16 Cabanas Del Mar
Review Summary
Bongiwe P - Jun 2022
Overall score
The place was perfect and we enjoyed the stay.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Bongiwe, for your positive feedback and 5-star rating, it is much appreciated. We look forward to welcoming you back.
Regards,
Trudie
Dawie W - Apr 2022
Overall score
Heerlik en gerieflik.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Dawie vir jou positiwe terugvoering en 5-ster gradering. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vakansie groete
Trudie
Mike C - Apr 2022
Overall score
Storms in KZN!
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Mike vir jou positiwe en gerustellende terug voer asook die 5-ster gradering, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle weer in normale weer omstandighede.
Annarin W - Apr 2022
Overall score
Dit was baie lekker, en ons het dit verskriklik baie geniet.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Annerin vir jou positiewe terug voer en 5-ster gradering, dit word opreg waardeer, Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Michelle D - Apr 2022
Overall score
Perfectly situated, excellent for children and families.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Michelle, for your positive feedback and 5-star rating, it is much appreciated. I'm so glad that you have enjoyed your stay, we look forward to welcome you again.
Regards,
Trudie
Yolandi D - Mar 2022
Overall score
Friendly and helpful service.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Yolandi for your positive feed back, much appreciated. Hope to see you again
Regards
Irma D - Mar 2022
Overall score
Rustige, skoon, ruim plek.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Irma, vir jou terugvoer. Daar is wel 'n hele stel wit glas borde van 6 elk in die kaste, die plastiek borde is eintlik bedoel vir kleiner kindertjies.
Renee O - Feb 2022
Overall score
Aangename verblyf.
Read more16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Rene, vir jou positiwe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Julle sal altyd welkom wees by 16 Cabanas Del Mar en ek hoop om julle gou weer te sien vir daardie verdiende ruskansie
Groete
Trudie
Anje B - Feb 2022
Overall score
Dis perfek vir kinders. 3 swembaddens. Groot jaart. reg by die see.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Anje vir jou positiewe terugvoer en 5-ster gradering, word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Trudie
Juwariya A - Jan 2022
Overall score
It was a exciting stay.
Elsa D - Jan 2022
Overall score
Dit was heerlik gerieflik, dit was awesome!
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Elsa vir jou positiewe terugvoer en 5-ster gradering, word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Trudie
Jackie P - Dec 2021
Overall score
Baie mooi en netjies.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Jackie vir jou positiewe terugvoer en 5-ster gradering, word opreg waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Trudie
Willie H - Nov 2021
Overall score
Wonderful.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Willie for your 5-star rating, much appreciated. Hope to see you again.
Regards
Lita R - Oct 2021
Overall score
Pragtige juweel.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Lita, vir jou positewe terugvoer en 5-ster gradering, ek waardeer dit.
Hoop ons sien julle gou weer
Groete, Trudie.
Rashree R - Sep 2021
Overall score
Value for money.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thanks Rashree for your feed back. We will bring it under the Body Corp Attention.
Regards
Trudie
Roshelle R - Aug 2021
Overall score
An awesome time spent at this establishment!
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Roshelle for your positive feed back and 5 star rating, much appreciate.
Hope to see you again soon!
Regards
Trudie
Teresha A - Jul 2021
Overall score
Beautiful setting and value for money.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you, Teresha, for your 5-star rating, much appreciated. Hope to see you again!
Regards,
Trudie
Riana K - Jul 2021
Overall score
Pragtige plek, en baie goed geleë.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Riana vir jou terugvoer. Volgens my advertensie op Lekkeslaap word dit duidelik uitgewys dat daar nie skoonmaak dienste beskikbaar is nie, maar dat die diens wel verkry kan word op aanvraag. Ons vervang wel die linne en dit word gebaseer op die standaard gebruik van huishoudings wat normaal weg weekliks is, dus as jy langer as n week gebly het sou daar definitief vir julle vars linne voorsien gewees het. Daar moet ook ingedagte gehou word dat dit 'n selfsorg eenheid is en nie n B&B wat wel alles meer gereeld vervang nie.
Anina W - May 2021
Overall score
Baie netjiese woonstel.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Anina en Hannelie vir julle postiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Jammer oor die ongerief van die geraas, sal dit beslis onder die Body Corporate se aandag bring. Hoop om julle gou weer te sien.
