The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Suidersee, Hartenbos | TravelGround
+74

Suidersee, Hartenbos

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 205 reviews for Suidersee, Hartenbos
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Deon S - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Was baie lekker gewees.

Die stoof se handleiding is die verkeerde een vir die model wat in die woonstel is. Dit was dieselfde in een van ons vriende se geval. Was 'n gesukkel om te gebruik en het later water in mikrogolf gekook.

Suidersee, Hartenbos 's response

Goeie more Deon
Baie dankie vir julle bespreking hierby ons by Suidersee.
Ons is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Jammer dat die stoof vir julle te ingewikkeld was, ons het wel uitgekom en vir die gaste in die eenheid verduidelik en gewys hoe die induksie stoof werk.
Ons kry gereeld gaste wat in die eenhede bly wat nie n probleem het nie, maar ons is meer as welkom om te help waar ons kan.
Ons hoop regtig om julle weer te verwelkom in die toekoms met akkommodasie.
Lekker dag vir u.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos.

Suidersee, Hartenbos
Hendrik F - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik F
With spouse/partner

Baie gerieflik en alles is daar wat nodig is vir 'n lekker verblyf.

Sien sterre.

Samuel P - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Samuel P
With spouse/partner

Ek het al by verskeie oornag en akkommodasieplekke oornag, Suidersee is beslis een van die beste ooit.

Ek sal beslis vir Suidersee akkommodasie aanbeveel by enige van my familie en vriende.

Louise S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
Family with teenagers

'n Alles in een verblyf.

Min dat jy sulke mooi, skoon, netjiese plekkies kry. Goed toegerus. Sal definiteif weer soontoe gaan

Rozanne S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rozanne S
On business

Clean, comfortable, perfect location.

Clean, comfortable, value for money, perfect location.

Andre L - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
Family with young children

Baie lekker.

Ons het regtig lekker gekuier. Die eenheid waarin ons was, was mooi skoon en netjies. Dis loopafstand van alles wat saak maak en die hele ervaring was positief. Almal waarmee ons daar te doen gehad het was ook vriendelik en verwelkomend. Die slaapbank se materiaal het op 'n manier per ongeluk geskeer, sonder dat een van ons die presiese oorsaak weet, ons het dit aangemeld en hul was baie verstandig met die saak.

Felicity V - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Felicity V
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Het al voorheen ook hier gebly en sal beslis weer.

Louis V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Excellent.

Suidersee is situated near everything you need. In walking distance to shops and the beach is just down the hill.

Karina R - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karina R
With spouse/partner

Goeie ligging.

Al die nodige geriewe. Loopafstand van strand en winkelkompleks.

Jasper N - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasper N
With spouse/partner

Rustig.

Wegbreek-langnaweek was goed. Verfrissend. Ontspannend. Voel weer lus vir die lewe.

Lee-ann K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann K
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Mooi plek, loopafstand van alles af. Net wat mens nodig het.

Sharon N - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon N
With spouse/partner

Good value for money.

Friendly staff, clean and safe environment near beach and shops.

Lizél E - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizél E
Family with young children

Heerlike verblyf, loopafstand van als.

Dis beslis 1 van die lekkerste, bekostigbare verblyf!

Riaan B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riaan B
Family with young children

Lekker.

Was lekker sal weer gaan.

Hennie M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie M
With spouse/partner

Skoon, netjies en naby strand.

Kan Suidersee sterk aanbeveel.

Hannelie M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie M
Family with young children

Rustig, goeie en gemaklike skoon verblyf. See in die agtergrond en stapafstand van alles.

Stap afstand van hoofstrand en alles anders. Behulpsame en vriendelike personeel. Skoon en gemaklike verblyf, en kindervriendelik. Beslis sal ons weer by Suidersee bly.

Stephanie S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie S
Family with young children

Pragtige plekkie naby die see.

Dit was baie lekker en gemaklik. Naby alles en bekostigbaar!

