The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel | TravelGround
+22

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 20 reviews for Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Philip B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip B
With spouse/partner

Vriendelike mense

Goeie kommunikasie het verseker dat ons sonder moeite die plek gekry het. Ons het veilig gevoel in die omgewing. Die slaapplek was voldoende vir ons behoeftes vir die aand.

Andile T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andile T
With spouse/partner

The venue was great situated at a driving distance to our points of travel, the service we received was great and the place amazing and secure.

See stars.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

You were such well-behaved guests! Thank you!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Tshegofatso M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tshegofatso M
With spouse/partner

Magnificent.

Friendliest service ever.

Louisa S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa S
With spouse/partner

Awesome. Sal enige tyd weer gaan.

Dis rustig. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Tannie Elsa, jy is awesome.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dankie! Julle was aangename gaste.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Rosie D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosie D
Family with teenagers

Veilige, netjiese en gerieflike akkommodasie.

Gerieflike akkommodasie wat alles het wat mens benodig. Winkels binne 1 km maak dit gemaklik om benodighede te koop indien nodig. Hartlike ontvangs!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dit was lekker om julle te huisves.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Kraai K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kraai K

Perfek

Die akkommodasie was presies wat ons wou gehad het!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dankie Kraai. Perderuiters en diereliefhebbers is altyd aangename mense. Ons het julle kuier in Brits en by Stokkiesdraai saam met julle geniet.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Chereze M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chereze M
With friends

Baie lekker, rustige en veilige oornagverblyf.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Ek is dankbaar dat dit vir julle aangenaam was. Elsa

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Melody B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melody B
With spouse/partner

Baecational.

Mini home away from home.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Thank you! It was a pleasure to accommodate you!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Louise R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise R
With spouse/partner

Heerlik!

Ons was so fantasties ontvang en sommer heerlik gesels. Elsa en Nic het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sal definitief weer gaan kuier!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dis so ekker om gawe gaste soos julle te ontvang!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Karel E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel E

Hartsmense.

Huldiglik ontvang en was baie vriendelik. Netjiese eenheid met genoeg spasie om te werk en te ontspan. Lugversorger was verfrissend. Ek het heerlik gebly. Na die reën is die tuimeldroër aangebied om skouklere te droog. Was baie aangenaam en die belangstelling in my perd en sport was verbasend. Oom Nic het selfs sy musikale kant gewys. Tannie Elsa is amazing en ons het sommer meer gasvry gevoel Saterdagaand. Baie dankie vir alles en die saam stap van my en Starlight se eerste Puresan Beker te Stokkiesdraai!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Diereliefhebbers is altyd aangenaam. Mag jy en Starlight groot hoogtes bereik!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Danell J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danell J
With spouse/partner

Baie lekker en privaat.

Nice mense en atmosfeer.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Ek is bly dat julle 'n aangename ervaring gehad het.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Leoni B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni B
Family with teenagers

Tannie Elsa is baie vriendelik en verblyf was baie lekker!

Sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf vir besigheid of vir vinnige oorbly.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Julle is aangename mense!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Sumei G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sumei G
With spouse/partner

Gemaklik, veilig, alles wat nodig is. Vriendelike diens.

Privaat, vriendelike ontvangs, onderdak-parkering.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dit was lekker om julle te ontmoet.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Brian K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian K
With spouse/partner

Perfect.

Elsa and Nic went out their way to make us feel comfortable. The accommodation is clean and well equipped, in a safe area. Our car broke down while staying with them and they offered to assist us in any way. We will definitely go back there.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Thank you Veronica, for your recommendation. It was a pleasure to meet you.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Chris F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris F
Individual traveler

Baie lekker gebly rustig en netjies.

Baie netjies, veilig en rustig. Warm verwelkoming. Baie lekker gebly.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dit was baie lekker om 'n huislike hawe te bied vir 'n moeë atleet na die ultra marathon Om-Die-Dam. Sterkte vorentoe.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Lynette E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette E
With spouse/partner

The thorn tree immediately made us feel at home.

Got some good sleep there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die doringboom het ons onmiddellik tuis laat voel.

Heerlik daar oorgeslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Die apiesdoringboom is 'n sierraad. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Robbie G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robbie G
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

Friendly service, arranged for a car wash.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Vriendelike diens, het tot 'n karwas gereël.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet en te versorg!

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Ciska V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ciska V
Individual traveler

Friendly and hospitable.

Quiet, peaceful area. Had a great sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gasvry.

Stil, rustige area, het baie lekker geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Ek is bly as dit aan jou verwagtinge voldoen het.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Jaco V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Fantasties.

Skoon, netjies baie veilig. Tannie Elsa en Oom Nic so gasvry. Beslis een van my gunsteling gastehuise.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Jaco, julle was beslis gawe gaste om te bederf.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
Jacques & Chamon J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques & Chamon J
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Die eienaars is baie gesteld op die gaste en maak seker dat jy gemaklik bly. Baie goeie waarde vir geld.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel's response

Ons is bly dat julle tuis gevoel het.

Apiesdoring Selfsorg Tuinwoonstel
From
R750
per night, for 3 ppl
From
From R750
per night, for 3 ppl
From
R750
per night, for 3 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Korhaan Street, Brits, 0250, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb334eccce4394f7bee6515a81e311c5ea3b45b7b9fd8862373ed6553a4aeccef43915ba0015c77e4e7a0ce0b1bff8e5f350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night, for 3 ppl 20 5 1 5 19 Korhaan Street Brits 0250 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.627470593852 27.797328497762
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!