The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bakgat Blyplek | TravelGround
+66

Bakgat Blyplek

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 268 reviews for Bakgat Blyplek
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Willem V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
On business

Nie aldag wat ek hierdie kwaliteit in oorslaap beleef nie!

Ek reis baie en slaap op baie plekke in baie plekke. Bakgat Blyplek is uitsonderlik. Voor jou aankoms kry jy presiese instruksies hoe om die moderne sekuriteitsgeriewe te gebruik. Die akkommodasie is eenvoudig in 'n klas van sy eie. Die ligging onverbeterlik. Veilige parkering is onderdak. Vir meer en beter kan mens nie vra nie. Selfsorg sal vir my nie maklik weer dieselfde wees nie!

Jurieka V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurieka V
Family with teenagers

Beste verblyf in 'n lang tyd.

Ons het in die gesinseenhede gebly. Die plekkie is absoluut pragtig. Dit was skoon, netjies en als het gewerk! Als in die plek lyk splinternuut en is van hoë gehalte. Die braaigeriewe is ook lekker gesellig. Ons voertuie was reg by ons verblyf en agter 'n elektriese hek. Dit was die beste plek waar ons oorgeslaap het gedurende ons 2 weke vakansie, en definitief nie die duurste nie. Bakgat Blyplek sal ons defnitief weer sien in die toekoms. Dit was 'n fantastiese ondervinding!

Louise H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise H

A hidden gem.

What an amazing guesthouse! Lived up to all expectations and then more. The communication from the owner is superb, the cottage is immaculate and equipped beyond what one would need. Location is safe and a packed car is nicely parked behind a locked gate. It is perfectly set on the route to the Cape and this will most certainly be on our Stop-Over list from now. We can certainly recommend this guesthouse. Thank you Cornell for a wonderful stay!

Andre V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with teenagers

Uitstekende blyplek.

Het oornag by Bakgat Blyplek op pad Kaapstad toe, en van die begin tot einde was alles puik. Christiaan se inligting en kommunikasie was perfek. Beveel die blyplek met geruste hart aan. Dankie Christiaan.

Theuns K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Theuns K
Family with teenagers

Dit was Bakgat!

Wat 'n awesome oornaghuis. Alles wat jy nodig het en meer. Dames het natuurlik die bad baie geniet! Alles was baie mooi skoon. Dit was nat en koud en so met die instap was die lugverwarmer aan. Net wat ons nodig gehad het. Sal vir seker altyd by Bakgat oorslaap as die huis beskikbaar is. Baie dankie Bakgat, julle diens was puik.

Jan K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
With friends

Uitstaande waarde vir geld! Beste akkommodasie ooit vir die prys - veral vir die prys!

Nul klagtes. Ek sal moeite maak om in Beaufort oor te slaap net om hier te wees.

Hannes H - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes H
With spouse/partner

Puik.

Puik en netjies. Die diens was vriendelik.

Benji S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benji S

Luukse waarde vir geld.

Luuks en bekostigbaar met al die nodig geriewe en nog 'n paar ekstra. Was ons 3de verblyf by Bakgat Blyplek, en sal beslis weer en weer van hulle gebruik maak.

Cyndie M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cyndie M
Family with young children

Absoluut stunning.

Pragtige, veilige en skoon plekkie.

Annolien D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annolien D

Skoon, netjies, professioeneel.

Ons het die oornag terdeë geniet. Die akkommodasie was uit die boonste rakke. Die gasheer het ons tuis laat voel. Baie dankie vir 'n rustige oornag op pad Kaapstad toe.

Fanie V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With spouse/partner

Bakgat is by verre bo gemiddeld sover, netheid en skoon aangaan. Alles is van hoë gehalte in die plek is duidelik in 'n ander klas.

Dit het lekker gereën terwyl ons daar was maar alles wat ons benodig het was byderhand en dit was 'n aangename ervaring.

Deon V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With friends

Baie netjies en skoon.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Die meubels en linne is van hoë gehalte. Die eenheid is toegerus met al die benodighede.

