Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Scottburgh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Scottburgh

Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.

Scottburgh

Kenri

"Heerlike, veilige swemstrand. Oulike restaurante soos Enzo en Beach Bar, lekker kuierplek. "

Scottburgh

Gee Wizz B&B

"Briljant."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Baie stil, mooi dorpie met vriendelike mense. Nello's resturant is 'n ongelooflike plaaslike juweel met die beste "bunny chows" in die wêreld. Definitief die moeite werd."

Scottburgh

4 Seagulls View Holiday Home

"What a nice and relaxed environment. The place is beautiful and neat. We had a great stay, no complaints whatsoever. We are definitely coming back."

Scottburgh

44 Coral Sands

"Ongelukkig is Scottburgh besig om te verval met paaie en sommige huise wat nie onderhou word nie. Wetstoepassing is ook iets wat nie bestaan nie, met taxi’s en bestuurders wat net doen wat hulle wil. Geen ontsag vir die gemeenskap en besoekers nie."

Scottburgh

Kenri

"Lekker by die see."

Scottburgh

Kenri

"Was net baie bly om uiteindelik daar uit te kom. Glad nie een dag spyt nie. Baie mooi plekkies en die strande is ook mooi."

Scottburgh

Kenri

"Ek hou van Scottburg omrede dit sentraal is. Port Shepstone, Margate en Durban is binne bereik vir persone wat nie net op een plek vir die hele vakansie wil bly nie. Die geriewe by die strand in Scottburgh het self 'n bietjie agteruitgegaan in 2 jaar se tyd."

Scottburgh

Eden River Lodge

"Awesome town and very welcoming."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Beach is great, not just around Scottburgh but also just outside. Very relaxed vibes, very cool place to visit."

Scottburgh

Gee Wizz B&B

"Baie heerlike en awesome vankansiedorp."

Scottburgh

Blue Marlin Hotel - Dream Resorts

"Pragtige dorpie. Kuier altyd lekker daar."

Scottburgh

Serenity

"The town and beaches where clean and all the shops we entered the staff where friendly. The staff at Food Lovers are very helpful and willing to assist. Thank you."

Scottburgh

Kenri

"Raas verskriklik baie by die hoofstrand in die aande en die mense mors baie by die hoofstrand in die aande. Die strand lyk baie gevaarlik om te wees in die aande. Die dorp self het baie agteruit gegaan oor die jare. Daar is ook nie veel om te doen vir vakansiegangers nie."

Scottburgh

Gee Wizz B&B

"Interesting, fun and if you need a quality time then this place is for you."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Love die omgewing."

Scottburgh

Vive La Vie

"Ons kom gou weer!"

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Lekker stapstrand en veilige swemarea."

Scottburgh

Kenri

"Baie lekker, sal weer gaan."

Scottburgh

Serenity

"Pragtige plek met baie te sien en te doen!"

Scottburgh

Evergreen Guest Home

"Pragtige strande en die winkelsentrums is nice! Was bietjie asmaties gewees as gevolg van die klimaatsverandering, maar die diens by dokters was 'n ander storie... swak diens, baie teleurstellend. Anders was alles nice."

Scottburgh

Ikhaja

"Baie mooi strandgebied."

Scottburgh

Ambercrest B&B

"Baie lekker vakansiebestemming."

Scottburgh

44 Coral Sands

"Scottburgh is 'n lieflike plekkie, maar sal definitief nie weer binneseisoen gaan nie! "

Scottburgh

Kenri

"Lekker dorp en strand."

Scottburgh

Sole's Leap

"Baie lekker strand met lekker gras waar jy kan ontspan as jy nie heeltyd sand onder jou voete soek nie. Netjies en skoon en nie oorbevolk nie."

Scottburgh

Laid Back Holiday Flat

"We always come to Scottburgh for our sea-side holidays as it has beautiful, peaceful beaches, safe, and the people are always friendly and helpful. A favourite holiday destination."

Scottburgh

Serenity

"Aangename, stil bestemming. Pragtig skoon en strande is pragtig."

Scottburgh

Gee Wizz B&B

"Aangename plek."

Scottburgh

Serenity

"Nice little town reminiscent of the old days."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!