74 Eden Sands
Review Summary
Anwar P - Jul 2022
Overall score
It was awesome.
74 Eden Sands 's response
Thank you Anwar for your positive feedback and 5 star rating, it is much appreciated. Hope to see you soon again.
Trudie
Susan B - Apr 2022
Overall score
Was lekker.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Susan vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Trudie
Anina W - Apr 2022
Overall score
Baie lekker gekuier.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Anina, vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Trudie.
Jean-merië S - Mar 2022
Overall score
Plek was vol lang swart hare, eienaar het ingekom om dit skoon te maak en gesê dit is maar net 2 hare.
74 Eden Sands 's response
Dankie vir jou terugvoer.
Vir iemand wat oor 'n paar lang hare kla wat per abuis agter gebly het na skoon maak het jy die woonstel in n chaotiese toestand gelos. Die wasbak was oorlaai van vuil skottelgoed en die beddens was van een kamer na die ander geskuif, en nie eers moeite gedoen om dit weer reg tes skuif nie. Fotos van die eenheid is op blad geplaas en daar kan gesien word hoe eenheid buite lyk, seker nie nodig om dit uit te wys nie. Daaglikse skoonmaak dienste is deel van die Body Corporate se dienste en nie deel van my dienste wat ek lewer nie. Boodskappe was kortaf sonder om eers te groet.
Youssef A - Feb 2022
Overall score
Good.
Selina D - Feb 2022
Overall score
Adventerous.
74 Eden Sands 's response
Thank you Selina, for your positive feedback and 5-star rating, it is much appreciated. I hope to see you again soon.
Erich F - Jan 2022
Overall score
Baie tevrede en baie aangenaam.
74 Eden Sands 's response
Dankie Erich vir jou 5 * gradering dit word opreg waardeer. Dit was vir my 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudie
Janette B - Jan 2022
Overall score
Ideale plek vir 'n seevakansie met kinders.
Read more74 Eden Sands 's response
Baie dankie Janette vir you terugvoer, word opreg waardeer. Sal defnitief aandag gee aan voorstelle.
Nkosinathi N - Dec 2021
Overall score
Good.
Sean Dean G - Dec 2021
Overall score
Stay was all that we needed. Its location is prime for rest and relaxation. The apartmemt quaint and truly inviting after the drive down.
74 Eden Sands 's response
Thank you Sean, for your positive feedback and 5-star rating, it is much appreciated. I hope to see you again soon. Regards, Trudie.
Sithembile M - Nov 2021
Overall score
Marvelous!
74 Eden Sands 's response
Hi Sithembile,
Thank you for your positive feed back, much appreciated. Hope to see you again
Trudie
Malcolm N - Oct 2021
Overall score
Tranquility
74 Eden Sands 's response
Thank you Malcolm for your 5-star rating, it is much appreciated. I hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Renata L - Oct 2021
Overall score
It was very pleasant, will definitely use accommodation again.
74 Eden Sands 's response
Thank you Renata for your 5-star rating, it is much appreciated. I hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Kershen R - Aug 2021
Overall score
Awesome stay.
74 Eden Sands 's response
Thank you Kershen for your 5-star rating, it is much appreciated. See you soon.
Regards,
Trudie
Charlotte L - May 2021
Overall score
Vriendelike en professionele diens. Skoon, en Trudie het ons ontvang en verwelkom.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Charlotte vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Rene D - Apr 2021
Overall score
Heerlik.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Rene vir jou postiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Alternatiewe parkering kan wel gereël word indien daar enige probleme is met toegekende parkering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudie
Retha M - Mar 2021
Overall score
Heerlik, vars, skoon en netjies.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie, Rheta, vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Trudie.
Gerrit B - Feb 2021
Overall score
Was baie lekker, veral met die swembad. Parkering net sleg vir 'n groot voertuig.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie, Gerrit, vir jou terugvoer. Alternatiewe parkering kan wel gereël word indien daar enige probleme is met toegekende parkering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Trudie.
Marlize N - Jan 2021
Overall score
Wonderlike plek en baie skoon. Vriendelike mense.
Helen V - Dec 2020
Overall score
Dit was wonderlik.
Marilyn N - Dec 2020
Overall score
Place is absolutely beautiful, well maintained and has a breathtaking view.
Pieter O - Nov 2020
Overall score
Baie lekker tyd, mooi uitsig en rustige oord.
Mavis J - Oct 2020
Overall score
Our stay was very pleasant, accommodation was perfect.
