3 on Greger Accommodation
Review Summary
Fanie C - May 2022
Overall score
Netjies, skoon, vriendelik, gasvryheid.
Roxanne M - May 2022
Overall score
Lovely self-catering place, super clean, friendly hosts, all necessities included.
Deon S - May 2022
Overall score
Altyd goed.
Lezle B - Dec 2021
Overall score
Puik.
Janus V - Dec 2021
Overall score
Uitstekend.
Jacob M - Dec 2021
Overall score
Both the host and the husband hospitality was amazing. They were always responsive before arrival and were available to support and willing to advice. What is advertised is true reflection of the place. 12 out of 10 for me.
Philippa H - Nov 2021
Overall score
Pleasant, private, quiet.
Andre V - Nov 2021
Overall score
Uitstekend.
Rentia D - Oct 2021
Overall score
Rustig en veilig.
Nortje B - Oct 2021
Overall score
Baie netjies en mooi.
Herman B - Oct 2021
Overall score
Pragtige plek en baie vriendelik.
Nontokozo M - Sep 2021
Overall score
Amazing, Lani welcomed us with a warm smile and heart.
Gcinile D - Sep 2021
Overall score
It was a lovely stay, would definitely come again. Wonderful hosts.
Jp M - Jul 2021
Overall score
Netjies, gerieflik, privaat.
Catherine M - May 2021
Overall score
The place was very neat and beautifully put together.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek was bitter netjies en mooi uiteengesit.
Dit was 'n baie mooi plek en ons het baie gerieflik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra W - Apr 2021
Overall score
Baie oulike en netjiese plek om te oornag!
Francois L - Apr 2021
Overall score
Goed.
Syunielle U - Feb 2021
Overall score
Ontspannend, gerieflik, mooi ingerig.
Renice V - Jan 2021
Overall score
Baie netjies, waarde vir geld, baie vriendelike gasvrou!
Monique L - Jan 2021
Overall score
Pragtig, netjies, skoon, rustig, vriendelikste mense en baie veilig.
Reginald K - Jan 2021
Overall score
Awesome!
Elsie R - Jan 2021
Overall score
Ons was net een nag daar en is gerieflik voor jy ingaan na die wildtuin.
Marietta S - Dec 2020
Overall score
Aangenaam en keurig.
Clarissa V - Dec 2020
Overall score
Clean, friendly and comfortable.
Amy F - Dec 2020
Overall score
Het so lekker gebly.
Andrew K - Dec 2020
Overall score
Comfortable overnight stay.
Riette B - Dec 2020
Overall score
Awesome
Cindy S - Nov 2020
Overall score
Very comfortable and pleasant stay.
Mante M - Nov 2020
Overall score
Great stay!
Louise F - Nov 2020
Overall score
Besigheidstrippie het gevoel soos 'n klein vakansietjie.
Veronica K - Oct 2020
Overall score
Very comfortable and well appointed. A definite yes!
Johan R - Sep 2020
Overall score
Was awsome
Winche H - Aug 2020
Overall score
Sy is baie goeie gasvrou, sy laat jou tuis voel. So kalm en vredevol. Dankie, baie dankie.
Riana E - Mar 2020
Overall score
Wonderlike ervaring.
Karla V - Mar 2020
Overall score
I always stay here when I am in Nelspruit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek bly altyd hier as ek in Nelspruit is.
Ek word gasvry ontvang en bly altyd baie lekker. Ek kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monica H - Feb 2020
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie lieflik, baie netjies en dis 'n lekker plekkie. Die gasvrou het ons dadelik laat welkom voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danelle V - Feb 2020
Overall score
Soveel waarde vir geld!
Mark T - Jan 2020
Overall score
Awesome.
Monya J - Jan 2020
Overall score
It's a fantastic guesthouse. Clean, neat, modern, everything needed is provided. Great service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n fantastiese gastehuis. Skoon, netjies, modern, alles wat benodig word is voorsien. Puik diens.
Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Alles was presies soos belowe. Nie 1 klagte van ons af nie. Sowaar 5 ster plus!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monde S - Dec 2019
Overall score
Beautiful place with great service.
Johan M - Dec 2019
Overall score
So tuis soos by jou eie huis.
Katlego M - Dec 2019
Overall score
Beautiful.
Lezle B - Nov 2019
Overall score
Veilig, gerieflik, skoon, sentraal.
Maritsa P - Nov 2019
Overall score
Gesinsvriendelik, gerieflik en gemaklik!
Alta S - Oct 2019
Overall score
Home away form home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis.
