26 Driftsands
Review Summary
Kathleen B - May 2022
Overall score
An awesome view and close to shopping malls. The owner Christine is a very caring and stayed in touch with me driving down to KZN.
26 Driftsands 's response
Thank you for the kind words Kathleen. We hope to welcome you back to 26Driftsands real soon.
Frank R - May 2022
Overall score
Baie gerieflike woonstel.
26 Driftsands 's response
Baie dankie, Frank. Hierdie resensie het my sommer laat verlang na 26 Driftsands. Kom asseblief weer, jy gaan spesiale afslag kry.
Hennie P - Apr 2022
Overall score
Heerlike plek om te ontspan en die see te geniet.
Albertina M - Mar 2022
Overall score
Pragtige see uitsig!
Roy S - Feb 2022
Overall score
Very enjoyable.
Anne-marie D - Feb 2022
Overall score
'n Klein "gem"!
26 Driftsands 's response
Wow.... Wat 'n wonderlike resensie! Baie dankie en kom asseblief weer. Julle is altyd welkom want julle was super aangename gaste.
Die 26Driftsands span.
Marilyne O - Jan 2022
Overall score
Heerlike verblyf, skoon en netjies.
26 Driftsands 's response
Baie dankie vir jou mooi woorde en goeie punte. Dit maak ons harte so bly as ons gaste tevrede is.
Kom asseblief weer eendag.
Geniet die dag!
Carin J V Rensburg J - Nov 2021
Overall score
It was great. We enjoyed.
26 Driftsands 's response
Dankie Carin. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer eendag.
Groete.
Hannetjie S - Sep 2021
Overall score
Dit was 'n perfekte wegbreek!
Estelle G - Sep 2021
Overall score
Baie gerieflik.
Marius F - Jul 2021
Overall score
Had a nice time. Was very clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gekuier. Was baie skoon.
Baie goed ingerig. Baie geriefies wat dit lekker maak. Naby strand en supermark.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Org C - Apr 2021
Overall score
Woonstel baie netjies naby strand en winkels. Sal enige tyd weer besoek en reeds by ons vriende aanbeveel.
26 Driftsands 's response
Dankie Georg. Ons is mal oor jou resensie. en oor julle.
Kom gerus weer.
Jeremy V - Apr 2021
Overall score
Heerlik en asemrowende uitsig!
Anna-marie T - Mar 2021
Overall score
Awesome.
Bernardo C - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gekuier.
Susan F - Nov 2020
Overall score
Heerlik gewees. Naby die see. Kar was veilig. Eenheid skoon en privaat.
26 Driftsands 's response
Beste Susan. Ons is bly dat julle tevrede was met 26Driftsands as julle keuse.
Julle goeie terugvoer word opreg waardeer.
Hoop om julle weer te sien.
Bly veilig!
Maggie P - Nov 2020
Overall score
Everything was pleasant.
26 Driftsands 's response
Dankie vir die terugvoer Maggie.
Ons is só bly dat dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Kom asseblief weer.
Anina W - Nov 2020
Overall score
Beslis waarde vir geld.
26 Driftsands 's response
Liewe Anina
Dankie. Dit is lekker om te hoor. Sien julle weer eendag.
Vriendelike Groete.
Rolf K - Nov 2020
Overall score
Was baie lekker en lekker geslaap te 26 Driftsands. Onder het ons lekker gebraai.
26 Driftsands 's response
Baie dankie. Ons voel so dankbaar dat julle die tyd in 26 Driftsands geniet het en tevrede is. Kom asseblief weer.
Lizzette O - Nov 2020
Overall score
Pragtige uitsig en veilig.
26 Driftsands 's response
Hi Lizette. Ons 9s bly dat julle dit geniet het. Tevrede gaste maak ons baie gelukkig, dis waarna ons streef.
Vriendelike Groete.
Erhard K - Jan 2020
Overall score
Skoon, lekker rustige still vakansiewoostel.
