Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Velddrif

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Velddrif

Rated 4.5 out of 5 based on 860 reviews.

Velddrif

Skipskop 1

"Baie lekker en rustige dorp."

Port Owen, Velddrif

Dolphin Place

"Aangename en rustige plek om te ontspan. Moet net bereid wees om die wind en die weer te vat soos dit kom."

Port Owen, Velddrif

Le Marina Bed and Breakfast

"Die boottrip van Tollies was voorwaar 'n wenner. Baie vriendelike mense en vertel jou baie van Velddrif en Port Owen area. Die roei deur die Bergrivier was baie lekker. Dis baie skoon en netjies. Iets wat ek enige tyd weer sal doen."

Port Owen, Velddrif

Mandoryn Nege

"Baie mooi rustig en ek het veilig gevoel."

Port Owen, Velddrif

Betsy B&B

"Benodig meer winkelsentrums met restaurante."

Port Owen, Velddrif

Lorraines Place

"Sal definitief hier wil aftree."

Velddrif

Kuifkopvisvanger

"Die bestemming vir mense wat van rustigheid hou."

Port Owen, Velddrif

LaShalom Self Catering Unit

"Beslis die moeite werd om hierdie area te verken."

Port Owen, Velddrif

"Dit is 'n baie mooi klein dorpie maar meer vir ouer persone aangesien daar nie baie is om te doen vir die jonger mense nie, tensy jy van watersport of visvang hou."

Port Owen, Velddrif

"Tensy jy uiteet, nie veel om te doen nie. Behalwe om winkeltjies te besoek in Laaiplek."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Baie mooi plek. Baie sentraal om van daar af na plekke in die omgewing te gaan."

Port Owen, Velddrif

"Het nie kans gehad om dorp se toeristebesienswaardighede te ondersoek nie. Die rivier wat deur die dorp kronkel skep 'n vakansiegevoel."

Port Owen, Velddrif

"Pragtige area!"

Port Owen, Velddrif

Atlantic Sunsets

"Baie mooi en stil plek. As jy will ontspan, is dit die ideale plek."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Pragtige plekkie."

Velddrif

Pelican House

"Nie rêrig enigiets om te doen nie."

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."

Port Owen, Velddrif

"Oulike plekkie en volop winkels en baie sentraal geleë! "

Port Owen, Velddrif

Laaiplek Hotel

"Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop. "

Port Owen, Velddrif

LaShalom Self Catering Unit

"Wat 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie en soveel om te doen. Beveel dit beslis aan, dit is die moeite werd om te besoek."

Port Owen, Velddrif

LaShalom Self Catering Unit

"Port Owen is 'n pragtige plek wat ingestel is op die behoeftes van toeriste. "

Velddrif

Birders Self-Catering

"Klein rustige dorpie maar met die nodige winkels naby en die see en baie plekke om te besoek in die omgewing. Daar is wel dikwels mis wat mens uitsig kan benadeel so mens moet daardie risiko aanvaar."

Port Owen, Velddrif

"Pretty marina."

Port Owen, Velddrif

Lorraines Place

"Dit is 'n baie mooi plek."

Velddrif

Cloeteskraal Chalets

"Ons het lekker rondgery in die omgewing - Velddrif en Dwarskersbos. Die Fosielpark naby Langebaanweg is 'n absolute moet!"

Port Owen, Velddrif

"Het die bootvaart van Tollie baie geniet!"

Port Owen, Velddrif

At The Waters Edge

"Sentraal geleë vir rondry in die omgewing en saans terug te kom na 'n pragtige rustige omgewing."

Port Owen, Velddrif

LaShalom Self Catering Unit

"Dit is al vir 20 jaar ons voorkeur bestemming vir 'n kort wegbreek."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!