Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Review Summary
Johann S - Mar 2022
Overall score
Absoluut puik.
Mandolien K - Jan 2022
Overall score
Wat 'n ongelooflike ervaring.
Corne S - Dec 2021
Overall score
Beyond amazing.
Adrienne C - Apr 2021
Overall score
One of the most beautiful places we have ever been to, just gorgeous!
Read moreAndre L - Mar 2021
Overall score
Baie lekker en rustige kuier. Kos was heerlik en goeie diens! Sal dit vir enige een aanbeveel.
Jacomin Van Der M - Dec 2020
Overall score
Uitstekende diens, fantasties verblyf en asemrowend mooi!
Abel K - Jan 2020
Overall score
Very nice and will go back. Friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker sal weer gaan vriendelike mense.
Goeie diens gekry altyd daar vir jou ontbyt was lekker, sal hulle vir almal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shayne H - Nov 2019
Overall score
Everything was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was uitstekend.
Hoogs aanbeveel vir almal wat 'n rustige wegbreek nodig het. Alles vanaf diens tot reëlings wat hulle vir mens reel en so meer uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Hi Shayne, baie dankie vir die amazing resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien mekaar weer binnekort.
Sue M - Apr 2019
Overall score
Hulle verdien 7 uit vyf sterre!
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Hi Sue,
So baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit uit die diepte van ons harte.
Dit was regtig so lekker om jullie hier te he en ons hoop om jullie gou weer te sien. Ons hou daarvan wanneer ons gaste tuis voel en deel van die familie word.
Sterkte met 2019.
Groete,
Juhan
Ronel U - Oct 2018
Overall score
Baie mooi!
Niekie P - Feb 2018
Overall score
Ongelooflike mooi plek met uitstekende diens.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Baie, baie dankie vir die komplimente. Julle het deel van ons gesin geword. Kom kuier asb. weer.
De Jongh V - Jan 2018
Overall score
Asemrowende bestemming.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Baie dankie. U is altyd welkom om weer te kuier. Voorspoed.
Jessica K - Dec 2017
Overall score
Als was perfek, die ontvangs en gasvryheid het ons onmiddelik tuis laat voel.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Ons is so bly julle het alles geniet. Kom gou weer.
Adriaan V - Dec 2017
Overall score
Fantasties en net vir groot mense. Perfek vir 'n romantiese wegbreek.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Dankie vir die mooi woorde. Kom kuier weer.
Erika L - Dec 2017
Overall score
Great service in a paradise-like area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diens in 'n paradys-omgewing.
David se gasvryheid en kos het bygedra tot 'n onvergeetlike en verkwikkende rus en onspanne tyd. Ons sal definitief weer gaan kuier. Baie dankie vir 'n puik ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Voorspoed en dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit baie!
Mc D - Dec 2017
Overall score
Amazing. Sal vir seker Shangri-La Manor aanbeveel vir enige paartjie.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Kom weer.
Danie L - Sep 2017
Overall score
Absoluut wonderlik!
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue 's response
Baie dankie Danie, vir die mooi woorde oor ons nuwe Honeymoon Suite. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te bederf. Alles van die beste vir julle toekoms.
Audrey S - Nov 2016
Overall score
Beautiful gem hidden in the bush.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige juweel weggesteek in die bos.
Die plekkie is pragtig. So netjies en mooi uitgelê. Die omgewing is asemrowend. Ons gashere was so vriendelik, bedagsaam, behulpsaam en gasvry. Ek sal die plek met liefde aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilana E - Oct 2016
Overall score
Chilled, relaxed, awesome nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend, rustig en asemrowende natuurskoon.
Ons het die buite-seisoen, besig met opknappingswerk, tarief betaal. So as gevolg daarvan, kon ons nie die gastehuis en tariewe ten volle benut en beleef nie, maar behalwe daarvoor, het ons 'n ongelooflike tyd gehad! Die kos was veral uitstekend! Die ligging, ook ongelooflik, 'n mens voel afgesonder en kan as gevolg daarvan regtig ontspan! Ons sal weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 101 Platrug Road, Hoekwil, George, 6538, Western Cape
- No children under 15