26 Driftsands 's response
Dankie. Ons is so bly as julle dit geniet het. Kom asseblief weer en weer.
Andrea N - Jan 2020
Overall score
Didn't need anything, got all the basic necessities for a getaway vacation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het niks meer nodig nie, al die basiese benodighede vir 'n wegbreek vakansie.
Klein maar netjies en het als wat jy nodig het. Baie lekker gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Ons is bly dat julle dit geniet het om in 26 Driftsands tuis te gaan.
Kom asseblief weer.
Khanyisile T - Jan 2020
Overall score
We enjoyed our stay.
26 Driftsands 's response
Sorry for the problem with the kettle.
Why not report it to me immediately?
Please come again.
Grant T - Jan 2020
Overall score
Peaceful, well located.
26 Driftsands 's response
Please come again.
Ester V - Dec 2019
Overall score
Beautiful place.
Nandi J - Nov 2019
Overall score
Dit was baie baie lekker.
26 Driftsands 's response
Ons is so dankbaar vir hierdie perfekte plekkie by die die see. Kom asseblief weer.
Mari V - Oct 2019
Overall score
Aangenaam.
Maria K - Jul 2019
Overall score
Thanks. Very good service and very clean and neat.
26 Driftsands 's response
Thank you for the great review Dean. We hope to welcome you back to 26Driftsands in the near future.
Nalene N - Jul 2019
Overall score
Mooi uitsig oor see en heerlik rustig.
26 Driftsands 's response
Goeie dag Nalene,
Ons is bly julle het die uitsig ook geniet. Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by 26Driftsands.
Sid S - Jul 2019
Overall score
Baie stil, rustig, alles netjies en Lynette en haar man is baie hulpvaardig.
26 Driftsands 's response
Sid, dis altyd vir ons lekker as mense lekker bly by 26Driftsands. Baie dankie vir jou terugvoering.
Nico S - May 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Luilekker.
Goeie see-uitsig. Baie rustig en gerieflike woonstel. Lekker vakansie gehou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Ons is bly dat julle gelukkig en tevrede was Nico. Kom asseblief weer.
Linda S - Apr 2019
Overall score
Baie veilige en rustige plek. Sal beslis weer gaan.
26 Driftsands 's response
Beste Linda,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het en weer sal kom.
Vriendelike groete,
Christine
Riana P - Apr 2019
Overall score
Very nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker verblyf.
Stil, rustig, skoon en baie netjiese woonstel reg op die strand! Ons het baie lekker gebly en is baie goed behandel. Hul het tot moeite gedoen om goed wat ons in die woonstel vergeet het vir my te pos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Goeie dag Riana,
Ons is bly ons kon julle help en dat julle die tydjie by 26Driftsands geniet het. Kom gerus gou weer.
Stef T - Mar 2019
Overall score
Die eenheid en kompleks is netjies, veilige area, beslis die geld moeite werd. Mense is baie vriendelik.
26 Driftsands 's response
Baie dankie Stef, ons waardeer jou positiewe resensie. Ons hoop julle besoek 26 Driftsands weer eendag.
Adel T - Feb 2019
Overall score
Waarde vir geld.
26 Driftsands 's response
Baie dankie Adel. Ons waardeer jou terugvoer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete,
Christine
Juanita E - Feb 2019
Overall score
Awesome.
26 Driftsands 's response
Thank you, Juanita, much appreciated.
Please come again.
Willie V - Feb 2019
Overall score
It was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uitstekend.
Ons was baie tevrede met als.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Baie dankie, Marlene. Daar is niks so lekker soos terugvoer van 'n tevrede kliënt nie.
Kom asseblief weer kuier.
Groete,
Christine
Joelene J - Jan 2019
Overall score
Alles was jy nodig het en nog meer.