Benno B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Benno B
Family with young children

Uitstekend vir families van 3 tot 4 met klein kinders.

As jy tieners het sal die spasie te klein wees. Ligging is puik. Alles wat jy nodig het is by jou en die strand is minder as 100 m weg.

Deon S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
Family with teenagers

Lekker gerus, netjies en loopafstand.

Buiten 2 gevalle waar matrieks hand uit geruk het, Grand het dit goed hanteer. Halwe rol toiletpapier. Geen strykyster. Verder kan ons regtig nie kla nie en sal weer Desember 2022 daar gaan bly.

Henry S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry S
Family with teenagers

Lekker, goeie ligging en netjies.

Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Dit was voorwaar 'n goeie besluit.

Vera D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera D
With friends

Fantasties.

Alles was baie netjies en die ligging is fantasties.

Jermaine W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jermaine W
Family with young children

Excellent.

You have excellent service.

Wilma V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
Family with young children

Relaxing.

Sometimes you just need a holiday to soothe the soul. Thank you for your great service.

Niel B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel B
On business

Volgens die manne: uitstekend!

Vriendelike diens en skoon geriewe.

Joe L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe L
With spouse/partner

Fantasties! Teenaan die strand en naby alles wat nodig is bv. winkels, restaurante, ens. Vriendelike ontvangs.

Suidersee, Hartenbos is sentraal geleë tussen talle besienswaardighede. Loopafstand vanaf strand, winkelsentrum en verskeie restaurante. Die rustigheid, netheid en gevoel van sekuriteit is noemenswaardig. Ek sal Suidersee, Hartenbos vir almal aanbeveel.

Am D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Am D
With spouse/partner

Rustige plek.

Plek was netjies en ons is vriendelike ontvang.

Boeta L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boeta L
Family with teenagers

Was lekker na-aan die see en speelpark.

Jy kan loop na als in area.

Clemetia D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clemetia D
With spouse/partner

Dit was baie lekker gewees en rustig. Niks geraas nie en nie baie beweging nie.

Die plek was baie netjies gewees en ons het gehou van die rustigheid rondom ons.

Nita H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nita H
With spouse/partner

Vriendelike hulp van werkers en ontvangs, goed ingerigte woonstel met alles wat ons nodig gehad het. Naby alle aktiwiteite en die see. Ek sal weer daar bly.

Suidersee is so sentraal jy kan oral stap. Die warmwater swembad was 'n wenner.

Charlene B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlene B
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Dit was 'n rustige naweek net ontspan en batterye herlaai. Perfekte plekkie vir 'n wegbreekkansie.

Stefan K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan K

Uitstekend!

Ons het hulle op kort kennisgewing gekontak en hulle was vriendelik en vreeslik behulpsaam. Skoon, netjies en met alles wat mens nodig het!

Irma V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irma V
Family with young children

Baie lekker

Laaste-minuut wegbreek, lekker gebly, billike tarief.

Felicity V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity V
With spouse/partner

Uitstekend!

Dit was heerlik om daar te kon bly en sal beslis weer daar gaan bly.

Ben Le Roux L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben Le Roux L
With spouse/partner

Beste ooit.

Puik diens, ons sal weer gaan - die beste!

Lenett D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenett D
With friends

Netjiese en veilige rusplek.

Baie sentraal geleë en slegs 200 m van die see. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

David D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David D
With spouse/partner

Rustige ontspanne atmosfeer.

Alles is binne loopafstand.

Gerda K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda K
Family with young children

Naby die see, winkels en pretpark.

Dis klein maar alles wat jy nodig het is daar. Lekker gekuier, sal weer kom.

Karen G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen G
With spouse/partner

Net 6n vinnige kuier. Te min tyd gehad.

Die plekkie is baie oulik. Ek dink 'n lugverkoeler sal heerlik wees. Die gewone waaiers help net so effens.

Loftie D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loftie D
With spouse/partner

Gasvryheid, netjies en baie goed geprys.

