The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inyoni Rock Cabanas 6 | TravelGround
+30

Inyoni Rock Cabanas 6

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Inyoni Rock Cabanas 6
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Chantel H - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel H
Family with young children

Was los hande die mooiste en lekkerste plek waar ons as gesin al gebly het.

Was so lekker om wakker te work en die see loer vir jou. Was so rustig en salig om hier te kuier. Sal beslis weer kom. Ons nuwe gunsteling plekkie weg van die huis. Die eienaars is so vriendelik en Zama wat die huis skoon maak is so vriendelik en betroubaar.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Dankie Chantel.

Inyoni Rock Cabanas 6
Roelof M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof M

Verskriklik lekker.

Definitief waarde vir geld. Die woonstel is goed ingerig, netjies, alles was toeganklik. Die woonstel sal ons defnetief weer besoek. Die personeel is so vriendelik en behulpsaam.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Baie dankie, Roelof. Julle is só welkom.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ronel D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
On business

Dit is absoluut 'n fantastiese plek. Goeie, praktiese kombuis. Netheid en higiene is van die hoogste gehalte. Ek en my span was daar vir werkdoeleindes, maar wanneer ons tuisgekom het, kon ons heerlik ontspan. Veilige motorvoertuig-parkering is altyd noodsaaklik vir ons en dit kon ons hier vind. Die feit dat daar slaapplek vir 8 mense gebied word, het die keuse van verblyf vir my baie maklik gemaak.

Marietjie, die eienaar, het uit haar pad gegaan om ons tyd so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Dankie Ronel.
Dit was 'n absolute voorreg om julle daar te kon hê.

Inyoni Rock Cabanas 6
Nomthandazo G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomthandazo G
With friends

Good.

Our stay was good, even though we had a bit of misunderstanding with the apartment owner, but it was resolved.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Thankyou Nomthandazo.

Glad we could have resolved the issue.

Regards
Marietjie

Inyoni Rock Cabanas 6
Amanda D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With friends

Baie skoon en netjies geriewe.

Die eenheid is gediens met vriendelike personeel. Als wat jy benodig is daar. Was baie lekker met die tuin gedeelte.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Baie dankie Amanda.

Ons hoop ons sien julle weer.

Inyoni Rock Cabanas 6
Wandile M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wandile M
With friends

We enjoyed our holiday at Inyoni Rocks.

Inyoni Rocks is a good place and their service is 100%.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Thank you Whandile.
We are glad we could assist you, and that you enjoyed your stay.

Inyoni Rock Cabanas 6
Ayanda D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ayanda D
With friends

Very good.

Every thing was perfect.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Thank you Ayanda.

Inyoni Rock Cabanas 6
Hansie B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hansie B
With spouse/partner

Fantastiese plek.

Sien sterre.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Dankie, Hansie!

Sien jou weer!

Inyoni Rock Cabanas 6
Lynette T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette T
Family with young children

Alles was baie mooi skoon en netjies.

Geriewe is alles daar waarvoor mens kan vra, dis netjies en skoon, genoeg spasie en baie kindervriendelik.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Baie dankie vir jou boodskap, Lynette.

Ons is bly dat julle so tevrede met ons woonstel is. Ons wil graag vir ons gaste n aangename omgewing bied waarin hulle kommerloos kan ontspan en uitrus.

Dis wonderlik om te weet dat julle dit so ervaar het.

Sien uit om julle weer te ontvang.


Inyoni Rock Cabanas 6
Jillian J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jillian J
Family with young children

Beste ooit.

Mooi bly plek en mooi see-uitsig

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Baie dankie, Jaco en Jillian!

Inyoni Rock Cabanas 6
Keneiloe M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keneiloe M
Family with young children

It was wow.

The place was beautiful, especially the beach view. The flat was beautiful with the cleanliness. Please next time it would be nice to have aircon when its breezy because there are fans to make cool.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Thank you, Keneiloe, we appreciate your positive feedback.
Unfortunately, air-conditioners are not allowed by the body corporate due to the noise, that is why we have so many fans.
We are glad you and your family enjoyed your stay!

Inyoni Rock Cabanas 6
Hugo V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo V
With spouse/partner

Wonderlik, wat kan ek meer sê, dit was baie rusting, lekker en is spyt ons moes terug kom huis toe.

Baie dankie aan die eienaars vir hulle vriendelikheid en dat ons in julle plek kon nes skop. Ons het baie geniet.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Baie dankie, Hugo!
Dis vir ons n plesier om mense soos julle daar te ontvang.
Dankie vir julle positiewe gesindheid!
Ons hoop om gou weer van julle te hoor.

Inyoni Rock Cabanas 6
Lynnette S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette S
Family with young children

Dit is skoon, netjies en rustig.

Ons kuier was ongelooflik, jy het altyd veilig gevoel. Dit is baie skoon en rustig. Die plek is so geleë dat winkels maklik bereikbaar is. Ongelooflike ondervinding vir ons. Die skoonmaakdienste was van die beste gehalte met ongelooflike vriendelike diens.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

Hallo Lynette
Baie dankie vir jou boodskap!
Ons is bly dat julle veral ook veilig kon voel en met daardie gemoedsrus heerlik kon ontspan en die wegbreek kon geniet!
Ons sien uit daarna om julle weer daar te ontvang.

Inyoni Rock Cabanas 6
Thenjiwe M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thenjiwe M
With friends

It was fantastic!

What a great place to be, it's so beautiful and so relaxing. We are definitely coming back soon!

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

We are looking forward to having you there again, Thenjiwe.
We are happy to accommodate people that enjoy the place as much as you do.
Thank you for your post.

Inyoni Rock Cabanas 6
Natalie P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie P
Family with young children

Absolutely amazing!

A neat and clean place.

Inyoni Rock Cabanas 6 's response

So happy you enjoyed your stay there, Natalie! Guests like you make it such a pleasure to share our holiday home with others.
Hope to accommodate you and your family again soon!

Inyoni Rock Cabanas 6
From
R1 300
per night (sleeps 8)
From
From R1 300
per night (sleeps 8)
From
R1 300
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 91 Beach Road, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfd2cc787cf31f71a9615b501d7a5025a638791c8e0e12b6c0a84110877eaf6722dfc3dc41f300acbe20e75b5aa5f93f5d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night (sleeps 8) 15 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rock Cabanas 6 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.050914647568 30.889692306519
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!