Ricus V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricus V
Individual traveler

Puik!

Pragtige plek, stylvol, en netjies! Sal enige tyd weer oorslaap!

Ronald D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald D
With friends

Dankie dit was 100% lekker.

Die verblyf was baie lekker. Baie dankie.

Gustav N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav N
With spouse/partner

Pragtige plek.

Hulle naam pas 100%. Bakgat verblyf en diens!

Piet K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet K
With spouse/partner

Die beste ooit.

Bakgat Blyplek is die beste wat ons nog ooit gehad het. Dit is soos 'n eie huis. Alles wat jy aan kan dink is in die huis. Netjies en baie skoon. Duursame toerusting. Sal 'n draai ry om daar te gaan oorbly. Geluk Christian.

Pierre S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre S
With spouse/partner

Absolute juweel, stylvol en vyfster!

Beste akkommodasie wat ek in baie jare van oorslaap beleef het!

Benji S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benji S
With spouse/partner

Fantastiese waarde vir geld!

Baie netjiese en luukse eenheid met al die geriewe denkbaar. Moeitelose bespreking en goed geleë. Dit was ons tweede verblyf by Bakgat Blyplek, en beslis nie ons laaste keer nie.

Billy Z - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy Z
With spouse/partner

Baie skoon en netjies, alles het glad verloop.

Blyplek is netjies opgeknap, lekker braaigeriewe, inklok was maklik.

A J M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A J M
With spouse/partner

Was met vakansie.

Beste gastehuis wat ek die afgelope 30 jaar besoek het. Moet sekerlik een van die top tien in die land wees. Dit is 'n moet om daar te oornag.

Marco V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco V
Family with teenagers

Uitstekend.

Lieflike blyplek. Sentraal geleë. Naby winkels en restaurante asook N12 op pad Johannesburg/Klerksdorp.

Elde G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elde G
Family with teenagers

Beste plek wat ek nog ooit geboek het op die webtuiste.

Ons het in eenheid A en B tuis gegaan van Pretoria en weer terug.

Elize H - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
With friends

Gerieflike verblyf.

Baie gerieflike verblyf, netjies, skoon en veilig. Ons sal beslis weer by Bakgat oornag en dit ook aanbeveel vir enige iemand wat in Beaufort Wes vir akkommodasie soek.

Stephen P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Hierdie is beslis 5-ster verblyf. Die eenheid is asemrowend mooi, ruim, gemaklik en onverbeterlik. Ons was spyt dat dit vir ons net 'n oornag plek was. Die klein swembad was 'n lekker bonus op 'n warm dag na 'n lang reis. Beveel beslis aan.

Hercules V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules V
With spouse/partner

Voel veilig en dit is rustig.

Dit is al ons tweede keer wat ons by Bakgat oorslaap en ons sal dit definitief aanbeveel. Dit is skoon 'n plesier om in so 'n netjiese plek te bly. Nog voor ons aankoms het ons presies geweet hoe om in te boek met die Covid-regulasies en het geen probleme gehad toe ons daar aankom nie. Met aankoms het ons dadelik 'n boodskap gekry of ons gemaklik is en enige probleme het. Sal volgende keer weer daar oorslaap want dit is stil en rustig.

Chantal T - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal T
With friends

So ontspannend!

Ons is verwelkom met die lugverkoeler wat aangeskakel was na die snikhete dag op die pad. Ons was uitgeboul met die mooi dekor, die gemaklikste sitbanke en heerlike, sagte beddens. Sjoe, ons het so tuis gevoel al was dit net vir een aand. Heerlik verby!

Hans L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans L
With friends

Baie netjiese en skoon akkommodasie.

Bakgat Blyplek se vriendelike gashere het opgevolg op ons aankomstyd en toe ook later om te hoor of alles reg was toe ons reeds daar was. Het dit baie waardeer.

Karin S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

Oornagstop op pad Kaap toe.

Wat 'n heerlike plek om te oornag! Bakgat Blyplek is skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en het uit hul pad gegaan om veilige parkering te bewerkstellig vir ons bakkie en boot. Ons sal elke keer daar oornag op pad Kaap toe.