Die eienaar was hulpvaardig en barmhartig en dit was meer as ek verwag het. Sal weer terugkom.

Michael E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael E
Family with young children

Fantasies

Ek sal enige tyd weer daar bly.

Jaco D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco D
With friends

Dit was baie lekker en gerieflik, sal definitief weer daar bly.

Dit is definitief ’n plek waar jy waarde vir jou geld sal kry.

Pierre F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
Family with teenagers

Veilig, gerieflik en netjies.

Was heeltemal tevrede.

Robbie B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Robbie B
Individual traveler

Lekker.

Lekker gebly, maar dis net jammer dat daar nie warn water in die stort was nie.

Jacob D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacob D
Family with young children

Fantasties en die ontvangsdame was tops, asook die werkers.

Vriendelike ontvangs, kamers was baie netjies en uiters gerieflik, uitstekende ligging die akkommodasie. Sal dit beslis vir my familie, kollegas en vriende aanbeveel!

Lynette K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette K
With spouse/partner

Lekker

Baie leker gewees ons sal dit altyd vir iemand aanbeveel. Almal was vriendelik. Pretpark en winkels lekker naby. Loopafstand.

Joy S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joy S
With friends

Baie lekker!

Die akkommodasie was netjies en modern. Hartenbos is 'n pragtige plek.

Sonja S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Fantasties

Alles mooi skoon en gerieflik. Stap net oor die pad na winkels. En lekke naby die see. My man het lekker gehengel. Ek sal DEFNITIEF terug gaan in die toekoms. 10 uit 10 vir Suidersee.

Christo T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo T
Family with teenagers

Lekker, gemaklik, bekosbaar, ideale ligging!

Dit was ons gesin se 3de keer wat ons by Suidersee gebly het. Dit is altyd baie lekker en ons kan nie wag vir die volgende keer nie!

Liezel L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel L
With spouse/partner

Heerlik gebly vir 3 nagte ten spyte van die koue en reen

Ons het in nommer 1 gebly. Die eenheid was netjies en skoon. Het 'n klein kombuisie met alles wat nodig is. Daar is 'n TV met DSTV kanale. Die stort is in die bad, wat nie so gerieflik is nie, maar dit het ons nie afgesit nie,. Dit is baie sentraal, naby die strand en loopafstand na die pretpark, eetplekke en Pick n Pay. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar gaan bly.

Christiaan K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Christiaan K
Family with young children

Bakgat.

Sien sterre.

Marius S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
With spouse/partner

Regtig aanbeveelbaar!

Ons het baie lekker gekuier. Diens is persoonlik en professioneel. Alles was baie skoon.

Leonie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie R

Rustig en veilig.

Pragtige skoon woonstel in 'n rustige plek.

Roumellia M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roumellia M
Family with young children

Baie lekker gebly en rustig geslaap.

Die eenheid is skoon en netjies met alles wat jy benodig. Stapafstand van winkels, eetplekke en die strand. Sal beslis weer daar bespreek.

Corne M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corne M
Family with young children

Was baie lekker, en naby/loopafstand van als.

Wonderlike plek om te wees. Naby aan al jou noodsaaklikhede en veilige afstand om teen see te gaan wandel. Die lekkerste eetplekke ook loopafstand van Suidersee, en nie eers gepraat van al die heerlike koffiewinkeltjies.

Desiree L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree L
With spouse/partner

Alles was netjies en daar wat nodig is om in jou basiese behoeftes te voorsien.

Die opwasmiddel en afdroogdoek 'n bonus - ek het myne vergeet! Die bad en stort is baie nou en baie ongemaklik om te gebruik. Bad met die stort se spasies is onprakties. Verwyder die bord met die hakies van die muur. Anders is daar geen klagtes.

