The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cormoran 26 | TravelGround
+19

Cormoran 26

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 14 reviews for Cormoran 26
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Jinyang C - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jinyang C
Individual traveler

Delighted with this trip.

There were a few days of water outages, but it's the government's fault.

Cormoran 26 's response

Dear Chen, it was a pleasure hosting your family. We are delighted you enjoyed your time and hope to welcome you soon. Kind regards Bonnie

Cormoran 26
Byron S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Byron S
On business

Great value for money, with an amazing view. Will definitely be back.

We had a last-minute business trip and booked 26 Cormoran. Bonnie, the owner, made contact with us and was super friendly and aided us with everything we needed. The apartment was exactly like the photos and as expected.

Cormoran 26 's response

Lovely hosting your events company. Hope to see you soon.

Kind regards Bonnie

Cormoran 26
Rudi A - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi A
Family with teenagers

Lieflike eenheid met 'n pragtige uitsig ook. Beddens was baie gemaklik en ek kan regtig nie enige iets sleg noem nie!

Ons is mal oor die eenheid en sal dit beslis weer gebruik!

Cormoran 26 's response

Dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Vriendelike groete Bonnie

Cormoran 26
Jacolize M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacolize M
Family with young children

Asemrowende uitsig, baie netjies en vriendelike gasvrou.

Wat 'n voorreg vir ons gesin om by die werklike stukkie paradys te kon bly. Die plek is baie netjies, smaakvol gemeubileer en die uitsig is asemrowend. Die plek is presies soos op die foto's weergegee. Die rustigheid van die golwe as agtergrond en vars lug het ons baie goed gedoen. Bonnie is ook 'n wonderlike gasvrou wat werklik die ekstra myl gestap het, ons het presies geweet wat om te verwag met duidelike instruksies en gereelde kommunikasie. Ons gesin was almal hartseer dat ons moes huis toe gaan. Ons kom kuier vir seker sommer binnekort weer en die keer definitief vir 'n langer tyd. Dankie Bonnie!

Cormoran 26 's response

Beste Jacolize.

Baie dankie vir die mooi resensie. So bly julle het ons spesiale plekkie geniet. Hoop ons sien julle weer.

Groete Bonnie

Cormoran 26
Harold H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold H

Werklik een van ons beste ervarings, van die begin tot die einde.

Behalwe vir 'n skoon en netjiese woonstel met 'n droom uitsig het Bonnie ons tuis laat voel reg van die begin af. Die woonstel beskik oor al die geriewe wat jy nodig het vir 'n wegbreek, die skoonmaakdiens was puik, kwaliteit van die toerusting, die beddegoed, handdoeke en alles was sommer net van goeie gehalte en silwer skoon. Ek het al plekke gehuur teen amper dubbel die tarief met baie minder tevredenheid as by Cormoran 26. Die woonstel is perfek gebou met uitstekende see-uitsig en tog 100% privaatheid vanaf binne die woonstel. Privaat uitgang na Promenade, geplaveide paadjie waar jy veilig heen en weer so 5 km kan draf vir die fikse mense of net lekker stap teen die strand. Loopafstand na koffiekroeg, resturante ens. Ek sal beslis weer by Cormoran 26 bly.

Cormoran 26 's response

Beste Harold, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete, Bonnie.

Cormoran 26
Maretha M - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha M

Pragtig gemeubileer, netjies en skoon, lekker kuierbalkon en see-uitsig.

Bonnie is 'n wonderlike gasvrou. Sy het seker gemaak dat ons so min as moonlik ontwrig word deur die water probleme. Sy het selfs gehelp om ons bagasie te stoor voor inboektyd. Happiness het die woonstel elke dag skoon en aan die kant gemaak. Die enigste probleem was die eksterne skoonmakers wat ons voor 10:00 kom pla het toe hulle die beddegoed aftrek en woonstel skoonmaak terwyl ons nog die laaste goed ingepak het.

Cormoran 26 's response

Beste Maretha, dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het ons spesiale woonstel so baie geniet. Ek vra opreg omverskoning oor die haastige skoonmakers. Ek neem die kwessie op met hulle om te verhoed dat dit weer gebeur. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete.

Cormoran 26
Vanessa C - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa C
Family with young children

Rustig en lui lekker. Alles is so naby ons het oral geloop.

