The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Akwaabie Flat | TravelGround
+26

Akwaabie Flat

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Akwaabie Flat
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Renee C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee C
Individual traveler

Was 'n vakansie soos by die huis.

Rustig, pragtige uitsig vir die mooiste sonopkoms en -ondergange. Plek is skoon en netjies. Als wat jy nodig het is daar. Eienaars gaan uit hul pad om seker te maak jy is gelukkig en tevrede. Swembad is groot en ideaal vir die kinders om in te baljaar. Dankie vir 'n wonderlike paar dae. Dis 'n plek wat ek beslis weer sal gebruik en met 'n geruste hart kan aanbeveel.

Lindiwe D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindiwe D
With spouse/partner

It was amazing.

The place is nice and very friendly.

Len H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Len H
With spouse/partner

We had a very pleasant stay.

Very friendly and helpful hostess. Beautiful sea views. Very comfortable and well equipped.

Heinz M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinz M
With spouse/partner

Heerlik.

Ons moes dringend in Winkelspruit wees weens familie-verpligtinge. Ons was aangenaam verras met Marmin. Die kamers en geriewe is pragtig met luukse gemeng teen 'n baie goeie prys. Die eienaar, Minie, se gasvryheid en vriendelikheid is so aansteeklik dat ons onmiddellik tuis gevoel het. Dit het eerder gevoel of ons by familie gekuier het as 'n vreemdeling. Ons beslis weer gaan kuier - hierdie keer saam met die gesin.

Ntshwareleng M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntshwareleng M
On business

Nice place to live in.

Wow what a nice place I've ever been in.

Rachel L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel L
On business

Baie goed.

Was hartlik ontvang, self al was dit baie laat. Het alles voorsien wat versoek was, en nog meer. Sal dit beslis aanbeveel.

Nick O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nick O
With spouse/partner

Fantastiese mense, plek en diens.

Baie vriendelik ontvang. Is deeglik ingelig oor die plek en 'n wye keuse gegee oor watter gedeelte ons wil bly. Voorgestel aan al die personeel en ook vriendelik deur hulle ontvang. Akwaaba, waar ons gebly het is baie netjies en skoon. Baie ruim en privaat. Swembad ook skoon en baie goed onderhou. Die bestuur (Mark en Minie) is baie hands-on en involved. Het baie lekker gekuier onder en 'n warm, huislike vriendekring-atmosfeer ondervind. Kan opreg enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Goeie mense, leka plek en leka kos.

Neels O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels O
With spouse/partner

Lekker en gerieflik.

Die gasvrou Mini se omgee is meer as net die gewone. Die ontbyt word bedien op die tyd waarvoor gevra word. Maggie wie verantwoordelik is vir die ontbyt se kennis van gehalte en verskeidenheid is fantasties en die gehalte is net die beste wat bedien kan word. Jou voertuig is veilig toegesluit gedurende die nag.

From
R1 500
per night, for 4 ppl
From
From R1 500
per night, for 4 ppl
From
R1 500
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Stockdale Road, Winklespruit, Kingsburgh, 2417, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzN2JmOThlLWRlOTYtNGMwMi1iOWViLTczZjVkNDRhZDc0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night, for 4 ppl 8 5 1 5 27 Stockdale Road Winklespruit 2417 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.101577185512 30.853725838693
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!