The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mattaniah Akkommodasie | TravelGround
+47

Mattaniah Akkommodasie

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Mattaniah Akkommodasie
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Marina R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina R
With spouse/partner

Baie veilig en wonderbaarlike gasvryheid.

Baie gerusstellend. Die uitsig oor die see is ook wonderlik.

Roger F - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roger F
With spouse/partner

Very pleasant.

Great location with great views.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Roger,
Thank you for the rating. Be blessed.

Mattaniah Akkommodasie
Lize K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize K

Heerlik naby aan die strand en winkels geleë.

Plekkie was regtig baie netjies, en het alles wat nodig is vir 'n wegbreek. Die strand is loopafstand van die huis, en selfs die winkels was naby. Dit was regtig heerlik om te kan wakker word met 'n uitsig oor die see.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Lize
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om julle en die woefers te kon huisves. Ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete
John en Wilna

Mattaniah Akkommodasie
Cantelee S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cantelee S
With spouse/partner

Ons en ons woefkinders het ons tyd by Mattaniah Akkommodasie geniet.

Baie gasvry en netjies. Hondekinders het selfs welkom gevoel en die veilige erf gate uit geniet.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Cantelee

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.

Mooi bly

Wilna

Mattaniah Akkommodasie
Geraldine L - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine L
Family with teenagers

Baie gasvry, baie welkom laat voel.

Baie gasvry, baie welkom laat voel. Baie lekker gebly. Die plek is netjies en skoon. Alles gehad wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Geraldine

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle en jul Woefers te kon huisves.

Groete

Mattaniah Akkommodasie
Anne C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne C
Individual traveler

I needed a reasonably priced place for a month. Mattaniah was in the ideal location.

The hosts were so kind and helpful. I enjoyed my month with them. Will probably be back again later in the year.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Anne, we are glad you are satisfied with our accommodation. We are looking forward for your return.

Mattaniah Akkommodasie
Adriaan V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With spouse/partner

Rus en Vrede.

Ons het na 5 jaar besluit om op vakansie te gaan na my vrou se studies en het verblyf gesoek om ons hond saam te kon vat om as familie die rus te kan geniet. Wilna en John, en elke een van die mees vriendelikste hondjies, het ons verwelkom met alle gasvryheid wat mens moontlik kan verwag, maar inteendeel met baie meer. Die eenheid was gereed nog voor inklok tyd, was skoon en netjies en gereed om die vakansie te begin. Die vriendelikheid en geselsie wat getoon was elke oggend of middag as mens Wilna en John raakgeloop het het die gevoel geskep van n familie en nie net n besigheids transaksie nie. Ek, Cheryl en Jaxx was almal gemaklik en het lekker uit gerus en sal beslis weer Mattaniah besoek vir n volgende vakansie, vir die gasvryheid, uitsig, amper op die deur stoep skoon strand maar veral vir die stilte nie net by Mattaniah self nie maar die omgewing. Dit is beslis n verandering van die Johannesburg geraas. Baie dankie vir die tyd wat ons daar kon spandeer :-).

Mattaniah Akkommodasie 's response

Adriaan, dit was 'n voorreg om julle gasheer en gasvrou te kon wees. Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar julle het dit geniet. Dit is wat ons gelukkig maak... gelukkige gaste. Tot weersiens.

Mattaniah Akkommodasie
Liefie G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liefie G
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike skoon en netjiese woonstel met heerlike see-uitsig.

Lekker vakansiewoonstel.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Baie dankie vir die terug voer, ons is dankbaar julle het dit geniet.

Mattaniah Akkommodasie
Helena V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Helena V
Individual traveler

Kan maar by die huis ook kuier voel dieselfde. Woonstel nr 2 is glad nie n vakansie eenheid nie. Eerder n oorslaapplek vir 'n nag.

Sentraal gelee maar teen n strand pad. Raserig.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Baie dankie vir jou resensie, ons is jammer jy het dit nie geniet nie.

Mattaniah Akkommodasie
Thea W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thea W
Individual traveler

Rustig met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon.

Met my aankoms het Wilna uit haar pad gegaan om my tuis te laat voel. Hulle was deurgaans hulpvaardig en vriendelik.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Hi Thea
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vertrou sien jou weer.
Groete

Mattaniah Akkommodasie
Michael V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael V
With spouse/partner

Baie gasvry, baie welkom laat voel, het moeite gedoen om ons te akkommodeer.

Ons wou wegbreek met ons drie Basset Hounds, die mense het uit hulle pad gegaan om ons en die drie honde te akkommodeer. Die eenheid waar ons gewoon het, was omtrent 240 m van 'n diere-vriendelike swemstrand af. Die eenheid was baie netjies, skoon en het aan al ons vereistes voldoen. Daar is ook 'n heerlike braai-area.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n voorreg om julle en julle Woefers by ons te kon hê.

Mattaniah Akkommodasie
Isabel V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel V

Vriendlike mensies voel soos 'n huis weg van die huis af.

Sal beslis weer kom.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Baie dankie vir die resensie Isabel. Dit was n voorreg om julle te kon huisves. Kan jy asb vir my laat weet wat was die probleem met die diens dat ons kan werk maak daarvan.
Geseende dag verder

Mattaniah Akkommodasie
Cecil S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecil S
With spouse/partner

Affordable, private, fantastic.

We have no complaints. Has everything and more than we expected. Will go back there again without hesitation.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Thank you for your rating, it was a privilege to host you.

Mattaniah Akkommodasie
Melanie V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie V
With spouse/partner

Very nice and cosy flat.

Owners were the best. Place nice and close to the beach and very cosy.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Thank you for your rating, it was a privilege to host you.

Mattaniah Akkommodasie
Refilwe S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Refilwe S
Family with teenagers

Friendly, accommodative and warm welcoming.

Really enjoyed our visit and we had such a very caring environment. Have recommended this to my colleague. Will appreciate to come back again. Thank you very much.

Mattaniah Akkommodasie 's response

It was a privilege to host your guys. We are glad you enjoyed your stay.

Be blessed.

Mattaniah Akkommodasie
Zw N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zw N
With spouse/partner

Gesellig.

Was bitter lekker met 'n mooi uitsig.

Mattaniah Akkommodasie 's response

Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir die puik toestand wat julle die eenheid gelos het. Tot weersiens.

Mattaniah Akkommodasie
Shannon B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon B
Family with young children

We had a lovely stay at Mattaniah Akkommodasie.

Our hosts John and Wilna thought about everything and provided the best, well-rounded hospitality. The only problem that we had was that our stay was too short. Thank you for such a wonderful experience. We can't wait to be back. Mattaniah Akkommodasie was exactly what we were looking for; warm climate, perfect location, sea view, fully furnished, fully equipped and although the hosts stay on the property, it felt like we were in our own private lodge, the only "noise" we heard was the wind, the waves crashing at night and the birds chirping in the morning. Highly recommendable!

Mattaniah Akkommodasie 's response

It was a privilege to host Shannon and her family. Looking forward to the next visit.

Mattaniah Akkommodasie
From R650
R650 R557
per night (sleeps 2)
From R650
R650 R557
per night (sleeps 2)
From R650
R650 R557
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10674d4a71c58e40c8a1f15aec01db99d531436f233ce7b0314dd1ca731101e23917dd03c566d9fccd193c15638a0c262025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, now From R557  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!