Deirdre M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre M
Family with young children

Lekker, skoon blyplek. Baie gesellig.

Alles was skoon en ons gasheer het ons op hoogte gehou en seker gemaak dat ons die blyplek kry en toegang het.

Michelle H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle H
Family with teenagers

Comfortable and thoroughly enjoyable.

We were extremely happy and satisfied with our stay. The rooms and bathrooms were exquisite and super clean. The kitchen was well equipped. I would highly recommend Bakgat Blyplek.

Kobus K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus K
Family with teenagers

Gemaklik en stylvol met alles wat nodig is.

Puik plek om in te bly. Ons was aangenaam verras oor die kwaliteit van die verblyf. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Loopafstand van eetplekke. Verblyf het ook alles en nog meer in wat jy nodig het.

Ingrid J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid J
Family with young children

Heerlike oornag-verblyf.

Baie vriendelik verwelkom. Huisie is baie goed toegerus en stapafstand van restaurante. Het ook heerlik by die swembad gekuier die middag na aankoms.

Amanda F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda F
Family with teenagers

'n Plek wat sy naam gestand doen.

Op soek na 'n bakgat blyplek? Hierdie is die plek vir jou. Die plekkie is pragtig, en aandag word aan die fynste besonderhede gegee. Van swemhandoeke tot die lekkerste koffie was beskikbaar. As die Here ons spaar sal Bakgat Blyplek ons vir seker weer sien.

Christo H - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo H
Family with teenagers

Uitstekend.

Uitstekend en baie mooi.

Anja L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja L
Family with young children

Netjies, stylvol.

Pragtige eenheid, ruim, netjies. Pragtige eenheid.

Anton S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
Family with teenagers

Heerlike, mooi, netjiese verblyf, baie goed toegerus.

Die plek is ruim, goed toegerus en baie goed gemeubeleer. Die groot tipe yskas-vrieskas kombinasie is baie handig. Ons is net spyt ons het nie tyd gehad om die lekker braaiplek te gebruik nie. Ons kom verseker terug.

Annalize B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize B
With spouse/partner

Fantastiese mooi plek. Sal dit 100% aanbeveel.

Baie mooi en skoon plek om te oornag, pragtig gemeubileer. Groot. Het alles wat mens nodig het en het heerlik geslaap.

Leon K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Baie netjiese blyplek.

Kan die plek met geruste hart aanbeveel. Goed ingerig en gerieflik.

Martie A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie A
With spouse/partner

Oase vir die siel.

Baie netjiese, moderne plekkie waar jy kan ontspan na 'n lang dag op dié pad.

Albert R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert R
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie netjiese en skoon gastehuis. Kan dit sterk aanbeveel.

Christo B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo B
With spouse/partner

Baie gerieflik en ruim met alles wat gaste dalk kan benodig.

Baie skoon, netjiese, vriendelike en gerieflike bestemming, baie goeie waarde vir prys, die gasheer was uitstekend.

Malinda N - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda N

Beste blyplek in Beaufort-Wes.

Netjies, skoon, goeie bed en beddegoed, baie goed toegerus. Beslis my gunstelingstop in Beaufort-Wes

Johan R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
Family with teenagers

Bakgat!

Tweede keer wat ek hier oorslaap. 9-ster verblyf. Enigste plek op ons reis wat 'n skoon braai en rooster gehad het. Fantasties.

Pierre K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre K

Beste. Ruim, vars en skoon, volle DStv, kwaliteit.

Jy sal nêrens beter waarde vir geld kry nie. Die plek om te bly in Beaufort.

Ann H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann H
With spouse/partner

Luxury in the heart of Karoo.

A beautiful luxurious set up in the middle of the Karoo, thank you Christiaan for every hospitality and passionate efforts that you have engaged in this place. You checked on us whilst on the road, gave us detailed instructions and not to forget the 3 Sheep Restaurant voucher, thank you Christiaan. If you want to be spoiled with luxury/comfort after a long drive from Johannesburg or Cape Town, look no further than Bakgat Blyplek in Beaufort West. Job well done!

