Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kingsburgh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kingsburgh

Rated 4.3 out of 5 based on 348 reviews.

Kingsburgh

Cabana Del Mar 38

"You have to try the following: Horse ride on the beach and the Mystery House Escape Room."

Kingsburgh

3 Eden Sands

"Akkommodasie baie goed, maak eerder gebruik van Amanzimtoti se winkelsentrums."

Kingsburgh

ATKV Natalia

"Die strande is baie vuil en niemand wend eers 'n poging aan om dit skoon te maak nie."

Kingsburgh

Sea Spray

"There is a shopping centre just down the road so easy access to buy what you need. The freeway is also not far which was great ease access to South or North Coast."

Kingsburgh

Oceanbreeze 13

"Great location and beaches and everything are in close proximity."

Kingsburgh

Moval Cabanas

"Looking at this picture, I miss the place already."

Kingsburgh

Winklespruit Self-catering

"Die mense is vriendelik en besighede is dankbaar vir die ondersteuning."

Kingsburgh

Seaspray Cabins

"Baie mooi, oop en groot strande."

Kingsburgh

Eden Sands 7

"Ons was ongelukkig in die tyd van die vloed daar en het nie baie plekke besoek nie"

Kingsburgh

6 Edensands

"I need more visit."

Kingsburgh

Akwaabie Flat

"Klein, maar als wat jy nodig het beskikbaar. Lekker in die middel as jy verder suid of noord uitstappies wil doen."

Kingsburgh

Ships Ahoy Holiday Flat

"Perfect for our requirements."

Kingsburgh

53 Sancta Maria

"Dis maar vuil en geen instandhouding van sypaadjies nie, lyk bitter sleg."

Kingsburgh

Driftsands Apartment

"Ons het nie baie rondgery nie, was daar om te rus. Maar toe ons winkels toe was het ons heelwat bordjies gesien van besienswaardighede."

Kingsburgh

Winklespruit Self-catering

"Wonderlike dorpie en gasvry, soveel om te doen. "

Kingsburgh

75 Edensands

"Alles was baie goed, maar op derde dag het mense oorval en beroof op strand onder Edensands. So veiligheid op strand sal moet na gekyk word."

Kingsburgh

Ocean's 25

"Stil plek waar jy lekker kan rus."

Kingsburgh

8 Eden Sands

"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."

Kingsburgh

21 Ocean Breeze

"Strand self het baie rommel gehad."

Kingsburgh

10 Ocean Breeze

"Perfek geleë."

Kingsburgh

Seaspray Cabins

"Area word gedek deur Checkers 60 sixty wat vir my pluspunt was. Eerste keer wat ons hier gebly het en ook net vir 2 nagte."

Kingsburgh

Seaview Villas - Holiday Home

"Winkels en genoegsame restaurante naby."

Kingsburgh

Golden Globe Guest House

"Het dit baie geniet."

Kingsburgh

Driftsands Apartment

"Nie veel om te doen vir jongmense nie. Baie plekke toe a.g.v. onluste en Covid."

Kingsburgh

Cabana Del Mar 38

"Awesome will definitely go back."

Kingsburgh

5 Palms Cottage

"Wonderlike plek vir families, ons was verbaas oor hoe skoon die area was, regtig netjies en veilig."

Kingsburgh

33 La Mer

"Meer winkels sal gelee wees maar nie te sleg nie."

Kingsburgh

53 Sancta Maria

"Kingsburgh is 'n mooi dorpie, maar ons het elke dag Amanzimtoti toe gery omdat daar meer goed is om te doen in daardie area."

Kingsburgh

Las Palmas 5, Winklespruit

"Baie oulike plekkie."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!