Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Middelburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Middelburg

Rated 3.5 out of 5 based on 267 reviews.

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Vir my persoonlik: halfpad vanaf Mpumalanga na Knysna. Sal weer as geleentheid voordoen op Middelburg oornag ."

Middelburg

Halfway Rest

"Klein, maar mooi Karoodorpie."

Middelburg

Erin Farmhouse & Cottages

"Aangename oorstop vir as mens vêr reis."

Middelburg

Montarie Guest Accommodation

"Gemaklike oornagplek as mens vêr moet reis. Nie rerig 'n toeristebestemming nie, maar gerieflik geleë, amper halfpad na enige bestemming."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Dit is n tipiese Karoodorpie met heelwat ou gerestoureerde huise direk op die straat wat vir ons baie mooi was. Ons het 'n draai deur die dorpie gery en dit lyk netjie. Daar is 'n paar eetplekke en ook is daar winkels vir kosaankope."

Middelburg

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is so maklik geleë en het alle nodige winkels en eetplekke beskikbaar. Historiese dorpie en interessante nabygeleë plekke om van daar te besoek."

Middelburg

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Mooi Karoodorpie, goed geleë ten opsigte van hoofroetes"

Middelburg

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Ek glo Middelburg het voldoende geriewe om met Colesberg en Graaff-Reinet te kompeteer."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Ek wens ek kon 'n gastehuis daar besit."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Was te kort daar om werklik kommentaar te lewerl"

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dit is maar 'n oornag stop plek."

Middelburg

Tortelduif Cottage

"Moenie hierdie dorp onderskat nie."

Middelburg

Tortelduif Cottage

"Baie lekker gaan eet by La Rock Restaurant. Ook aan te beveel. "

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Baie koud vir bosvelders uit Limpopo!"

Middelburg

Tortelduif Cottage

"Ek het as kind baie op Middelburg gekom en kan sien dat daar baie goeie ontwikkeking op die dorp plaasgevind het sedertdien. Pragtige skoon dorp met baie goeie geriewe."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Die Biltong Deli se Karoo lamtjoppies se pryse is baie billik. Droëwors ook baie lekker."

Middelburg

Nguni Country Lodge

"Ons het net oornag."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Merk van straatname sodat die inligting leesbaar is, sou aanbeveel kon word. Raak rof as mens moet raai wat daar in wit op 'n ligblou agtergrond geskryf staan."

Middelburg

Oukor Overnight Accommodation

"Eetplekke baie beperk."

Middelburg

Witkrans Guest Farm

"'n Goeie pitstop onderweg Kaap toe of oppad terug."

Middelburg

Desert Inn

"Sentraal geleë. Rustige, klein plattelandse dorpie. Min plekke om te eet."

Middelburg

Witkrans Guest Farm

"Dit is 'n stil en netjiese dorp."

Middelburg

Desert Inn

"Middelburg is 'n veilige bestemming."

Middelburg

Oukor Overnight Accommodation

"Mense in die dorp was baie vriendelik en baie behulpsaam."

Middelburg

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Ons het dit net as 'n oornag fasiliteit gebruik en was heeltemal tevrede daarmee. Dis 'n rustige ou dorpie en die ou geboue en robot wat nog werk, vertel 'n verhaal van toeka se dae."

Middelburg

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Juweel wat ontgin moet word! "

Page
Page 9 - Showing 241 to 267
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!