Brand Guesthouse
Review Summary
Engela K - Aug 2022
Overall score
Altyd 'n plesier om hier te bly!
George W - Aug 2022
Overall score
Nice and cosy.
Mriaan C - Aug 2022
Overall score
Was aangenaam.
Eileen L - Aug 2022
Overall score
Netjies en skoon. Beste waarde vir geld.
Hannetjie P - Aug 2022
Overall score
Will definitely stay there again.
Wena F - Aug 2022
Overall score
Baie netjies en goed beplan.
Marius B - Jul 2022
Overall score
Goeie keuse vir oornag.
Catharina V - Jul 2022
Overall score
Vriendelik. Skoon en baie gerieflik.
Ernest K - Jul 2022
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Ilze B - Jul 2022
Overall score
Altyd Lekker by Brand Gastehuis.
Suzanne M - Jul 2022
Overall score
Netjiese plekkie en vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.
Elizabeth V - Jul 2022
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Anton V - Jul 2022
Overall score
Netjiese oornagakkommodasie.
Nico D - Jun 2022
Overall score
Netjies, skoon, funksioneel en gerieflik. 100% om te oornag.
Daniel M - Jun 2022
Overall score
Second time staying at Brand Guesthouse was just as good as first.
Christene C - Jun 2022
Overall score
Netjies en gemaklik geleƫ oornaggeriewe!
Fritz V - Jun 2022
Overall score
Convenient midway stop between Gauteng and the Western Cape.
Paul F - Jun 2022
Overall score
Puik.
Magda V - May 2022
Overall score
Kuier elke keer heerlik.
Antonie W - May 2022
Overall score
Ons het heerlik gerus na 'n baie lang dag op die motorfiets. Stilte en rustigheid was noodsaaklik.
Juanita V - May 2022
Overall score
Gerieflik en netjies!
Thea S - May 2022
Overall score
Lieflik en gemaklik.
Natasja V - May 2022
Overall score
Baie vriendelik en tegemoedkomend.
Heloise O - May 2022
Overall score
Vriendelike ontvangs, alles wat nodig is vir oornagverblyf.
Milly V - May 2022
Overall score
Neat and Cosy.
Johan K - Apr 2022
Overall score
Baie netjies ingerig.
Theo S - Apr 2022
Overall score
Excellent.
Edwin Derrick T - Apr 2022
Overall score
Very warm on a cold evening.
Siena B - Apr 2022
Overall score
Rustige en veilige oornag plek.
Johan V - Apr 2022
Overall score
Nuut, skoon, pragtig, funksioneel, lekker geslaap, uitgerus en reg vir die pad die volgende dag.
Helena V - Apr 2022
Overall score
Was baie maklik om te vind en vriendelik.
Len C - Apr 2022
Overall score
Alles was in orde en toerusting het goed gewerk.
Clarissa S - Apr 2022
Overall score
Perfekte oornag bestemming.
Jeanette W - Apr 2022
Overall score
Het welkom gevoel.
Andre S - Apr 2022
Overall score
Brand Guesthouse is puik waarde vir geld en mens voel sommer tuis.
Brand Guesthouse 's response
Wees verseker alle beddegoed word na elke slaap gewas.
Menante V - Apr 2022
Overall score
Aangenaam verras in vergelyking met ander verblyf in selfde prysklas op die dorp. Gemaklike bed, skoon en moderne geriewe.
Gideon B - Apr 2022
Overall score
Gerieflike oornagverblyf.
Wilna V - Apr 2022
Overall score
Uitleg van eenhede is baie goed beplan.
Theo S - Apr 2022
Overall score
Uitstekend, Gerieflik, skoon en netjies.
Larne H - Apr 2022
Overall score
Lekker ingesettle; daardie aand by 'Inni Kraal' gaan eet; veilig teruggekom en lekker geslaap.
Alma V - Apr 2022
Overall score
Netjies en gemaklik.
Johan B - Apr 2022
Overall score
Fasiliteite is maklik bereikbaar, skoon, veilig en goed geleƫ.
Anje D - Apr 2022
Overall score
Skoon, netjies en veilige oorslaapplek.
Willie E - Apr 2022
Overall score
Was rustig, lekker gereƫn.
Brand Guesthouse 's response
Besig met verbeteringe. Behoort einde April klaar te wees.
Nerine B - Mar 2022
Overall score
Netjies met alles wat jy nodig het.
Hugo R - Mar 2022
Overall score
Uitstekend.
Len C - Mar 2022
Overall score
I liked the private parking. Room had everything I needed. Fridge was great. Mattress was perfect.
Hermanus C - Mar 2022
Overall score
Sakpas 5 ster-akkommodasie met al die geriewe wat ons by ons eie huis het.
Peet G - Mar 2022
Overall score
Rustige omgewing.
Susan L - Mar 2022
Overall score
Baie gerieflike, skoon en netjiese plekkie.
Michelle F - Mar 2022
Overall score
Netjies en gerieflik.
Ernst B - Mar 2022
Overall score
Aangename verblyf in 'n netjiese, goed toegeruste en smaakvolle ingerigte wooneenheid.
Irma S - Mar 2022
Overall score
Rustige area. Skoon en netjiese verblyf.
Arne R - Mar 2022
Overall score
Ons het 'n plekkie gesoek om te slaap.
Chris J - Mar 2022
Overall score
Aangename, netjiese verblyf.