Liza S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza S
Family with young children

Baie netjies, skoon en ruim

Ons het baie lekker gebly en sal Bakgat Blyplek enige tyd aanbeveel.

Sean V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean V
With spouse/partner

Netjies, en fantastiese diens.

Die eenheid is mooi versorg en skoon met 'n lekker braai-area.

Theresa B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B
With spouse/partner

Heerlike oornag-slaapplek!

Wat 'n pragtige plek, baie meer as wat ons verwag het. Baie dankie Christiaan, ons sal vir seker weer daar gaan bly!

Roux V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roux V
With spouse/partner

Pragtig, gerieflik en skoon!

Dis 'n pragtige plek, vriendelik ontvang, met alles wat ons nodig gehad het. Die plek is goed geleë, veilig met n gerieflike buite braai area. Sal die plek ten hoogste aanbeveel!

Willie V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With spouse/partner

Wow wow wow.

Surely there cannot be a better place to stay in the Karoo. Felt like a VIP. Will recommend to anyone.

Frederick D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick D
With spouse/partner

Uitstekende fasiliteite en vriendelike diens van die Bekkers het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Wat vir ons uitgestaan het, was die aandag wat aan die kleinste detail geskenk word. Bakgat Blyplek het al ons verwagtinge oortref en Christiaan en Cornel kan met reg trots wees!

Ben V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Heerlik gerus na reis vanaf Johannesburg na Kaapstad!

Hierdie was nou die derde keer dat ons oorslaap by Bakgat Blyplek op reis vanaf ons kinders en kleinkinders in Johannesburg terug na ons woning in Bellville. Telkens is ons verras met die aandag aan detail wat hierdie lieflike verblyf bied. Met die sneeu op die berg net buite Beaufort-Wes en die ysige koue het ons die elektriese kombers geweldig waardeer. Hierdie is nie net 'n Bakgat Blyplek nie, dit is 'n Blyplek duisend!

Elsabé V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabé V
With spouse/partner

Ons het spesiaal van Bellville af gery om weer daar te slaap.

Dis vir ons 'n heerlike bederf om by Bakgat te kom. Wens die plek was nader aan Bellville!

Maureen V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen V
With spouse/partner

Netjies. Stylvol. Bekostigbaar.

Puik. Puik. Puik. Soos altyd. Baie dankie vir die beste oornag in Beaufort-Wes.

Carel D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel D
With spouse/partner

Uitstekende akkommodasie en diens.

Het nog nie beter selfsorg as dít beleef nie.

Niki B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niki B
Family with young children

Ons het hier oornag op pad terug Kaap toe.

Die plekkie was baie skoon, netjies en gemaklik. Ons is 'n gesin van 3 en dit was lekker dat daar 2 slaapkamers en badkamers was asook 'n aparte sitkamer met eetkamertafel en kombuis.

Pieter D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
On business

Netjies, ruim, waarde vir geld.

Kan die verblyf aanbeveel. Sakl weer by Bakgat oorslaap.

Bronwyn L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn L
Family with young children

Value for money and family friendly.

Easy check-in, close to main road, quiet, clean, hot water, towels, electric blankets and nicely decorated.

Theunis D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis D
With spouse/partner

Rustige, veilige en netjiese verblyf. Kan dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Die gasheer het baie moeite gedoen om die verblyf-ervaring iets besonders te maak. Daar is aan alles gedink om jou tuis te laat voel. Uitstekende reëlings rakende aankoms- en vertrekprosedure sonder enige interaksie met personeel. Gebou en toebehore baie netjies en puik instandgehou. Sal beslis weer daar tuisgaan. Bakgat geriewe.

Paul V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With friends

Gerieflike, veilig, skoon en netjiese fasiliteit. Hierdie is die tweede keer wat ons tuisgaan by Bakgat en sal beslis weer en weer daar tuisgaan.