Elize M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize M
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang, en hul personeel is baie hulpvaardig. Ons het heerlik geblyk in 'n skoon rustige en goed toegeruste eenheid. Hul is ook by restaurante en winkels en see. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Elmarie G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie G
With spouse/partner

Heerlik, skoon. Opsigter so hulpvaardig en vriendelik. Die netheid was die absolute wenner.

Die eenheid was so mooi skoon en die badkamer het geblink. Het alles wat ons nodig gehad het en stapafstand van alles af. Sal definitief weer kom.

Corne M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne M
With spouse/partner

Het wonderlike tyd by Suidersee, Hartenbos gehad.

Die personeel is vriendelik, die akkommodasie uitstekend, skoon en van hoogstaande gehalte en lekker naby see.

André B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André B
With spouse/partner

Baie lekker.

Alles was reg, nuut en netjies. Ons was in eenheid 12. Al wat pla is dat daar nie 'n deur tussen die toilet/badkamer en slaapkamer is nie. Skuifdeur tussen die twee vertrekke sal problem oplos. Sal beslis weer daar in eenheid 12 gaan bly.

Ricardo L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricardo L
With spouse/partner

Some of the best.

Enjoyed my accommodation a lot. Especially the peacefulness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Van die beste.

Het my verblyf baie geniet. Veral die rustigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben Le Roux L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben Le Roux L
With spouse/partner

Uitstekend.

Great, dit is baie goed.

Denise M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M

Baie gerieflik geleë waarde vir geld.

Ons het net paar dae gebly en die weer het bietjie teen ons gewerk maar die verblyf was, beslis waarde vir geld. Ons sal enige tyd weer terug kom vriendelike ontvangs deur eienaars.

Manda P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda P
With spouse/partner

Nice.

Highly recommended. Very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ek sal dit aanbeveel. Baie sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coreen D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen D

Aangenaam en veilig.

Sal beslis weer by Suidersee wil oornag.

Sandra O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
With spouse/partner

Baie netjies en skoon en sentraal geleë.

Was die perfekte oornagplek op pad Kaap toe. Maar sal ook daar vir 'n langer periode kan oorbly. Hulle het baie moeite vir ons gedoen omdat ons ook met 'n waentjie gereis het, daar was 'n parkering oop en hulle het gereël dat ons dit daar parkeer.

Werner L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Werner L
Family with teenagers

Sentraal, netjies.

Baie tevrede, was netjies en lekker sentraal.

Steve M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steve M
With spouse/partner

Just what we needed to recharge our batteries.

Situated within walking distance of all the amenities. Friendly staff that made the stay that much more enjoyable. Well worth the stay and we will be sure to return.

Marthie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthie V
Family with young children

Netjies en goed toegerus.

Mooi moderne dekor. Goed toegerus en naby alles.

Danél V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danél V

Peaceful and without problems.

South Sea is a quiet place close to the sea. We enjoyed walking to where we wanted to be without worrying about our belongings in the apartment. Thank you very much for the friendly reception and the clean, neat apartment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en sonder probleme.

Suidersee is 'n rustige plek wat naby die see is. Ons het dit geniet om te kon stap waar ons wou wees sonder om bekommerd te wees oor ons besittings wat in die woonstel is. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die skoon, netjiese woonstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie D
With spouse/partner

Gasvryheid, diens is puik. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Sien en hoor die see. Die geriewe maak dit nie net geskik om te oornag nie, maar ook om vakansie te hou.

Henry C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry C
Family with teenagers

Very central and everything is neat. Would stay here again.

Suidersee Apartments are very neat and central. Would use them again. A pity I couldn't stay longer. Would just pick number 10 next time. Number 11 didn't have a carport. And the sun beat down. Thanks a lot. It was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal by als en baie netjies. Sal hul weer gebruik.

Suidersee Apartments is baie netjies en sentraal. Sal hul weer gebruik. Net jammer ek was so kort daar. Sal net volgende keer no. 10 kry, no. 11 was sonder karafdak. En die son het hom gelooi. Baie dankie, dit was lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rondine L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rondine L
With spouse/partner

Definitely value for money.