'n Baie lekker gevoel van tuis wees, pragtige ingerigte skoon akkommodasie wat aan alle verwagtinge voldoen. Vriendelike en behulpsame ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karla V - Oct 2019
Overall score
Very good value for money, our choice in Nelspruit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld, ons keuse in Nelspruit.
Goed geleë, oulike dekor en vriendelike inwoners.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ina M - Oct 2019
Overall score
Baie lekker gebly, rustig, skoon en netjies.
Chantelle G - Oct 2019
Overall score
Aangename, netjiese verblyf.
Lorraine P - Oct 2019
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning.
Waarde vir geld - alles wat 'n mens benodig en meer. Skoon en netjies en eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lezle B - Oct 2019
Overall score
Sentraal, veilig, netjies en goed ingerig.
Elaine W - Aug 2019
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Ek sal beslis weer by 3 On Greger slaap. Goeie prys vir goeie verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha D - Aug 2019
Overall score
Lieflike ruim eenheid met alles wat mens benodig en meer!
Sonja B - Aug 2019
Overall score
Awesome. Super netjies.
Pieter M - Jul 2019
Overall score
Very neat, safe, very spacious and everything you might need!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, veilig, baie spasie en alles wat jy nodig kan kry!
Sal enige tyd weer hier bly! Alles was netjies en skoon, veilig en agtermekaar. Alles wat jy mag nodig kry is in die eenheid, selfs ‘n strykyster en mop! Linne was kraakvars en het skoon lekker geruik! Wonderlike plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rika V - Jul 2019
Overall score
Stayed nice, friendly service would stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly, vriendelike diens gehad sal weer daar bly.
Baie lekker gebly, uitstekende plek goeie gasvryheid gekry sal sterk aanbeveel vir enige iemand sal enige tyd weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie J - Jul 2019
Overall score
Very large, comfortable room with a beautiful garden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie groot, gerieflike kamer met 'n pragtige tuin.
Lani is 'n vriendelike gasvrou, sy en haar dogter het ons dadelik welkom laat voel. Die Zebra Suite is 'n gerieflike rolstoelvriendelike eenheid met alles wat 'n mens nodig het, ongelukkig is die spieëls is net te hoog vir 'n persoon wat in 'n rolstoel sit en nie kan opstaan nie. Die tuin is mooi, waar ons pragtige matriekafskeidfoto's kon neem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette D - Jul 2019
Overall score
10 uit 10.
Marion R - Jul 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Louise J - Jul 2019
Overall score
3 on Greger, baie dankie. Skoon, vyf-ster-verblyf. Ons het heerlik geslaap. Niks te kort nie en vriendelike personeel.
Chris P - Jul 2019
Overall score
Baie goeie waarde vir geld, uiters netjiese plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Frans K - Jun 2019
Overall score
Fantastiese mense en plek.
Nola D - Jun 2019
Overall score
Beautiful quiet environment that is super neat and clean, and the friendliest hostess I will stay there regularly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige stil omgewing wat super netjies en skoon is, en die vriendelikste gasvrou en ek sal gereeld kom oorbly.
Baie dankie vir die pragtige ruim en skoon netjiese kamer met alle fasiliteite en dit is waarde vir geld, bo verwagting, puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Neza J - Jun 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Linda D - Jun 2019
Overall score
Heerlik gebly in die ruim, netjiese sebra-suite.
Crystal D - Jun 2019
Overall score
Excellent.
Francois N - Jun 2019
Overall score
Fantastic value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese waarde vir geld!
Die verblyf, geriewe, algemene indruk en koste is dubbeld soveel werd as wat ek daarvoor betaal het. Ek is werklik baie beïndruk!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis B - Jun 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Vriendelike ontvangs. Die gastehuis is baie netjies, skoon en gerieflik. Sal nie weer by 'n ander gastehuis oorslaap in Nelspruit nie. Sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis! Puik en kan dit beslis aanbeveel vir ander mense! Goeie waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annette T - May 2019
Overall score
Pragtige plek.
3 on Greger Accommodation 's response
Hi Annette,
Ek is so jammer om te hoor van die ongerief rakende die warm water, terwyl ons dit onmiddelik sou hanteer het indien ons daarvan geweet het. Kontak my asb vir 'n afslagkoepon met julle volgende bespreking.
Groete,
Lani Bester
Karla V - Mar 2019
Overall score
Gerieflik.
Chenel B - Mar 2019
Overall score
Our stay was great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was heerlik!