Puik diens was nog altyd aan die orde van die dag. Hierdie fasiliteit is uitstekend. Ek sal dit op enige dag ’n 5 ster klasifiseer. ’n Wonderlike ervaring.

Zelma V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma V
With spouse/partner

Fantasties

Chrisjan en Cornel julle het beslis die wenresep daar. Fantastiese, skoon verblyf. Julle het aan alles gedink om ons verblyf vyfster te maak. Ons het al voorheen daar oorgeslaap en sal definitief weer. Definitief 'n pluimpie in julle hoed.

Benji S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benji S
With spouse/partner

Absoluut fantastiese ervaring!

Aangenaam verras deur die hoë kwaliteit van die fasiliteite en diens! Sal beslis weer van Bakgat Blyplek gebruik maak, en sal ander hiernatoe aanbeveel.

Niccy J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niccy J

Lieflike skoon en netjiese oornag woning oppad Kaap toe

Die eenheid was netjies, skoon en modern. Waarde vir geld is uitstekend. Sal gemaklik daar kan bly vir 'n jaar! Net een ster af vir die ligging-verkeer op die N1 om die sirkel kan sommige mense pla.

Lureen H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lureen H
With spouse/partner

Die eienaar is baie vriendelik, beslis die moeite werd na so 'n lang rit.

Baie netjiese plek, ons het net oornag daar vir 'n begrafnis, maar sal beslis Bakgat aanbeveel.

Leon L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon L
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Sal beslis aanbeveel - het heerlik gebly en sal beslis weer daar bespreek.

Eloise H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise H
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie gerieflike inboek en beste dienste wat ons in 'n lang tyd by 'n oornag plek gekry het.

Johandi S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johandi S
With friends

Absoluut waarde vir geld!

Is luukse verblyf en is lekker naby aan restaurante. Kommunikasie van Bakgat is bakgat! Sal weer daar gaan bly.

Ben V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ben V
With spouse/partner

Heerlk oorgeslaap! Wens ons kon langer bly!

Uitstekende verblyf met aandag aan detail. Al wat ons gemis het was beskuit saam met die oggendkoffie!

Jolene B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene B
Family with teenagers

Uitstekende verblyf en vriendelike diens.

Diens was uitstekend en baie professioneel. Die huis was baie skoon, netjies en als wat mens nodig het daar.

Trevor Brian C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor Brian C
With spouse/partner

Awesome.

Dit is 'n stunning plek, daar is tot op elke punt gedink aan wat mens mag nodig hê. Alles topgehalte. Al die ekstras (braaihout, Blitz, skoonmaakmiddels, tissues, en dit was alles daar). Absoluut stunning, vyf sterre is eintlik te min. Hulle plek staan uit soos 'n paal bo water. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand.

Marius R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with teenagers

Reg lekker aangename akkommodasie.

Ons het fantasties gebly hoogs aanbeveel. Die gasheer het aan alles gedink.

Justin L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin L
Individual traveler

Perfect.

Apartment was very clean and tidy. The owners have thought of everything to ensure your stay is as comfortable as possible. Will definitely stay there again!

Andrew J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew J
With spouse/partner

Perfect booking.

We were really surprised with the booking we made: it was perfect. I am sorry that we did not get to braai some lamb at bakgat Blyplek as the facilities provided were first class. We were very happy and will book with you every time. We have tried and stayed at many places over the last 10 years in Beaufort West, but not like this. Well done and you deserve 5 stars.

Hannes V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes V
With spouse/partner

Luuks, netjies, skoon, veilig en lekker om te onspan na lang dag van ver ry!

Baie netjiese en luukse verblyf. Goed toegerus. Al die meubels en toestelle in baie goeie toestand. Effektiewe toegangsbeheer en baie veilig. Lekker braaiarea en genoeg hout. Stapafstand van 'n paar lekker eetplekke.

Megan P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Megan P
With friends

Ongasvryheid.

Sal dit waardeer as reëls vooraf op die webtuiste verskyn.

Danie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
Family with teenagers

Great location, great value.