We had a nice stay. The place was neat and clean, everything we needed was there. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
David K
With friends

Dit was fantasties.

Suidersee se ligging so na aan die see en ook baie gerieflik naby die winkels maak dit perfekte selfsorg-eenhede. Nie baie ruimte nie, maar die plek was mooi netjies.

Andries S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andries S
With friends

Nice.

Friendly reception, near ocean and value for money for a short stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs, naby see en waarde vir geld vir kort verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zirkia T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirkia T
Family with young children

Always a pleasure.

We always come back to the same place and apartment. We enjoy it every time. They may need to do minor repairs, such as a door handle that is still broken, etc. but this is the least, since I really have to think of something negative to say, because there is really little negativity. My little children and my husband and I already miss the place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd 'n plesier.

Ons kom altyd terug na dieselfde plekkie en woonstel. Ons geniet dit elke keer. Hul kan dalk klein herstelwerkies doen, soos deurhandvatsel wat nog steeds stukkend is, ens. maar dit is die minste, aangesien ek regtig moet dink aan iets negatief om te sê, want daar is werklik min negatiwiteit. My klein kindertjies en ek en my man mis die plekkie al klaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nic V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic V
With spouse/partner

It was great. Better than the ATKV accommodation.

We had a great time at the beach. The location is great, the service is wonderful and the unit clean and well-equipped. We'll never stay anywhere else.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker - beter as ATKV-akkommodasie.

'n Aangename aantal dae by die see. Die ligging is onverbeterlik, die diens baie goed en die eenheid skoon, goed toegerus en baie netjies. Ons dae van ATKV-akkommodasie is verby!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dyllan A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dyllan A

Very comfortable and near everything.

Very comfortable. Near shops and the ocean. Worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en gerieflik naby alles.

Baie gemaklik em gerieflik. Winkels naby swempark naby en dis by die see. Moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric K
With spouse/partner

Comfortable, nice place to stay.

Within walking distance from the beach, ATKV, hiking routes, ocean and small shipping mall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, aangename plek om te oornag.

Binne loopafstand van strand, ATKV, wandelpad langs see, en klein winkelsentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Waldheim B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Waldheim B
Family with teenagers

Fantastic.

Would recommend it to anyone. Walking distance from all activities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Loopafstand van alle aktiwiteite af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zirkia T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zirkia T
Family with young children

Wonderlik.

Altyd lekker by Suidersee.

Elfranco B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfranco B
Family with young children

Klein maar gerieflik.

Die plekkie is klein, maar alles op sy plek gerieflik en naby alles. Sommer alles loopafstand. Het die rus geniet.

Morne B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne B
Family with teenagers

Was baie goed gewees, maar die eenheid slaap 6 mense, maar daar is net 2 kamers. Sou goed gewees het om dit te weet voor die tyd.

Het die vakansie in Hartenbos terdeë geniet. Sal weer by Suidersee bly.

Suidersee, Hartenbos 's response

Goeie dag Morne,

Dankie vir u terugvoering. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.

Ek het gou na die beskrywing gaan lees op LekkeSlaap en dit noem die volgende:

"Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof en ander basiese toebehore. Die sitkamer langsaan het 'n stapelbed en 'n TV met 10 DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n klein stoep met 'n braai-area."

Ons probeer ons beste om al ons gaste gelukkig te hou.

Lekker dag vir u.

Groete,
Grant

Suidersee, Hartenbos
Reinette E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette E
Family with young children

Fantasties en ongelooflik lekker veral as die seelug so deur die plekkie sweef.

Die plekkie was baie skoon en netjies. Dit was veral beter toe gerus as die ATKV se huisies. Ons het regtig baie lekker daar gebly en dit is loop af stand van die strand en mall. Sal weer daar tuisgaan.

