Review Summary
Yolande Buitendach B - Jan 2022
Overall score
Waarde vir geld. Netjies, vriendelik, omgee, rustig en vir seker 5-ster. Van nou af sal dit ook die enigeste plek wees waar ek sal vakansie hou.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was lekker om julle altwee te ontmoet en ons is baie bly dat julle julle vakansie geniet het. Bly gesond en veilig en alles van die beste vir 2022.
Melany F - Oct 2021
Overall score
Gerieflik, skoon en baie privaat.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Ons is baie bly dat julle kon leker rus en dat julle die tyd by Harmony Haven Couples Reteat geniet het.
Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Amorie R - May 2021
Overall score
Rustige atmosfeer met privaatheid. Ons eie stukkie Hemel.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Ons is so bly om te hoor dat julle kon ontspan en lekker rus en dat julle ons omliggende gebiede kon besoek en geniet. Julle moet veilig en gesond bly. Hoop om julle weer te sien as julle weer hierdie kant van die wereld is.
Mason S - Nov 2020
Overall score
Fantasties, diens is baie goed en mense baie vriendelik en plekkie uitstekend toegerus en netjies en skoon.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Baie dankie! Ons is so bly dat julle julle vakansie by Harmony Haven Couples Retreat geniet het. Alles van die beste vir 2021!
Nicolette D - Oct 2020
Overall score
Relaxed, peaceful an excellent for couples beautiful setup.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Thank you for your kind words. We are very glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you both in the near future. Take care and stay healthy.
Elsabe C - Oct 2020
Overall score
Baie vriendelike verwelkoming en diens. Lieflike plek baie netjies en skoon. Ons het dit vreeslik geniet en sal weer soontoe gaan
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Ons is baie bly dat julle julle tyd by Harmony Haven Couples Retreat geniet het. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons.
Sylvia E - Jan 2020
Overall score
Best stay I have ever had. Russel and Lesley are incredible hosts.
Read morePetro O - Jul 2019
Overall score
Wonderlik!
Elaine V - Apr 2019
Overall score
Gevoel soos 'n VIP, voorwaar 'n moet vir elke man om sy vrou te bederf!
Wim L - Dec 2018
Overall score
Dit was ontspannend.
Marietjie P - Dec 2018
Overall score
Nice atmosphere and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename atmosfeer en netjies.
Baie netjies en lekker, maar dis vêr van die see af en nie sommer loopafstand soos op die foto nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Hello Marietjie,
Ons is baie bly om te hoor dat u en u man julle tyd hier geniet het. Ongelukkig is die pad see toe bietjie verder as die uitsig wat n mens van die balkone sien. Van ons gaste loop die 1,6km (wat in ons algemene beskrywing staan) maar ons verkies dat ons gaste eerder strand toe ry.
Vriendelike Groete,
Russel en Lesley
Chantel R - Apr 2018
Overall score
Amazing place.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
We are very pleased that you had a great time.
Charmaine B - Apr 2018
Overall score
Perfekte plekkie vir 'n paartjie, baie netjies en super skoon en baie groot.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Hello Riaan
Ons is baie bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Dankie vir die komplimente. Ons sien uit om julle een van die dae weer te sien.
Mooi bly
Russel en Lesley
Danieta V - Feb 2018
Overall score
Wonderlik!
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Baie dankie vir die komplimente. Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier geniet het. Ons sien uit om julle binnekort weer te sien.
Groete
Russel en Lesley
Thanda M - Aug 2017
Overall score
What a fantastic holiday!
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Hi Thandazani
We are thrilled that you had a lovely relaxing holiday. We are looking forward to seeing you again.
Kind regards,
Russel and Lesley
Maria C - Aug 2017
Overall score
Die plek is fantasties en die eienaars is baie gasvry en vriendelik.
Harmony Haven Couples Retreat 's response
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons is baie bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Ons waardeer altyd goeie terugvoer van tevrede kliente. Ons sien uit om julle gou weer te sien hier by Harmony Haven.
Groete
Russel en Lesley
Janice V - Jun 2017
Overall score
Beautiful accommodation and phenomenal hosts.
Read moreHarmony Haven Couples Retreat 's response
Hi, we loved having you and being part of your Comrades Marathon experience. Looking forward to having you stay with us again.
Kind regards
Russel and Lesley
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Harmony Place, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- No children under 18