The place is spotless, spacious and great value for money. Within walking distance of 3 restaurants. The owner is very helpful and forwarded all the check-in instructions before arrival. Will for sure stay here again.

Cindy S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy S
Family with teenagers

Stunning.

This is a stunning place. Very spacious and very, very clean. Our stay was most enjoyable and I can definitely recommend Bakgat Blyplek to anyone staying over in Beaufort West.

Marietjie M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie M
Individual traveler

Was 'n wonderlike ervaring en ruskansie.

Alles was mooi netjies en die plek is keurig gemeubileerd. Kon lekker ontspan.

Michael J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael J
Family with teenagers

Heerlike oornagverblyf vir die langpad Kaap toe.

Ons het heerlik hier oorgebly en dis nou werklik 'n Bakgat Blyplek! Smaakvol ingerig met baie ruimte, veilige parkeerplek, vriendelike ontvangs en binne loopafstand van die eetplekke.

Johan M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Fantasties

Goeie waarde vir geld en het alles wat jy nodig het en nog meer. Sal beslis weer 'n draai maak!

Mitzi H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mitzi H
With spouse/partner

Baie goeie en vriendelike diens!

Die gemak en welstand van hulle gaste is vir hulle belangrik. Dit is soos 'n huis weg van jou eie huis.

Hercules N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hercules N
With spouse/partner

Topklasverblyf in Beaufort-Wes binne bereik van Karoo Nasionale Park en ander juwele in die Nuweveldsbergomgewing.

Bakgat Blyplek is presies dit: 'n bakgat-blyplek in Beaufort-Wes. Van die vriendelike ontvangs af tot en met die vertrek is die verblyf net plesier en gerief. Dit is beslis van die beste verblyf-op-pad wat mens kan kry: alle toerusting en fasiliteite wat mens mag nodig kry, is net daar vir jou om te gebruik en te geniet. 'n Eie braaiplek met hout, aanstekers en rooster, afslagkoepons by 4 Sheep Restourant (as die weer daarna vra), swembad, lugversorging, twee badkamers, volle DStv Explora- en WiFi-toegang - alles ingesluit in die billike tarief. Baie dankie vir die voorreg om in dié blyplek te kon bly.

I-rené B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
I-rené B
Family with young children

We had a wonderful stay.

Bakgat Blyplek is a great place to stay at, we have stayed here twice now and have not been disappointed with anything as of yet. Would definitely recommend.

Zenichka F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenichka F
With spouse/partner

Baie lekker, ons sal enige tyd weer gaan.

Dit was net 'n oornagplek, maar ons het gesê ons sal weer gaan en sommer vir 'n paar dae. Dit was skoon, baie goeie kliëntediens, en die ekstra goedjies wat Bakgat doen om mens tuis te laat voel is net wow! Baie dankie, Christiaan.

Alviro M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alviro M
Family with young children

Dit was regtig 'n lekker plek.

Baie rustige plekkie.

Johan M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende ligging, baie ruim, moderne en blinkskoon akkommodasie. Smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus met baie aandag aan detail, insluitend die kombuis en die moderne badkamers. Die kommunikasie vanaf bespreking tot aankoms was uitstaande. Hoogs aanbeveel vir enige reisiger, dit is eintlik hartseer as mens net oornag en nie die eenheid vir langer kan geniet nie!

Beyers S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beyers S
With spouse/partner

Bakgat blyplek. Is vir seker my eerste keuse in Beaufort-Wes. Ek sal dit vir almal aanbeveel!

Baie lekker, vriendelik, mooi en skoon. Sal dit vir seker weer doen.

Marius B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With spouse/partner

Bakgat!

Was meer as wat ons verwag het! Veilig, netjies en keurige uitleg.

Bertus H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus H
With spouse/partner

Luukse verblyf met alles wat jy nodig het.

Bakgat Blyplek is baie meer as net 'n oornag in die Karoo. Dit is luuks, baie veilig en grootliks buite die geraas van die vragmotors. Ons sal Bakgat Blyplek definitief aanbeveel! Ons gaan weer terug!

Madelyn B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelyn B
With friends

Perfect value for money.