Lourens J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens J
With spouse/partner

Luuks, netjies en veilig.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam en het ons in Afrikaans gehelp. Geen gesukkel met kommunikasie.

Mario A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario A
Family with young children

Rustig en lekker.

Die lang reis was die moeite werd. Suidersee bied jou alles behalwe 'n naweek weg. As die kinders dit geniet het, wat meer kan ek sê behalwe dat ek beslis in die toekoms weer daarheen gaan wegbreek. Dankie vir 'n heerlike rustige naweek. Die plekkie waarin ek gebly het was pragtig en liefdevol.

Elmarie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie L
With spouse/partner

Ligging.

Bekostigbare verblyf loopafstand van strand en winkels.

Shawn L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shawn L
With spouse/partner

Goed ingerigte verblyf regte waarde vir geld.

Dit is 'n puik ingerigte eenheid, netjies en prakties. Dit is skoon, 'n uitstekende seetema baie mooi. Loop afstand van al die winkels en van die see.

Geraldine O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine O
With spouse/partner

Stylvol.

Baie netjies en privaat.

Louanne D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louanne D

Tranquil, beautiful and neat.

Had a good rest. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, baie mooi en netjies.

Baie lekker gerus. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With friends

It was fantastic.

We were 10 people who enjoyed the weekend terribly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Ons was 10 mense wat die naweek verskriklik geniet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John F
With spouse/partner

Our time at Suidersee was fantastic.

This is definitely our future accommodation option in Hartenbos. Looking forward to many times at Suidersee. Suidersee is neat. The atmosphere is peaceful and perfect for a getaway. My fiance and I enjoyed our time there. Suidersee earns 5 stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons tyd by Suidersee was fantasties.

Dit is beslis ons toekomstige verblyfopsie in Hartenbos. Sien uit na baie tye by Suidersee. Suidersee is netjies. Die atmosfeer is rustig en perfek vir 'n wegbreek. Ek en my verloofde het ons tyd daar geniet. Suidersee verdien 5 sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izak V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izak V
With spouse/partner

Nice central.

Towels are not standard. Understand that beach towels are your own responsibility, but expect bath towels to be included. Little more detergent and equipment such as scouring pads will help to clean the room again. Had to buy it myself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker sentraal.

Handdoeke is nie standaard. Verstaan dat strandhanddoeke jou eie verantwoordelikheid is, maar verwag badhanddoeke om ingesluit te wees. Klein bietjie meer opwasmiddel en toerusting soos skuursponsies sal help om plek weer skoon te maak. Moes dit self gaan koop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynn N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn N

Absolute lovely!

Super fantastic and enjoyed.

Pieter E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E
Family with young children

Nice at the beach.

Walking distance from everything, safe and comfortable for young and old.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker by die see.

Loopafstand vanaf alles, veilig en gerieflik vir jonk en oud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Quiet. Close to everything. Nice.

The service and hospitality were unbeatable. Just a little bit small for a family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig. Naby aan alles. Lekker.

Die diens en gasvryheid was onverbeterlik. Net bietjie knap vir 'n gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Heidi V
With spouse/partner

Baie gerieflik geleë, netjies, eenheid 12 is 'n hoekeenheid en om die draai van die ingang na die Hartenbos waterfront.

Sal 'n gewone stort verkies het in plaas van die stort binne die bad en natuurlik verkies ek wit beddegoed, maar die see tema beddegoed pas by die tipe verblyf.

Charl D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl D
Family with teenagers

Aangenaam en gerieflik.

Verblyf is wel klein, maar gerieflik en netjies. Ligging is naby strand en winkels in relatief veilige omgewing.

Mari D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari D
Family with young children

Baie geniet!

Baie lekker. Kindervriendelik. Nie een keer onveilig gevoel. Na hartelus rondgestap. Suidersee het aan al ons verwagtinge en meer voldoen! Baie dankie. Ons kom weer.

Fiona M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona M
With friends

The Suidersee is great.