Read more26 Driftsands 's response
Beste Joelene,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is stomgeslaan van blydskap. Daar is mense wat jy net nooit kan tevrede stel nie en dan is daar mense soos julle.
Dankie nogmaals dat julle 26Driftsands gekies het en kom asseblief weer.
Vriendelike Groete
Riaan F - Nov 2018
Overall score
Was very nice.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gewees.
Rustig. Lekker gerus. Met die oop vensters het dit gevoel of die see in ons sitkamer is. Naby winkels. Vensters nie skoongemaak. Mop stukkend. Geen vloerlappe. Waaiers nie 100% werkend. Dalk groter koffiebekers. Dalk minder kussings op bed. Maar dis elkeen se keuse. Ek sou bed draai met kopstuk teen venster. My bene is blou gestamp. As daar eendag fondse is, sal die plek kan doen met 'n nice houtbruggie na die strand. Dalk ook meer braaiers en sitplekke. Ons sal vir seker weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Beste Riaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Die mop is dadelik vervang en daarword na die waaier gekyk. Ons neem ook kennis van die res.
Hoop julle kom sommer gou weer.
Groete,
26 Driftsands
Greg S - Nov 2018
Overall score
Good location.
26 Driftsands 's response
Thank you Greg, please come again.
Michael K - Oct 2018
Overall score
Lovely accommodation close to the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf naby aan die see.
Ons het heerlik gebly by 26 Driftsands. Die woonstel is baie naby aan die see met lieflike uitsig en veilige parkering. Naby aan winkelsentrums om inkopies te doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Dankie Michael.
Ons is bly dat julle die tyd in 26Driftsands geniet het. Hoop om julle weer eendag te sien.
Aletta P - Sep 2018
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Geen probleme nie. Alles baie goed. As daar 1 ietsie was wat gepla het: Ons het net 1 toiletpapierrol gekry vir 3 mense vir 3 dae. Ons moes nog self gaan koop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Aletta,
Baie dankie vir die boodskap. Let asseblief daarop dat 26 Driftsands 'n selfsorg eenheid is, en soos per die advertensie moet alle persoonlike gebruiksitems saamgebring word.
Ons verwelkom julle graag weer by 26 Driftsands.
Neil V - Sep 2018
Overall score
Gemaklik, netjies, alle toebehore in plek vir selfbedien.
Read more26 Driftsands 's response
Neil en Ellen, wat 'n groot voorreg as gaste soos julle 26 Driftsands kies. Ons waardeer julle terugvoer en dink julle is sielsmense.
Kom asseblief weer en weer en weer, en bring daai Nikon saam.
Groete
C en E
Marlis D - Aug 2018
Overall score
Excellent value for money! Beautiful place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld! Pragtige plek!
Rustige plekkie met skoon strande.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Kort en kragtig.
Dankie Andre. Dis alles wat ons waardeer.
Syndey V - Aug 2018
Overall score
What a blast!
26 Driftsands 's response
We are so happy that you enjoyed your stay at 26 Driftsands. We look forward to welcoming you again.
Leslie G - Aug 2018
Overall score
Everything was meticulously provided with friendly and caring attention.
26 Driftsands 's response
Leslie & Colleen,
Thank you for the amazing feedback. It is great to hear that we exceeded your expectations. Please return soon.
Nico B - Aug 2018
Overall score
Heerlik rustig en skoon.
26 Driftsands 's response
Dankie Nico,
Dit was n vreugde om die Vrystaters te kon akkomodeer. Kom asseblief weer.
Vriendelike Groete.
Herman B - Jul 2018
Overall score
Comfortable, convenient, clean, with everything you might need and direct access to the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, gemaklik, skoon met alles wat mens mag nodig hê en direkte toegang tot die strand.
