Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Welkom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Welkom

Rated 3.6 out of 5 based on 74 reviews.

St Helena, Welkom

Soeteweide

"Naby Mediclinic hospitaal. Ideaal vir pasiënte se familie om oor te bly."

Welkom

51 on Church

"Baie lekker atmosfeer en fantastiese gasvryheid. Ons het dit baie geniet. Baie dankie."

Jim Fouche Park, Welkom

Gold Guest & Conference

"Fantastic! Enjoyed every part of it."

Jim Fouche Park, Welkom

Little Acorn Guest House

"Welkom is nie ingestel op toeristediens nie alhoewel die gastehuis definitief is. Netjiese omgewing en vriendlike mense. "

Flamingo Park, Welkom

Erika's Self Catering Accommodation

"Van Welkom oor die algemeen dink ek Flamingo Park is van die netjieste en skoonste dele waar 'n mens gerus kan tuisgaan! Die inwoners hou seker self hulle voorstad netjies!? Hou so aan dalk steek julle die res van Welkom se mense aan."

Bedelia, Welkom

Giardino @ 194

"Netjiese voorstad van Welkom. Dit was die eerste keer wat ons in Welkom gekom het en met Henry se hulp het ons gou die plekke gekry."

Flamingo Park, Welkom

Erika's Self Catering Accommodation

"Die bietjie wat ons gesien het, was goed. Sou meer tyd wou hê om als te verken."

Flamingo Park, Welkom

Erika's Self Catering Accommodation

"Goeie oornag- en kortverblyfkeuse."

Naudeville, Welkom

El Shaddai

"Naby alles en was maklik om alles te kry."

Naudeville, Welkom

El Shaddai

"Ek ken nie Naudeville nie."

Welkom

Stanville Inn

"A very pleasant place. "

Page
Page 3 - Showing 61 to 74
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!