Ons kon kom en gaan soos ons wou, die dame wat ons gehelp het was baie vriendelik en ons het die honde se aandag ook net so geniet. Ons het ook baie lekker geslaap en die kamer was vreeslik mooi en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rupert N - Feb 2019
Overall score
Beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi.
Sal aanbeveel vir sakereisigers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes K - Feb 2019
Overall score
Beter as wat mens op internet sien.
Anel J - Jan 2019
Overall score
A home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Tuiste weg vanaf die huis!
Dit was een van die beste oornagplekke waar ons al was, en ons was al by baie - 'n gunsteling gewis. Gasvrou is vriendelik, plek is netjies en skoon, beddegoed puik, goed toegerus, ligging reg en ons kon met niks fout vind nie. Pragtige plek, sien ons beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wit D - Jan 2019
Overall score
Most fantastic accommodation in Nelspruit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mees fantastiese verblyf nog in Nelspruit.
Akkomodasie baie mooi en gerieflik. Gratis WiFi. Personeel ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam en selfs vir my 'n koek gebak vir my verjaarsdag terwyl ek daar was. Dankie Megan. Naby die hospitale. Gesien in die lig dat my vrou in hospitaal was vir operasie, het die personeel elke middag navraag gedoen oor hoe dit gaan. Dit was vir my 'n pluspunt. Julle sien my weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline T - Jan 2019
Overall score
Gerieflike verblyf met alles wat nodig is en meer.
Michelle B - Jan 2019
Overall score
Uitstekende verblyf in Nelspruit.
Sarita C - Nov 2018
Overall score
Gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Mariaan L - Nov 2018
Overall score
Will definitely stay there again! Stunning place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal vir seker weer daar bly! Stunning plek.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Oct 2018
Overall score
Very neat place and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plek en waarde vir geld.
Ons sal die plek enige tyd aanbeveel. Sal beslis weer daar slaap. Eenheid het alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozanne B - Sep 2018
Overall score
Very friendly, accommodating and homely.
Julie P - Aug 2018
Overall score
Die verblyf was baie skoon, netjies en alles wat benodig is was daar.
Petro V - Jul 2018
Overall score
Vyfster gasvryheid.
Michelle O - Jul 2018
Overall score
Breathtaking! Clean, neat, close to everything, friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend! Skoon, netjies, naby alles, vriendelik.
Wow! Lekker gebly. Sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelize V - Jul 2018
Overall score
Fantastiese verblyf!
Dolf B - Jul 2018
Overall score
Aangenaam.
Ivan B - Jun 2018
Overall score
Amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing!
Baie lekker gebly, gevoel soos jou eie huis, baie mooi toegerus en baie vriendlike mense. Pragtige verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lettie B - May 2018
Overall score
Very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Baie vriendelik en hulpvaardige eienaars. Pragtige, skoon plek met alles wat nodig is. Baie aandag is gegee aan dekor. Ons het lekker gebly en beveel die blyplek aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Geradina S - May 2018
Overall score
Beautiful, tidy and clean ─ what a pleasure to stay there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en skoon - wat 'n plesier om daar tuis te gaan!
Voorwaar 'n pragtige plek, baie netjies en skoon. Ons het elke minuut van ons verblyf geniet en heerlik gekuier saam met Lani en Heinrich. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tammy D - May 2018
Overall score
Awesome little gem!
Salome J - Apr 2018
Overall score
Pragtige mense, pragtige verblyf.
Jaqoline F - Apr 2018
Overall score
Baie lekker gebly, baie dankie.
Anneke V - Apr 2018
Overall score
3 on Greger Accommodation sien ons beslis weer. Stunning plek om oor te bly.
Linda B - Mar 2018
Overall score
Baie netjies, stylvol en veilig. Heerlik gerus.
Lizette B - Feb 2018
Overall score
Ruim, skoon en veilig.
Jerome G - Dec 2017
Overall score
Baie genotsame tydtjie gehad by 3 on Greger.
Tobie V - Dec 2017
Overall score
Topgehalte.
Deon S - Dec 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmuntend.
Pragtige, ruim en skoon akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esbe M - Nov 2017
Overall score
Felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed tuis gevoel.
Eienaars ons welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brian S - Oct 2017
Overall score
Baie rustig en vriendelik.
Henk B - Oct 2017
Overall score
Aangenaam.
Virginia M - Sep 2017
Overall score
It was a great stay. Beautiful accommodation.
Marthie A - Sep 2017
Overall score
Everything you need under one roof. Beautiful, tidy and safe. Lani (host) was very friendly and willing to assist.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy nodig het onder een dak, pragtig, netjies en veilig. Lani (gasvrou) baie vriendelik en behulpsaam.