Perfect property if travelling 8 or less people. Will always return. Friendly host. Great outdoor space. Modern features.

Carola M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carola M
With friends

Van baie hoë standard, netjies en gesellige plekkie.

Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Jeanne M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne M
With spouse/partner

Vyf-ster akkommodasie teen 'n begrotingsprys.

'n Juweel van 'n plekkie: kraakskoon, nuwe moderne toegeruste kombuis, nuwe moderne badkamers, ruim en gerieflik ingerig met baie aandag aan detail en klein luukses. Kan dit net aanbeveel.

Marisca E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marisca E
With friends

Baie gerieflik. Huis is baie netjies ingerig. Eienaar gee aandag tot op kleinste detail. Baie lekker gekuier!

Huis is pragtig ingerig. Die badkamer asemrowend. Jy moet letterlik net kos en jouself saamvat! Daar is aandag geskenk aan elke laaste detail. Dit het gevoel asof ek by ’n familie huis kuier. Geen klagtes of ongeriewe nie. Hele huis is geventileer met lugversorging. Badkamers baie stylvol en netjies. Algeheel ’n 10/10 ondervinding!

Amelda A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda A
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Bakgat Blyplek doen sy naam gestand, dit is regtig 'n bakgat blyplek. Ons was maar skepties oor verblyf in Beaufort Wes, maar is glad nie spyt dat ons hier oornag het nie. Ek sal dit regtig aanbeveel.

Helgaard M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helgaard M
With spouse/partner

Fantasties, skoon, kwaliteit, ruimte en volledig.

Die standaard waaraan alle oornag-/vakansieakkomodasie gemeet moet word! Hierdie plek bied absoluut onge-ewenaarde waarde vir geld. Alles binne in is van die beste kwaliteit en spreek van goeie smaak. Daar is ruimte en spasie en mens kan heerlik ontspan na 'n lang reis. Absoluut die toppunt van soveel plekke waar ons al oorgebly het. Bakgat inderdaad!

Ben V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

'n Juweel in die Karoo!

Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring om oor te slaap by Bakgat Blyplek. Die blyplek is pragtig! Daar is duidelik baie aandag gegee an die kleinste detail. Ons was verras met klein maar belangrike verrasings - soos decaf koffie! Ons het die afslag koepon vir 'n ete by 4Sheep geweldig waardeer. Hierdie eetplek is nog 'n Karoo juweel! Bakgat Blyplek sal ons beslis weer sien! 3 C's vir Bakgat Blyplek: "Classy, Clean and Comforting"!

Mari-lize M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lize M

Netjies , Veilig en Pragtig

Pragtige , Veilige plek . Jy is baie naby aan die hoofpad met Eetplekke stap afstand. Vir ons wat net oornag het was daar alles wat jy kan nodig kry. Ek gaan defintief die naam onthou as ek weer moet oorslaap oppad Kaap toe.

Martin K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin K
With spouse/partner

Uitstekend

Afslag op ete 'n bonus

Adele D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Family with young children

Uitsonderlik rustig en luuks.

Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal definitief weer daar slaap! Dankie vir 'n wonderlik aand, eetplek, atmosfeer en gasvryheid.

Ridduwan H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ridduwan H
With friends

Huis web van die huis af..!

Baie netjies verblyf. Alles was perfek. Diens uitstekend...! Beslis n baie Bakgat Blyplek...!!!

Piet S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
Individual traveler

Uitstekende diens.

Bakgat Blyplek het die regte naam gekies wat pas by die diens wat jy kry. Uitstekend.

Wida C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wida C
With spouse/partner

Uitstekend.

Pragtig, luuks en baie netjies.

Mariaan P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan P
Family with young children

Lekkerste plek ooit.

Eienaar vriendelik wn gasvry. Beste gastehuis waarin ons nog gebly het. Puik!

Lettie L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie L
With spouse/partner

Uiters netjies en skoon.

Fantastiese plek om te gebruik!

Andrea B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea B

It was fantastic. And the accommodation itself exceeded our expectations.

