The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 2219 reviews.

Mossel Bay

Alikreukel B24

"Dit was fantasties."

Mossel Bay

De Branders Nr 48

"Kan beslis deurgaan Mosselbaai toe en 'n dag daar spandeer. Dit is nie ver om te ry nie."

Mossel Bay

Pinnacle Point Lodge 79

"Mosselbaai is 'n uitstekende vakansiedorpie met 'n groot verskeindenheid om te doen vir oud en jonk."

Mossel Bay

Portobelo 42

"Lovely beaches, excellent accommodation."

Mossel Bay

Portobelo 42

"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."

Mossel Bay

3 Colours Blue

"Ek besoek Mosselbaai gereeld en sal ook in die toekoms."

Mossel Bay

Diaz Beach Mosselbay

"Awesome plek wat baie bied vir toeriste. Sal enige tyd daar vakansie kom hou!"

Mossel Bay

Sakpas Kus Akkommodasie

"Dit is 'n plek waar soveel aktiwiteite gedoen kan word. Baie mooi plekkie."

Mossel Bay

Jollie Patrollie

"Nice plek en weer op my bucket list vir Dec /Jan."

Mossel Bay

Hartenbos Strandhuis

"Just a very nice place."

Mossel Bay

Renu at the Beach

"Very beautiful place to be."

Mossel Bay

6 Amore

"Tourist destination with much places to visit."

Mossel Bay

The Point Hotel

"Fantasties."

Mossel Bay

Smartieboks No 4

"Baie nice plek so baie om te doen."

Mossel Bay

La Palma C12

"Sal altyd in Mosselbaai kom kuier. Baie lekker plek."

Mossel Bay

Estoril Villas 86

"It's a great place to go on vacation and value for money."

Mossel Bay

Smartieboks No 4

"Awesome tyd saam met vriendinne."

Mossel Bay

52 On High

"Vriendelike mense, die beste koffiewinkel - [email protected], voel soos vakansie, al was dit net 'n gewone naweek."

Mossel Bay

Erin 5

"Mal oor Mosselbaai."

Mossel Bay

Sea Villa @ Diaz Beach

"Lieflike, skoon dorp."

Mossel Bay

Diaz Hotel and Resort

"Dis 'n mooi en skoon dorp. Dinge om te sien en te doen is ver van mekaar af so jy het 'n voertuig nodig. Die persoonlike taxi's is skaars en van hulle is baie skelm veral taxi 24/7."

Mossel Bay

Ellis Self-catering 3

"Lots to do and see in Mossel Bay. Enjoyed the indoor market near the harbour."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Mossel Bay is a great town. Beautiful views and a clean environment!"

Mossel Bay

KaiaMina at Hartenbos

"Sal graag weer wil kuier, maar 'n bietjie langer!"

Mossel Bay

Stokkiesdraai

"Definitief 'n dorp on na terug te keer."

Mossel Bay

CBS Accommodation

"Great service."

Mossel Bay

28 B Lorea

"Mooi plek. Vriendlikste mense ooit en beslis 5 sterretjies vir die Heiderand Mall."

Mossel Bay

Withuis

"Watter wonderlike plek, met vriendelike mense en gematigde weer."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!