Lani het ons baie vriendelik ontvang, krag was af maar sy was rustig en het kookwater in fles aangebied. Flits gebring en was uiters behulpsaam. Dit is 'n baie pragtige en praktiese blyplek, baie ruim en die ideale plek vir jou vakansie in Nelspruit en omgewing. Dit is beslis ons voorkeur bestemming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madelein J - Aug 2017
Overall score
Netjies en waarde vir geld.
Tunille P - Aug 2017
Overall score
Warm en vriendelik. Sal beslis weer daar bly.
Marietjie C - Jun 2017
Overall score
Price good, friendly, clean, neat and the location is perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Prys goed, vriendelik, skoon en netjies en die ligging is perfek.
Vriendelik ontvang deur die gasvrou, die verblyf was netjies en skoon met alles en nog meer wat nodig is, KykNet 'n groot bonus. Sal beslis weer daar gaan oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo A - Jun 2017
Overall score
Comfortable and satisfying. Worth every minute.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en bevredigend. Elke minuut die moeite werd.
Dit was aangenaam met aankoms, ons was vriendelik gegroet, en dit was duidelik gestel wat als behels. Ons het in die gesinsafdeling gebly, dit was soos 'n huis van jou huis af. Gemaklik, kon doen wat jy wil. Om ons eie hek remote te kon hê was goed, so ons kon kom en gaan soos ons wil, sonder om te voel dat jy 'n las is. Die eienaars is baie vriendelik, en ek het golden nuggets gekry van advies. Ek sal self weer soontoe gaan en sal hulle sterk aanbeveel vir toekomstige reisigers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rupert N - Jun 2017
Overall score
Neat rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese kamers.
Baie spasie en die kamers is vreeslik netjies ingerig. Sal dit definitief weer aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda H - Jun 2017
Overall score
Will go back again and again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal altyd weer teruggaan.
Dankie aan Lani en Heinrich vir jul uitstaande gasvryheid! Die woonstel is ten volle toegerus, skoon en netjies en die atmosfeer baie huislik. Stil en veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico K - May 2017
Overall score
Neat, beautiful, spacious place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, mooi, ruim plek.
Dankie vir die oulike plek, alles is daar wat mens nodig het. Ons het eintlik net oorgeslaap, maar mens sal daar kan vakansie hou. So naby aan alles. Die plek het goeie ruimte en mens kan sien daar is 'n goeie hart wat agter dit sit. Naby is ook te veel restaurante om van te kies. Dankie ook vir julle gasvryheid, dis anders as 'n onpersoonlike hotel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lyana P - May 2017
Overall score
Comfortable, affordable, and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, bekostigbaar en netjies.
Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die eienaars is vriendelik en laat mens baie welkom voel. Dit is vir seker ons 1ste keuse in die toekoms. Ander plekkies kan maar by hulle kom leer. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anton M - May 2017
Overall score
Very affordable and clean and neat, will definitely go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters bekostigbaar en skoon en netjies, sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak.
3 on Greger is 'n juweel op die laeveld-roete.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan T - Apr 2017
Overall score
Best ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste ooit!
Werklik ons verblyf geniet. Eienaars gasvry en vriendelik, laat jou baie welkom voel. Dink dis die beste verblyf wat ons al ooit gehad het in Nelspruit. Pragtige verblyf en definitief die geld werd. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aletta V - Apr 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Dit is vreeslik lekker, sal almal aanbeveel om daar te gaan bly. Baie dankie ook aan die eienaars wat dit vir ons vreeslik aangenaam gemaak het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena L - Apr 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Hendrik D - Apr 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Absoluut puik waarde vir geld, vriendelike mense asook super netjies. Lieflike plek om oor te bly. Beveel hierdie gastehuis vir seker aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre B - Apr 2017
Overall score
Net reg vir die doel van reis.
Anelda C - Mar 2017
Overall score
Comfortable, safe and child friendly.
Read moreHenk B - Mar 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons was rerig aangenaam verras met die plekkie. Is baie privaat, bied goeie waarde vir geld, netjies en skoon en die eienaar is baie gasvry. Die eienaar het selfs vir ons plante uit sy tuin gegee. Sal rerig weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jackie P - Feb 2017
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Was super vriendelik ontvang, baie behulpsaam toe ons krisis gehad het. Oorgenoeg van alles binne die kamers. Wens ons het vir langer bespreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hp P - Feb 2017
Overall score
Warm reception, spacious unit with all the necessary facilities. Highly recommended.
This review has been tr