We were a group of sisters. And we felt very safe. No one bothered us and it provided our basic necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties. En die akkommodasie self het ons verwagtinge oortref.

Ons was 'n groep susters. En ons het baie veilig gevoel. Niemand het ons gepla en dit het voorsien in ons basiese benodigdhede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
With spouse/partner

Inderdaad bakgat.

Ons het die afgelope drie jaar in baie soortgelyke oornagplekke oorgebly. Hierdie is ongetwyfeld die heel beste. 6-ster. Alle kriteria van toepassing by verre oortref. Geluk aan eienaars met hierdie juweel geskep.

Chantal A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal A
Family with teenagers

Stunning place, great hosts.

Air-conditioned with generator during loadshedding, this us was superb.

Reinette L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette L
Family with teenagers

Puik oornagverblyf in Beaufort-Wes!

Woonstel is modern, ruim, netjies en baie smaakvol gemeubileer. Dit het ons verwagtinge oortref. Bakgat is inderdaad die regte benaming!

Df C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Df C
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Luukse ruim eenheid met alles wat nodig is. Sal definitief weer hier oornag.

Johannes V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V

Aangenaam verras met die verblyfplek.

Selfsorg eenheid is toegerus met alles wat nodig is om jou te laat voel asof jy by jou eie huis is, selfs braaihout en aanstekers vir die braai. Sal definitief weer daar oorslaap.

Louise V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with young children

Indrukwekkend.

Bakgat het ons verwagtinge oortref! Baie luuks met alles wat jy nodig het en nog meer!

Melanie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie K
Family with young children

Fantasties.

Wonderlike waarde vir geld. Geriewe is uitsonderlik goed.

Fanie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
Family with teenagers

Had a lovely rest!

Very neat and well equipped. We felt at home and had a lovely rest for the next day's travels.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus!

Baie netjies en goed toegerus. Ons het welkom gevoel en lekker gerus vir die volgende dag se reis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christoff V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoff V
Family with young children

Perfekte oornag plek met klein kinders.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Eenheid pragtig uitgerus met alles wat benodig word.

Jan M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
Family with young children

Excellent, everything was just excellent.

From the time we got there until we left, everything was top notch, no negative or even a recommendation to improve, everything was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bakgat, alles was net bakgat.

Vandat ons daar aangekom het totdat ons vertrek het was alles tops, geen negatiewe of selfs 'n aanbeveling waarop verbeter kan word nie, alles was bakgat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcia V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia V
With spouse/partner

Fantastic.

Value for money. Super cool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Waarde vir geld. Super cool.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blane S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blane S
With spouse/partner

Asemrowend.

Baie netjies, kompleet met alles. Presies soos jou eie huis. Die plek is bakgat!

Maureen V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen V
With friends

Puik Bakgat puik!

Alles was puik. Ons het heerlik geslaap. Beddens puik. Netjies. Skoon. Veilig. Goeie diens. Baie dankie.

Kassie G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kassie G
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het is daar, tot die klein dingetjies soos botteloopmaker en vuuraansteker.

Moenie huiwer nie, hierdie is die plek om te bespreek vir jou peace of mind-oornag.

Koos T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos T
With spouse/partner

Ruim, veilig, klinies en sprankelend skoon met 'n wonderlike gasheer.

Bakgat is sommer 'n baie bakgatplekkie om oor te bly. Die eenheid is ruim en smaakvol gemeubileerd, asook baie veilig, netjies en sprankelend skoon. Christiaan is 'n baie aangename en vriendelike gasheer en ons sal beslis weer terugkom. Het dit alreeds sterk aanbeveel tussen vriende.

Jan O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan O
With spouse/partner

Luuks, gemaklik en ruim.

'n Pragtige plek so goed as jou eie huis met alles wat jy nodig het. Ons gasheer het gereeld kontak gemaak en persoonlike aandag gegee. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Piet S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Excellent.

Fully equipped and recommended for staying in Beaufort West.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Ten volle toegerus en word aanbeveel vir oorbly op Beaufort-Wes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne B