Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.

Witsand

Barnacles

"Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter."

Witsand

The Whale Place

"Baie veilig, vriendelike mense, heerlike strande om ver te gaan stap ..."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Pragtige dorpie met 'n ongelooflike mooi strand. Ideaal vir hengelaars. 'n Lekker restaurant. Winkels op die dorpie hou egter net die basiese benodighede aan."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Sal weer besoek."

Witsand

Ittledoo

"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."

Witsand

Barnacles

"Indien jy nog nie daar was nie en van 'n mooi rustige plek by die see hou... moet jy definitief gaan!"

Witsand

Fisantespoor

"Fantasties lekker."

Witsand

The Whale Place

"Can't wait to return to Witsand."

Witsand

What a Pleasure

"Baie lekker!"

Witsand

The Whale Place

"Ons was mal oor hierdie stukkie aarde, die ligging was vir my fantasties."

Witsand

Whale Watchers Inn

"Voldoende eetplekke is soms 'n uitdaging! Pragtige plek!"

Witsand

@ The C right in front on the C

"Bring alles saam wat jy nodig het, maar die winkel verkoop basiese benodigdhede."

Page
Page 23 - Showing 661 to 672
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!