Dis die beste see vakansie plekkie in 'n baie lang tyd wat ons besoek. Die eienaar het ons so baie gehelp aangesien die ons 1ste keer by die see is met ons 1 jarige kleindogter. Dit was baie veilig. En ook lekker om die see so naby te hê. Ons het ure op die promenade geloop. Die plekkie word elke dag skoongemaak alhoewel ons maar meeste van die tyd kos bestel het. Die beddens en kussings is baie gemaklik. Ons sal beslis weer die plekkie besoek. Baie dankie Bonnie.

Melody E - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melody E
Family with teenagers

Baie netjies, ideal vir kort kuier.

Netjies en vriendelike gasvrou, op die Strand wat baie gerieflik is.

Cormoran 26 's response

Dankie Melody. Baie bly julle het heerlik gekuier. Hoop om julle weer te sien. Groete, Bonnie.

Cormoran 26
Heather R - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather R
Family with teenagers

Recommended! Ideal location, incredible views and comfortable accommodation.

We loved our stay at 26 Cormoran. The booking system was seamless and the owner provided all the information we needed to prepare for our stay. A stunning view of the ocean and direct access to the uMhlanga promenade makes this accommodation's location ideal. The unit was spotless and comfortable. This is real value for money. We were very sad to leave - usually at the end of a holiday, we are happy to return home. Not this time as this four-sleeper met all our needs. We cannot wait to go back.

Cormoran 26 's response

Thank you for your wonderful review. We look forward to welcoming you back.

Cormoran 26
Cheslin G - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheslin G
With spouse/partner

Awesome.

What can I say. I had the most beautiful vacation. I love the place. Right on the beachfront, the place was spotlessly clean. I have no complaints. I will definitely go there again. Real value for money.

Cormoran 26 's response

Dear Cheslin, thank you for the lovely review. I am so pleased you had a great stay. We look forward to welcoming you in the near future again!

Cormoran 26
Werner B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner B
With spouse/partner

Wat 'n lekker plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Die woonstel is uitstekend geleë op die promenade wat ons 'n veilige plek gegee het om te gaan stap. Boonop kan jy stap na 'n hele paar restaurante op die promenade. Die blyplek was skoon en het alles bevat wat ons nodig gehad het. Die swembad het gehelp om ons af te koel op die warm dae. Ons sal beslis weer Cormoran 26 bespreek in die toekoms.

Cormoran 26 's response

Baie dankie Werner. Ek is bly julle het ons spesiale woonstel geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Cormoran 26
Deona J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deona J
With spouse/partner

Netjiese plekkie, nabygeleë aan alles.

Sal definitief weer gebruik. Plekkie is lekker ingerig met die nodige. Strande is loopafstand en dit is ideaal vir 'n klein familie.

Cormoran 26 's response

Dankie Deona. Ek is baie bly julle het ons spesiale woonstel geniet.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

Cormoran 26
Olebogeng M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olebogeng M
Family with young children

Amazing, the unit is well equipped and feels more like home with an ocean view!

The host is extremely hands on, she sent me all I need to know days before arrival. She ensured that we were relaxed. Location is perfect, with an amazing view, great clean swimming pool and great communal garden with a braai area! The beach is literally there, you sleep and wake up with the sound of the ocean waves!. Highly recommended!

Cormoran 26 's response

Dear Olebogeng, thank you for the lovely review. So happy you had a wonderful time. Look forward to welcoming you to our special apartment again. Kind regards

Cormoran 26
Liezel N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
Family with teenagers

Lovely view, beautiful interior and close to Bronze Beach!

Beautiful view and great location.

Cormoran 26 's response

Thank you Liezel. I am so happy you enjoyed our special apartment. Hope to welcome you back soon. Kind regards

Cormoran 26
From
R1 500
per night (sleeps 4)
From
From R1 500
per night (sleeps 4)
From
R1 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 80 Lagoon Drive, Cormoran 26, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461f1bfd6bb003e1edf6193311b29e3b700bee6b06bc29c4f25dd08052a9e87483197bcf0ba87c302287e9ff4c4071f3c006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night (sleeps 4) 14 5 1 5 80 Lagoon Drive Cormoran 26 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.716063250295 31.092087272457
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!