Die winkels en restaurante is kreatief met 'n gees van jonkheid. Hiermee saam is daar ook 'n geskiedenis van Potchefstroom met sy akademiese agtergrond wat verskeie besoeke aan jou as toeris bied. Die Bult het 'n karakter eie aan homself; wees bevoorreg en gaan deel daarin."

Die Bult

Alma Mater Guesthouse

"Dit hoef nie terug te staan vir enige toeris nie. Puik akkommodasie. "

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Heelwat eetplekke."

Die Bult

Campus Self-catering

"Lekker gekuier! Sal dit aanbeveel vir enige iemand. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 75
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!