Ons het Driftsands baie gemaklik gevind. Ons hou baie van die Doonside omgewing, was al paar keer daar. Wat die verblyf aanbetref was dit baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig kan kry. Ons was net 3 en dit was perfek ingerig vir ons behoefte. Ons sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van 26 Driftsands. Die eienaar, Christine, was baie behulpsaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Herman ek wil vir jou en jou gesin baie dankie sê dat julle ons plekkie gebruik het en is bly om te hoor dat julle weer sal kom.
Dankie vir die persoonlike pluimpie.
Christine
Irmhild F - Jul 2018
Overall score
Baie dankie vir die wonderlike tyd in die mooi en skoon woonstel.
26 Driftsands 's response
Baie, baie dankie vir 'n wonderlike resensie.
Dit doen 'n mens se hart so goed as sulke wonderlike mense jou plekkie kies.
Kom gerus weer.
Marlene N - Jul 2018
Overall score
Skop jou skoene uit en ontspan in hierdie pragtige woonstel!
Read more26 Driftsands 's response
Marlene wat 'n vreugde om hierdie resensie te kon lees.
Dankie daarvoor en kom kuier asseblief weer by 26 Driftsands.
Vriendelike Groete.
Giel S - Jul 2018
Overall score
Rustigheid.
26 Driftsands 's response
Dankie Giel.
Vir julle wil 26 Driftsands beslis weer sien. Julle was aangename gaste.
Nogmaals dankie.
Anneke P - Jun 2018
Overall score
Ons het lekker daar gebly.
26 Driftsands 's response
Baie dankie Anneke. Ons is bly julle het dit geniet by 26Driftsands.
Anriette C - May 2018
Overall score
Baie lekker.
26 Driftsands 's response
Beste Anriette,
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering en sal ondersoek instel in verband met die bed. Ons is bly julle het verder lekker gekuier.
Vriendelike Groete,
26 Driftsands
Jaendri V - Apr 2018
Overall score
Dit was fantasties!
26 Driftsands 's response
Dankie Jaendri.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Vriendelike Groete
C en E
Andre J - Apr 2018
Overall score
Baie gerieflik, sakpas en netjies.
26 Driftsands 's response
André,
Dankie vir die resensie.
Julle was wonderlike gaste wat ons graag weer sal wil akkomodeer.
Groete
Trish R - Apr 2018
Overall score
Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing met pragtige see-uitsig.
26 Driftsands 's response
Trish baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer eendag te kan ontvang.
Alles van die beste.
Sarita N - Mar 2018
Overall score
Netjies, skoon, bekosbare waarde vir geld. Naby die strand.
26 Driftsands 's response
Dankie Sarita.
Dit was n voorreg om jou en jou gesin te kon huisves.
Kom gerus weer.
C
Odile V - Mar 2018
Overall score
Relaxing, safe, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig, netjies en skoon.
Baie vriendelike, professionele ontvangs. Lieflike see-uitsig. Skoon en netjies. Naby winkelsentrums. Sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
26 Driftsands 's response
Dankie Odile.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer asook beter te leer ken.
Hoop 26 Driftsands sien julle weer.
Groete.
Hendrik P - Feb 2018
Overall score
Dit was ongelooflik nice vir ons.
Read more26 Driftsands 's response
Wow.
Dis nou alles wat ons graag wou hoor.
Baie dankie en ons hoop om julle weer te sien.
Julle is ook welkom om julle familie en vriende te vertel.
Verder is dit ook die behoefte van ons hart om vir Lynette op hierdie platform te bedank. Sy is werklik 'n uitstaande Opsigter.
Francisco L - Feb 2018
Overall score
Perfekte plekkie vir 'n wegbreek.
26 Driftsands 's response
Baie dankie dat julle 26 Driftsands gekies het. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.
Lane H - Jan 2018
Overall score
26 Driftsands het ons verwagtinge oortref.
Read more26 Driftsands 's response
Baie baie dankie vir die wonderlike komplemente.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Seënwense
Christine en Emmerentia
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 5 Beach Road, 26 Driftsands, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
- All ages welcome