We really enjoyed it. Suidersee's location at the beach and the mall is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Suidersee is tops.

Ons het dit baie geniet, Suidersee se ligging is by die see en die mall, perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie V
Family with young children

Was heerlik. Oulike woonstel.

Alles wat jy nodig het vir 'n blaaskans by Suidersee beskikbaar. Was heerlik.

Cornie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cornie D
On business

Netjies en uitstekend geleë naby besighede, see, pretpark, swembad, ens.

Ons kan die akkommodasie aanbeveel vir ieder en elk wat graag naby die see en stapafstand na groot winkels en ontspanningsarea wil geniet. Netjies, skoon met vol DStv, braai-area, ens. Sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Riaan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan V
With spouse/partner

Baie sentraal en hoogs aan te beveel.

Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met opgradering na ruimer akkommodasie. Veilig gevoel in area en baie sentraal geleë. Eenheid skoon en netjies. Hoogs aan te beveel.

Karen D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Gerieflike, skoon en netjiese verblyf met baie goeie diens.

Baie gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Baie goed geleë naby aan strand en winkelsentrum. En die diens wat ons gekry het was fantasies. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Trudie A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudie A
Family with young children

Lekker!

Netjies, sou verbeter op badkamergeriewe, stort in bad nooit lekker (persoonlike opinie). Sou dalk 'n droograk vir handdoeke wat los staan voorstel in eenhede. Gaan definitief weer besoek!

Riette C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riette C
Family with teenagers

Uitstekende ligging, pragtige huis. Fantastiese diens.

Pragtige huis. Grant het altyd so gewillig gehelp. Dankie.

Piet B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet B
Family with teenagers

Baie netjiese eenhede.

Ons het vir 4 nagte tuisgegaan by Suidersee. Baie sentraal geleë. Eenheid was baie netjies en personeel was baie behulpsaam.

Elfranco B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elfranco B
Family with young children

Uitstekend.

Wat 'n lekker lekker was dit nie en tuis in jou eie taal en sy mense om jou sal weer weer weer teruggaan.

Sfiso K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sfiso K
With spouse/partner

Most safe place, closer to the beach for a morning walk with my wife, accommodation reasonably cheap and very clean.

The place was very clean, closer to the beach and restaurants. We really got value for our money.

Liz R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liz R
With spouse/partner

Baie oulike plek.

Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad. Ons was eers in een eenheid en hulle het ons ge-upgrade na 'n ander eenheid, aangesien daar gebou en geraas word by 'n huis daar naby. Baie goeie diens gelewer. Sal weer by hulle bespreek.

Elzette L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette L
With spouse/partner

Convenient and safe.

It's everything and more ─ no disappointment. Called to inform us that the chalet was already available at 11:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en veilig.

Dit is alles en meer, geen teleurstelling ervaar. Het geskakel om ons in te lig dat die chalet alreeds teen 11:00 beskikbaar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brandin A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brandin A
Family with young children

Excellent.

It will be worth it to come back, which I definitely will with my 4 children.

Willie J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie J
With spouse/partner

Very nice and peaceful.

We had a nice stay and everyone was friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en rustig.

Ons het baie lekker gebly en almal was vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leandra J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra J
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer.

Sal weer terugkom na Suidersee.

Kobus J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus J
With spouse/partner

Baie netjies en stapafstand van alles wat jou hart begeer.

Die wooneenheid was baie netjies met aankoms en daar was ten alle tye personeel wat skoon en netjies gehou het. Die ligging van die eenheid is perfek en stapafstand van alle benodighede. Sal beslis aanbeveel en sal weer van julle gebruik maak.

Michelle K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle K
Family with young children

Very nice!

Will recommend Suidersee, Hartenbos to anyone and will definitely stay there again. Everything was perfect, thank you for a very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Sal Suidersee, Hartenbos vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer daar bly. Alles was perfek, dankie vir 'n baie lekker blyplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie D - Apr 2018
Overall score