The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 12 Capri | TravelGround
+30

12 Capri

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 10 reviews for 12 Capri
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Johan S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan S
With spouse/partner

Kuier by 12 Capri was baie aangenaam gewees. Baie netjies en skoon. Genoeg en veilige parkeerplekke.

Ons het vinnig besluit om ons vakansie te verleng. Vanaf Balito moes ons vinnig ander blyplek soek. Ons het vinnig reggekom al was dit in die skoolvakansie. Die woonstel was baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Baie gereiwe en ons kan nie negatief wees oor die blyplek nie. Sal dit definitief aanbeveel.

Ezette G - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ezette G
Family with young children

Baie pret. Gemaklik.

Goed geleë. Netjies. Kombuis het meeste benodighede. Benodig klein bordjies en 'n wasgoedrak. Goeie kasspasie. Linne goed. WiFi sal 'n goeie bydrae wees.

Perumal Subramoney M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Perumal Subramoney M
With spouse/partner

Awesome, convenient.

Our host was informative about safety and recommendations on shopping and eating houses. 10/10.

Marlene C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene C

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly in Capri 12. Sal weer gaan.

Mias P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mias P
Family with teenagers

Dit was baie lekker.

Baie goeie plek vir geldwaarde, eienaar gaan uit haar pad om dit regtig 'n goieie vakansie te maak.

Thiru P - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thiru P
Family with young children

I enjoyed the stay and it was neat and secure.

See stars.

Cheryl J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl J
Family with teenagers

The place was every clean, on the beach and close to restaurants.

We enjoyed our stay and been on the beach.

Cornelia K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia K
Family with young children

Was baie lekker, netjies en gesellig. Sal weer daar bly.

Baie netjies en veilig.

Jako B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jako B
Family with teenagers

Baie lekker en aangenaam.

Van die begin af was Rita baie vriendelik en ons is op hoogte gehou van als. Die woonstel was mooi netjies en skoon. Gesaniteer ook teen Covid. Ons was 4 mense waarvan 2 seuns van 15 jaar. Gemaklike sitkamerbanke, bed en 'n fancy stort maak die kuiertjie baie aangenaam. Dankie vir als, ons het baie lekker gebly.

Nicole V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole V
Family with young children

Was heerlik, skoon, en ons het baie welkom gevoel.

Was regtig goed geleë, net 'n entjie se stap tot by die swemstrand, dis 'n heerlik tyd van die jaar in Amanzimtoti, die ekstra handdoeke help ook baie. Baie dankie!

From
R800
per night (sleeps 5)
From
From R800
per night (sleeps 5)
From
R800
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 49 Beach Road, Capri Unit 12, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c06a4c376e800749ebd5603f94114d918f927b142f6db5521a4e31b6ebaa1ce0907959d4237e3ee75964ca090933e837206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (sleeps 5) 10 5 1 5 49 Beach Road Capri Unit 12 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -30.054009706578 30.886642938394
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!