Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Noupoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Noupoort

Rated 3.4 out of 5 based on 49 reviews.

Noupoort , Noupoort

Wolwefontein Lodge

"Goeie oornagplek tussen JHB en Oos-Kaap."

Noupoort , Noupoort

Wolwefontein Lodge

"Omliggende omgewing bied 'n tipiese Karoo-ervaring."

Noupoort , Noupoort

Wolwefontein Lodge

"Baie rustige, veilige area."

Noupoort , Noupoort

Jalomè Guest House

"Very small town, not a lot of activity or restaurants. But a good stay-over town for long drives across the country."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Ingang na dorp maak nie 'n goeie indruk nie. Algemene netheid kom kort."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Lekker oornag vir lang reis, baie dankie!"

Noupoort , Noupoort

The Dairy BnB & Adventures

"Daar was nie tyd om die omgewing te ondersoek nie, maar ek is seker dit sal lekker wees om paar dae daar te spandeer, ek is lief vir die Karoo."

Noupoort , Noupoort

The Dairy BnB & Adventures

"Baie netjies en skoon, rustig, en mooi geleë. Onverwags nat en groen."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Oulike plek. Kort dalk net 'n restaurant."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Straatname se borde is weg."

Noupoort , Noupoort

Wolwefontein Lodge

"Noupoort is 'n klein dorpie en mens kan darem meeste van wat mens wil hê daar kry."

Noupoort , Noupoort

Vrieden Farm Guesthouse

"Noupoort self was 'n teleurstelling. Beslis net vir oornagrus. Sover ons kon sien was daar geen toeriste-aantreklikheid nie. Naaste winkels is op Colesberg."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Dit is baie klein en bietjie afgerammel."

Noupoort , Noupoort

Vrieden Farm Guesthouse

"Perfek vir ontsnap uit die besige stad."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Noupoort is baie rustig en veilig en die mense is baie vriendelik. Daar is 'n groot supermark wat in al jou eet- en drinkbehoeftes kan voorsien. Daar is ook genoeg ander handelaars wat in ander behoeftes kan voorsien. Die dorp is skoon en netjies en die paaie is breed en maklik begaanbaar."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Skoon plek, vrek koud in die winter."

Noupoort , Noupoort

Vrieden Farm Guesthouse

"Ons het nie die dorp gesien nie, maar die omgewing is pragtig. En binne bereik van die beroemde Nieu-Bethesda."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Dierbaar klein dorpie."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Noupoort is afgeleë met min of geen opsies vir aandete nie. Alles moet eerder saamgebring word."

Noupoort , Noupoort

The Dairy BnB & Adventures

"Baie klein plekkie, net een winkel met wegneemetes. Pizza was lekker!"

Noupoort , Noupoort

The Don Guesthouse

"Baie netjiese, klein dorpie."

Noupoort , Noupoort

Jalomè Guest House

"Ideal location for those who want to explore the Karoo. Beautiful landscape around to see."

Noupoort , Noupoort

Vrieden Farm Guesthouse

"Goeie oorslaaparea as jy van Pretoria af reis."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Sal weer kom oornag wanneer ek in hierdie rigting beweeg."

Noupoort , Noupoort

The Dairy BnB & Adventures

"Rustige en stil plekkie."

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Dorpie is nie eers 'n km lank nie. Dis slegs vir oornag halfpad na jou bestemming. "

Noupoort , Noupoort

Breaking Dawn

"Klein, maar rustig."

Noupoort , Noupoort

Jalomè Guest House

"Noupoort het nie veel om nou gaande oor te raak nie, maar dis 'n 'mens-dorpie' waar mense ook maar net 'mens' is onder die omstandighede."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!