Joe D - May 2021
Overall score
Baie netjiese woonstel wat reg teen die strand geleë is. Het ons verblyf baie geniet.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Adrie, dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudie
Lavinia S - Mar 2021
Overall score
Die ligging is goed en kamers and perseel goed versorg.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Daar word wel besoekers toegelaat maar gaste en besoekers moet net die die kapasiteit van die eenheid wat 6 is oorskry nie, dus as daar 4 gaste is mag daar wel 2 dag besoekers inkom maar vir sekuriteists doeleindes moet dit vooraf gereël om sodat die sekuriteits wagte besoekers kan toelaat aangesien die hekke streng gekontroleer word om ongemagdigde persone te beheer.
Zakir M - Mar 2021
Overall score
Amazing stay.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you, Zahir, for your loyal support and most-appreciated feedback. Will definitely look into your recommendations. Hope to see you soon.
Zelda R - Jan 2021
Overall score
A very pleasant stay.
Read more16 Cabanas Del Mar 's response
Thanks Zelda for your feedback, it is much appreciated. Will definitely look into your recommendations. Hope to see you soon.
Trudie
Bongiwe B - Dec 2020
Overall score
It a nice place to be.
Willie H - Dec 2020
Overall score
It was very nice.
Gerald M - Oct 2020
Overall score
Good
Gys V - Oct 2020
Overall score
Enjoyed.
Anisa M - Oct 2020
Overall score
We had an awesome stay.
Elna B - Sep 2020
Overall score
Baie ontspannend, en baie netjies.
Asanda M - Sep 2020
Overall score
It's was a lovely stay.
Husain K - Sep 2020
Overall score
Comfy and Cozy.
Franche O - Mar 2020
Overall score
Was very nice, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker, skoon en netjies.
Al wat kort is aircons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Franche, vir jou terugvoer dit word opreg waardeer.
Groete
Trudie
Herman K - Feb 2020
Overall score
We had a very nice stay and rested well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly en lekker gerus.
Die 16 Cabanas is 'n pragtige plek, by die see en dit het alles wat jy nodig het, behalwe dat ek net 'n haardroër gemis het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena G - Jan 2020
Overall score
Grondvloer is gerieflik vir kinders, rustig en stil.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Helena vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Trudie.
Emile K - Jan 2020
Overall score
Woonstel was baie mooi en skoon, daar is wel probleme met die blok.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Emile, vir jou terug voer. Ek sal dit onder die Body Corp se aandag bring.
Groete,
Trdue
Rene V - Dec 2019
Overall score
Very pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
Ons sal hulle graag weer wil gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou teruvoer Rene, ek is bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vakansie-groete
Trudie
Willem B - Nov 2019
Overall score
Not too bad.
Heine P - Nov 2019
Overall score
Had a great night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekke geslaap.
Baie lekker gebly, waarde vir geld, lekker naby die srand en strand is mooi skoon, die verblyf en braaigeriewe ook.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Heine vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer!
Trudie
Koos W - Nov 2019
Overall score
Baie goed geleë en vriendelike diens.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Koos vir jou positiewe terugvoer. dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet. Sien julle gou weer!
Trudie
16 Cabanas Del Mar
Retha V - Oct 2019
Overall score
Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie dankie aan Trudie vir al die moeite en reëlings. Almal het vreeslik lekker gebly en ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Dankie Retha vir jou postiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is bly dat almal dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudie
Lumandri V - Oct 2019
Overall score
Het dit vreeslik geniet en kinders kon lekker speel.
Mariska H - Oct 2019
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Dit was rustig in die aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Mariska vir jou terugvoer, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudie
Jane S - Oct 2019
Overall score
Wonderlik.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Jane vir jou terug voer, ek waardeer dit opreg. Ek is bly julle het julle vakansie geniet,
Moontlik het julle net die hakke wat teen die muur by die patio mis gekyk wat wel vir daardie doel aangebring is. Die lig in die sitkamer werk wel maar moet met die afstandbeheerder aangeskakel word..
Groete,
Trudie
Sunitha P - Sep 2019
Overall score
Excellent place for a break and magical views.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you, Sunitha, for you most-appreciated feedback. Hope to see you again.
Regards,
Trudie
Mpho M - Aug 2019
Overall score
Please check your DStv channels.
Verona S - Jul 2019
Overall score
We found 16 Cabanas Del Mar the perfect getaway destination.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Verona, for you most-appreciated feedback. Hope to see you again
Regards
Trudie
Peet M - Jun 2019
Overall score
Ons Cabana was skoon met ons aankoms en daar was alles wat mens benodig om kos te maak.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Peet. Dit word opreg waardeer.
Vakansie groete,
Trudie
Peter S - Jun 2019
Overall score
Het was netjes en ruim genoeg vir ons 2.
