Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Melkbosstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Melkbosstrand

Rated 4.6 out of 5 based on 267 reviews.

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"Baie mooi en heerlik geëet by Orca Restaurant."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Pragtige vakansiebestemming met 'n heerlike vibe!"

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Melkbosstrand Beach Cottage

"Beslis regte omgewing vir toerisme, en die strand is loopafstand."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Sunset on Visvanger

"Dit is 'n baie mooi strand en dit is naby Melkbos. Dit is baie skoon daar op die strand en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly. "

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Island View F5

"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Pragtige strand."

Melkbosstrand

The Sandcastle B&B

"Great and out of the rush."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Bord De Mer

"Die beste restaurant is die Damhuis. Kos uit die boonste rakke teen billike pryse. Gaan maak daar 'n draai veral as jy kinders het hulle speel lekker in die speelarea."

Melkbosstrand

Two Owls Guest House

"Fantastiese plek."

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Would buy property there."

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Island View F5

"Baie mooi skoon en netjiese plek."

Melkbosstrand

Huisie by die See

"My volgende blyplek!"

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Sunset on Visvanger

"Heerlik toeganklik en stapafstand van Melkbosstrand en uitstekende restaurante."

Melkbosstrand

Melkbosstrand Bed and Breakfast

"Pragtige plekkie teen die see en heerlike stappies strand toe!"

Melkbosstrand

Huisie by die See

"Baie lekker dorpie. Baie netjies."

Melkbosstrand

Melkbos on D’Beach

"Melkbosstrand is 'n rustige en baie mooi bestemming. Dit is ook naby Kaapstad en omgewing. Lieflike strande om sommer lekker ver te stap."

Melkbosstrand

Bontkop B&B

"Hierdie is SA se beste bewaarde geheim!"

Melkbosstrand

Gregorian on Sea

"Pragtige kus dorpie, net jammer die wind waai so baie en sterk."

Melkbosstrand

Atalante Self-Catering Apartment

"Close to the city, yet platteland at heart with lovely places to eat and enjoy the beach!"

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Sunset on Visvanger

"Ons gaan altyd terug, ons is Weskus-vakansie mense!"

Melkbosstrand

Watersedge 3

"Rustige dorpie met 'n baie lekker strand om op te gaan stap."

Melkbosstrand

Bontkop B&B

"Definitief 'n lekker aftree-dorpie. Die inwoners is baie vriendelik en laat mens soos een van hul voel, tuis!"

Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Bord De Mer

"Nice beach, sometimes windy."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!