Pietro L - Feb 2022
Overall score
Skoon en gerieflik.
Gwen B - Feb 2022
Overall score
Skoon en netjies.
Jan F - Feb 2022
Overall score
Net baie warm gekry sonder lugversorging.
Marius S - Feb 2022
Overall score
Gerieflik, netjies en prakties.
Jurie V - Feb 2022
Overall score
Netjies vir oornag.
Hettie G - Feb 2022
Overall score
Vriendelike verwelkoming en aangename verblyf.
Yolande D - Feb 2022
Overall score
Gemaklik, skoon en waarde vir geld as oornagfasiliteit.
Tracy H - Feb 2022
Overall score
Convenient and clean.
Ronelle T - Feb 2022
Overall score
Netjies en rustig.
Leon G - Jan 2022
Overall score
Puik gastehuis.
Karisma G - Jan 2022
Overall score
Klein, maar voldoende vir oornag.
Lida H - Jan 2022
Overall score
Aangenaam verras. Oulike oornagplekkie.
Read moreEstelle G - Jan 2022
Overall score
Perfekte oorslaap op pad na Kaapstad.
Shane R - Jan 2022
Overall score
Gemaklike en skoon. Vriendelike diens. Beslis weer daar oornag.
Petrus B - Jan 2022
Overall score
Baie lekker rustig.
Charlotte E - Jan 2022
Overall score
Uiters gerieflik.
Gwen B - Jan 2022
Overall score
Gemaklik, rustig en baie skoon.
Karin M - Jan 2022
Overall score
ān Heerlike oornagplek!
Liza D - Jan 2022
Overall score
Rustige en gerieflike oornag.
Zack B - Jan 2022
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Gerhard S - Jan 2022
Overall score
Gerieflik.
Gail P - Jan 2022
Overall score
Location is good, but the bathroom and toilet mats were unclean, and the linen on the beds are very old and thin.
Colleen V - Jan 2022
Overall score
Clean - well equipped and comfortable.
Ulrich H - Jan 2022
Overall score
Dit was meer as die geld werd.
Mariƫtte B - Jan 2022
Overall score
Baie netjies, gerieflike diens.
Gadija V - Jan 2022
Overall score
Spotless, location great, we can recommended Brand Guesthouse anytime.
Anelita B - Jan 2022
Overall score
Baie netjies, veilig en mooi.
Kleinjan R - Jan 2022
Overall score
Netjies, skoon, rustig, als wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.
Joey S - Jan 2022
Overall score
Ons was so vinnig daar, het net oorgeslaap en ons het al reeds 5 uur die oggend uit die Kaap vertrek so ons het die middag ook omgeslaap. Die plekkie was absoluut die moeite werd.
Elmare T - Jan 2022
Overall score
Ons was vriendelik ontvang en ons verblyf was aangenaam.
Danel R - Jan 2022
Overall score
Baie netjies.
Sieg B - Dec 2021
Overall score
Netjies en skoon. Gerieflik en veilige parkeerplek.
Nico D - Dec 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Ansie S - Dec 2021
Overall score
Die beste oorslaapplek wat ons nog gehad het!
Willie D - Dec 2021
Overall score
Uitstekende oornagplek!
Susan T - Dec 2021
Overall score
Baie lekker en vriendelike diens.
Charlene S - Dec 2021
Overall score
Netjies, skoon en warm stortwater.
Herman V - Dec 2021
Overall score
Excellent.
Barry V - Dec 2021
Overall score
Vriendelike diens, netjies en skoon.
Arne C - Dec 2021
Overall score
Rustige atmosfeer.
Francis V - Dec 2021
Overall score
Oornagslaap. Na lang pad in voorbereiding vir verder ry.
Sonja H - Dec 2021
Overall score
Absoluut die moeite werd.
Johannes H - Dec 2021
Overall score
Dit was soos om tuis te kom. Baie netjies, gerieflik en die eenvoud maak dat 'n mens maklik kan sien as jy iets agterlaat. Eersteklas!
Lukas B - Dec 2021
Overall score
Lieflike oornagplek op pad Jeffreysbaai toe.
Louis B - Nov 2021
Overall score
Geskik vir oorslaap.
Zack S - Nov 2021
Overall score
Clean and comfortable
Joseph T - Nov 2021
Overall score
Baie lekker. Vriendelike diens.
Elsa K - Nov 2021
Overall score
Retha was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel. Stil woonbuurt.
Annemarie S - Nov 2021
Overall score
Baie aangename plek.
Gerhard S - Nov 2021
Overall score
Het alles wat jy nodig het vir oorslaap.
Wilma V - Oct 2021
Overall score
Heerlik. Het net oorgeslaap. Rustig en stil. Heerlike bed, gevoel soos tuis.
Aurelia B - Oct 2021
Overall score
Lekker skoon, rustig en vriendelik.
Sias J - Oct 2021
Overall score
Gerieflik en rustig.
Alma M - Oct 2021
Overall score
Ideale oornagverblyf.
Demi V - Oct 2021
Overall score
Goed vir 'n nag oorslaap.
Read moreElise K - Oct 2021
Overall score
Lovely, friendly hosts and rooms were neat and clean.
Irene N - Oct 2021
Overall score
Very good customer service.
Deidre G - Oct 2021
Overall score
Baie gemaklik teen baie goeie prys.
Viv M - Oct 2021
Overall score
Good stopover for the night.