Towera K - Oct 2020
Overall score
Lovely Relaxing Holiday
Yolandi V - Oct 2020
Overall score
Dis die mooiste en netjiese eenheid. Alles is daar. Dis soos jou huis weg van die huis.
Bhekifa S - Sep 2020
Overall score
It was a great, cosy spot for a family or with a partner.
74 Eden Sands 's response
Thank you, Bhekifa, for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Lindsey F - Mar 2020
Overall score
Was very peaceful. The place is very quiet. Only the weather wasn't very pleasant.
Sonette Du Toit D - Feb 2020
Overall score
A great holiday with friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vakansie saam vriende.
Baie mooi oulike plek! Het see-uitsig is baie netjies ook! Mens voel baie veilig daar! Tannie Trudie was ook baie behulpsaam, ons sal vir seker weer daar kom vakansie hou, baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Sonette vir jou positiewe terug voer. Dit word opreg waardeer.
Ek is bly julle het julle vakansie geniet en julle is altyd welkom. Sien gou weer!!
Vakansie Groete,
Trudie
André D - Feb 2020
Overall score
Mooi uitsig en sentraal geleë.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Andre vir jou terugvoer. Ons sal definitief kyk na al die genoemde probleme. Waardeer alle terugvoer om sodoende ons diens te verbeter.
Groete
Trudie
Pierre S - Feb 2020
Overall score
Beautiful, nice, clean, just awesome.
74 Eden Sands 's response
Thank you Pierre for your most appreciated, positive feedback.
Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Nelene O - Feb 2020
Overall score
Stay was great.
Ronel S - Dec 2019
Overall score
Was baie rustig.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Ronel jou terugvoer, ek is bly julle kon bietjie rustig wees en dit geniet het.
Vakansie-groete
Trudie
Mark V - Nov 2019
Overall score
Awesome.
74 Eden Sands 's response
Thank you Mark for your most appreciated, positive feedback.
Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Koos P - Nov 2019
Overall score
Baie oulike, skoon, netjiese plekkie, loopafstand vanaf die strand en ons het ons verblyf geweldig geniet.
Marcia N - Nov 2019
Overall score
It was so awesome.
74 Eden Sands 's response
Thank you very much Marcia, I so glad you've enjoyed your stay, hope to see you again!
Trudie
Anri V - Oct 2019
Overall score
Dit was sakpas lekker.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Anri, ek is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Trudie
Roelien V - Oct 2019
Overall score
Very convenient and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies.
Net 'n voorstel, 1 fan is nie genoeg nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maggie V - Oct 2019
Overall score
Woonstel silwerskoon en goed ingerig met smaak en kwaliteit.
74 Eden Sands 's response
Dankie vir jou terugvoer Maggie, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Trudie
Lourens S - Oct 2019
Overall score
Neat, safe, rested.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, veilig, uitgerus.
Dit was skoon, netjies, in 'n veilige kompleks met sekuriteit, genoeg braai-areas en 'n pragtige swembad wat omhein en skoon is dan stap jy net af na die see toe waar die vissermanne visvang en dit is naby die strand waar mens kan swem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Lourens vir jou posiewe terugvoer. dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Elsie V - Sep 2019
Overall score
Home away from home.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Elsie vir jou postiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is so bly julle het julle tydjie saam met die kinders hier by ons geniet.
Kom kuier gou weer,
Trudie
Gerrie B - Sep 2019
Overall score
Definitely very nice, will book there again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir seker baie mooi, gaan weer daar bespreek!
Was baie aangename ervaring, gaan vir seker weer daai mooi plekkie bespreek vir volgende wegbreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Gerrie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie, en ons hoop dit is 'n bietjie langer.
Groete
Trudie
Lorinda B - Sep 2019
Overall score
Very good value for money.
Read more74 Eden Sands 's response
Thank you Lorinda for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards
Trudie
Jauqeline N - Aug 2019
Overall score
Friendly service. Very helpful and the place is neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens. Baie hulpvaardig en die plekkie netjies en skoon.
Was baie vriendelik ontvang, die blyplekkie was skoon en baie netjies. Sal net graag eie braai plekkie verkies het met bietjie meer privaatheid maar verdere het ons baie lekker gebly. Het 'n mooi uitsig oor die see gehad. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Dankie Jackie, vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Trudie
Nicky E - Aug 2019
Overall score
Awesome place to stay.
74 Eden Sands 's response
Thank you, Nicky, for your most appreciated, positive feedback. I do apologise for the disturbance on Friday evening, I have brought it to the BC's attention as it was not supposed to happen.
We hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Ina R - Jul 2019
Overall score
Goed.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Ina vir jou terugvoer. Daar word wel op my blad genoem dat skoon maak diens slegs weeksdae is van Maandag tot Vrydag, vakansie dae uitgesluit. Ek voorsien wel slegs 'n komplimentere rol toilet papier, asook koffie,tee suiker en melk met aankoms om soedoende gaste te help voor hulle by winkels kan uitkom vir inkopies.
Vakansie Groete,
Trudie
Retha V - Jul 2019
Overall score
A home away from home, unforgettable!
74 Eden Sands 's response
Thank you Retha for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon. Regards, Trudie
Jacques T - Jun 2019
Overall score
Very neat and clean. Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly.
Baie dankie vir die goeie diens. Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Simone M - May 2019
Overall score
See stars.
74 Eden Sands 's response
Thanks Simone for your feedback, it is much appreciated. Unfortunately, the ants are a seasonal problem, but I'm glad that you have enjoyed your stay.
Regards,
Trudie
Esme G - Apr 2019
Overall score
Fantastiese verblyf.
74 Eden Sands 's response
Dankie Esme vir jou positiewe terug voer, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle vakansie en verblyf geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Cindy N - Mar 2019
Overall score
Amazing.
74 Eden Sands 's response
Thank you Cindy for your most appreciated, positive feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Drina D - Jan 2019
Overall score
Puik woonstel.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Drina vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sal defnitief aandag gee aan jou voorstelle.
Vakansie Groete,
Trudie
Brian W - Jan 2019
Overall score
Pragtig, snoesig, rustig, veilig en vreeslik kindervriendelik.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Brian vir jou positiwe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Vakansie Groete
Trudie
Sc S - Dec 2018
Overall score
Dit was baie lekker, sal beslis weer by Eden Sands oorbly.
Nicolene W - Dec 2018
Overall score
Waarde vir geld.
74 Eden Sands 's response
Dankie Nicolene vir die positiewe terugevoer, waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vakansie Groete,
Trudie
Joanie B - Nov 2018
Overall score
Very safe and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig en netjies.
Baie veilig en netjies. Naby aan die see, eenheid het net 'n 2-plaat stoof en geen oond beskikbaar nie. Verder is als perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dumisile M - Oct 2018
Overall score
Good location. Right on the beach.
74 Eden Sands 's response
Thank you Dumisile for the positive, much appreciated feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Nicolene B - Sep 2018
Overall score
Fantasties.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Nicolene vir jou mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Natalie V - Aug 2018
Overall score
Asemrowend, die netjieste, oulikste plekkie ooit. Danie, Trudie ons het ons gate uit geniet en jy sien ons gou weer.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Natalie, vir jou mooi positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg en ek hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vakansie-groete.
Trudie
Belinda A - Aug 2018
Overall score
Dit was baie netjies.
Maggie O - Aug 2018
Overall score
Breathtaking
Madeleine S - Jul 2018
Overall score
Was regtig die moeite werd.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Madeleine, waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete.
Trudie
Ingrid N - Jul 2018
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Ingrid. Ek waardeer dit opreg en ek sien uit om julle weer te verwelkom wanneer julle Januarie weer kom kuier.
Vakansie-groete
Trudie
Esmarelda B - Jul 2018
Overall score
Dit was baie netjies en lekker.
74 Eden Sands 's response
Dankie Esmarelda, ek is bly julle het julle tydjie geniet. Sien julle volgende jaar weer.
Vakansie Groete,
Trudie
Elizabeth M - Jul 2018
Overall score
Pleasant, clean, nice view.
74 Eden Sands 's response
Dear Elizabeth,
Thank you for your feedback. I'm glad you enjoyed your stay. Good luck with your relocation overseas.
Regards,
Trudie
Elaine V - Jul 2018
Overall score
Feels like our own little place at the beach!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos ons eie huisie by die see!
Verblyf presies wat soos op die website geadverteer word. Skoon, baie veilig, warm-gevoel, uitsig fantasties! Baie vriendelike personeel (en die eienaar, Trudie, wat uit haar pad gaan om jou welkom te laat voel). Tuine pragtig en geboue baie goed in stand gebou. Swembad blou-skoon. Jy wil net inspring! Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie vir jou pragtige en positiewe terugvoer Elaine, ek waardeer dit opreg. Dit was lekker om gaste soos julle te kon ontvang.
Ek sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vakansie-groete
Trudie
Renata L - Jun 2018
Overall score
Pleasant and comfortable.
74 Eden Sands 's response
Thank you Renata, I'm glad you enjoyed your stay. Apologies for the ants but this is an unfortunate season problem and the Body Corporate try to control it as much as they can. Hope to see you soon again.
Trudie
Stephanie M - May 2018
Overall score
Pragtig en rustig.
Roxannw V - Apr 2018
Overall score
Netjies, skoon en naby strand.
74 Eden Sands 's response
Dankie Roxanne, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Vakansie groete,
Trudie
Estie S - Apr 2018
Overall score
Nice.
Stefan G - Apr 2018
Overall score
Heerlik gekuier. Naby strand en winkels. Baie mooi oord. Skoon, veilig en netjies.
74 Eden Sands 's response
Dankie Stefan, sien uit na julle volgende langer kuiertjie.
Vakansie Groete
Trudie
Madelein V - Mar 2018
Overall score
Baie netjies.
74 Eden Sands 's response
Dankie Madelein, ek glo die dolfyne was 'n groot bonus. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete
Trudie
Tinus R - Mar 2018
Overall score
Gerieflike skoon eenheid.
74 Eden Sands 's response
Dankie Tinus,
Ek is bly julle het dit geniet en van die plekkie gehou. Sien uit om julle weer te verwelkom
Vakansie Groete
Trudie
Zani D - Feb 2018
Overall score
Sentraal en waarde vir geld.
Read more74 Eden Sands 's response
Dankie Zani, dit word opreg waardeer en ek hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Annelle G - Feb 2018
Overall score
Ongelooflike lekker verblyf!
74 Eden Sands 's response
Dankie Anelle,
Baie dankie dat julle 74 Eden Sands gekies het vir julle 10de huweliksherdenking, ek is so bly dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle weer met die 11de herdenking ook.
Vakansie Groete,
Trudie
Sanli R - Jan 2018
Overall score
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
74 Eden Sands 's response
Dankie Sanli, ons hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie-groete
Trudie
Lizelle N - Jan 2018
Overall score
Ongelooflik.
74 Eden Sands 's response
Dankie Lizelle.
Ek is bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vakansie-groete
Trudie
Mimi N - Jan 2018
Overall score
Very nice and clean and good security.
74 Eden Sands 's response
Thanks Mini,
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again, keep well!!
Trudie
Erika V - Nov 2017
Overall score
Baie gerieflik, skoon en netjies.
74 Eden Sands 's response
Dankie Erika, waardeer dit. Sien uit om julle weer by ons te kan huisves.
Groete
Trudie
Monique O - Nov 2017
Overall score
It was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Dankie vir ‘n goed ingerigte en netjiese plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Dankie Monique. Hoop one sien julle gou weer na die koms van julle baba.
Chantelle D - Nov 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was baie lekker gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen V - Oct 2017
Overall score
Lekkerste tuiste by die see.
74 Eden Sands 's response
Dankie Karin, ek is bly julle het jul vakansie en verblyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier by ons te ontvang.
Voorspoed en vriedelike groete,
Trudie
Dewald B - Oct 2017
Overall score
Rustigheid teen die see.
Heleen S - Aug 2017
Overall score
Baie mooi skoon woonstel, goed geleë.
74 Eden Sands 's response
Baie dankie Heleen,
Ons is bly julle het julle vakansie geniet. Ons sien uit om julle gou weer hier te ontvang
.
Vriendelike Groete,
Trudie
Nadia S - Jul 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Was awesome gewees. Sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Dankie Nadia, Ons is bly julle het dit geniet. Ons kyk uit vir julle volgende kuier
Groete,
Trudie - 74 Eden Sands
Elizma D - Jul 2017
Overall score
Fantastic! Thank you, Trudie, we rested well. High quality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Baie dankie Trudie, ons het lekker gerus! Top gehalte.
Die woonstel was pragtig en so gemaklik! Ons het lekker ontspan. Dis die ideale wegbreek "vakansie huisie". Trudie dankie vir jou gasvryheid! Sal enige tyd weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
74 Eden Sands 's response
Dankie Elizma. Dit was lekker om julle hier te kon hê, en ons huisie met julle kon deel. Ons hoop ons sien julle gou weer, wanneer dit so koud raak daar in Bloemfontein.
74 Eden Sands
Trudie
Werner L - Jul 2017
Overall score
Definitief waarde vir geld.
74 Eden Sands 's response
Dankie Werner en familie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Ons is bly julle het julle vakansie geniet en dat ons, ons somers weer in die winter met julle kon deel. Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Trudie
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 09:00 - Address: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 1426, KwaZulu-Natal
- All ages welcome