Shawn B - May 2019
Overall score
Very nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Kan net 'n veiligheidskyfie op die glasdeur sit, want daar is nie hekkies om die swembad nie. Dit is verder 'n baie lekker plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Shawn vir jou terugvoer, ek waardeer dit opreg. Ek sal definitief aandag aan jou voorstel gee.
Groete
Trudie
Minette E - May 2019
Overall score
It was fantastic, right on the beach and the place has everything you need would need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasties, reg op die strand en die plekkie het als wat mens nodig sou hê.
Ons het dit vreeslik baie geniet, ons was verbaas oor hoe mooi en netjies die plek was en ons het alles in die woonstel gehad wat nodig was vir die week. Trudie is verskriklik vriendelik. Die plekkie is naby geleë aan 'n shopping center en as jy by jou deur uitstap dan loop jy nie eers 150 m nie dan is jy op die strand. Ons sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Minette, ek is so bly julle het julle tydjie geniet en dit was n vooreg dat julle my plekkie gekies is vir julle verlowing,
Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle vir die Honeymoon te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Susan V - May 2019
Overall score
Baie mooi verblyf en alles wat jy nodig het op jou deur.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Susan vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete,
Trudie
Marnus V - Mar 2019
Overall score
Very nice and close to beach, walking distance.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en naby strand, loopafstand.
Daar is wel wagte by hoofingang, maar dit help nie veel nie, uitgang na die strand by klein hekkie is onveilig, dit word glad nie gesluit nie of met sluitstelsel beheer nie, so enige iemand kan van daar die perseel binnekom en is onveilig vir klein kinders. Swembaddens het aandag nodig en is nie skoon nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Beste Marnus,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Wat die klein hekkie betref na die strand aanbetref: die hekkie word vanaf 8 uur die aand gesluit en weer soggens 6 uur oopgesluit. Die wagte is nie net beperk tot die ingang nie, maar hulle doen wel hulle rondtes om die perseel te patroller.
Dit is jammer dit jy ongelukkig is met die swembaddens wat net voor Desember-vakansie heeltemal uitgeverf is. Ek skryf jou ongelukkigheid daarmee toe aan ander faktore wat dit wel kon beinvloed het.
Vakansie groete,
Trudie
Natasha V - Mar 2019
Overall score
Very nice getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker wegbreek.
Als baie lekker en mooi, het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Gerrie, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle tydjie geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete
Trudie
Pam M - Feb 2019
Overall score
Will definitely visit again.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you, Pam, for you most-appreciated feedback. I'm glad you've enjoyed your stay. Hope to see you again!
Regards,
Trudie
Michèlle S - Feb 2019
Overall score
It was so beautiful and clean and staff so friendly and helpful.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Michelle for your positive feedback, much appreciated. Hope to see you again, soon!
Holiday greetings,
Trudie
Candice R - Feb 2019
Overall score
A beautiful apartment in a beautiful and serene setting.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you Candice for your nice and positive comments, I do appreciate it. Hope to see you soon.
Holiday Greetings,
Trudie
Ryno S - Feb 2019
Overall score
Very nice and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en waarde vir geld.
Was 'n baie lekker naweek, Trudie was baie professioneel en behulpsaam, plek is baie netjies, kan dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou positiewe terug voer Ryno, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vakansie Groete,
Trudie
Carmen D - Jan 2019
Overall score
Very spacious and perfect for a nice holiday at the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim en perfek vir 'n lekker seevakansie.
Hierdie is die perfekte plek indien mens opsoek is na wegbreek by die see. Die woonstel is lekker groot en bevat alles wat mens nodig sal kry. Ek sal dit beslis aanbeveel, want mens kry definitief waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie vir jou postiewe terugvoer Carmen, waardeer dit baie. Voorspoed met die studies die jaar en hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Ruan P - Nov 2018
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Die eenheid is baie mooi en baie netjies. Beter as verwag. Gras in kompleks is vol dorings, kinders kan nie kaalvoet speel nie. Werkers het geraas met herstelwerk, en privaatheid was min. Sommige mense het harde musiek gespeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shadna G - Oct 2018
Overall score
Absolutely beautiful.
16 Cabanas Del Mar 's response
Thank you, Shadna, for the positive much-appreciated feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Adela V - Oct 2018
Overall score
Gerieflik.
16 Cabanas Del Mar 's response
Baie dankie Adela vir jou positiwe terugvoer, waardeer dit opreg.
Vakansie Groete,
Trudie
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 09:00 - Address: 45 Ellcock Road, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome