The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Taaibos | TravelGround
+12

Taaibos

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 13 reviews for Taaibos
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
5.0/5
Monique B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique B
With spouse/partner

Asemrowend.

Die hoeveelheid moeite wat ingesit is en die gasvryheid is onbeskryflik fantasties. Ons het so lekker en warm gebly deur die winter, met beurtkrag en al. Sal beslis weer gaan kuier. Lieflike mensies wat 'n mens verwelkom.

Taaibos 's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Monique. Julle was ook prima gaste.

Groete
Annamarie

Taaibos
Hannelie E - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie E
With spouse/partner

Great plekke in Wildernis!

As jy soek na 'n romantiese stil plekkie, is Taaibos jou antwoord. Dit is toegerus met alles en selfs beter, as wat jy in jou huis het. Selfs beurtkrag was geen probleem want daar is 'n gasstofie, gasverwarmer en lampliggies wat oorgenoeg lig voorsien.

Janella V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janella V
With spouse/partner

A good restful place.

Immaculately clean with a very kind and helpful host. A good restful place and a short drive to the centre of Wilderness and the beaches.

Feri S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Feri S
With spouse/partner

Stylvolle voel-tuis-juweeltjie in Wilderness wat jou die geleentheid bied om te ontspan in 'n pragtige omgewing ver van die gedruis van die stad.

Baie netjies, met gehalte versier wat 'n ontspanne en romantiese atmosfeer skep. Vriendelike gasheer wat jou hartlik verwelkom en spesiale aandag gee wat nie maklik gevind word nie. Baie aangename ervaring en 'n moet om te besoek.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylish feel-at-home gem in Wilderness giving you the opportunity to relax in a beautiful environment away from the hustle and bustle.

Very neat, decorated with quality creating a relaxing romantic atmosphere. Friendly host gives you a warm welcome and definitely a special touch which is not found easily. Very pleasant experience and worth a visit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gareth V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth V

Picturesque and enchanting piece of heaven tucked away in the trees.

Absolutely enjoyed the stay. A very welcoming and thoughtful host. Her place is absolutely breathtaking and the views are magnificent. The frequent visits by monkeys are so cute, and they are not disruptive at all.

Taaibos 's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Kom kuier gerus weer.

Annamarie

Taaibos
Fanie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
With spouse/partner

Once again an incredible experience!

This destination never disappoints in terms of hospitality, comfort and location! Truly worth it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weereens 'n ongelooflike ervaring!

Hierdie bestemming stel nooit teleur in terme van gasvryheid, gerief en ligging nie! Regtig die moeite werd!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Comfort near nature.

Cosy, stylish. It had everything that we needed to self cater with those extra touches that make it that bit more special. Loved the wildlife and the fireplace was a lifesaver on the cold days. Near enough to Wilderness, but far enough to feel remote. Thanks Raiins for a memorable stay!

Francina J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francina J
With spouse/partner

Perfek. Ons het die kuier baie geniet.

Pragtige, smaakvolle, netjies en gerieflike akkommodasie geleë in die stilte van die natuur. Binne bereik van alles en soveel natuurskoon en stilte om te geniet.

Taaibos 's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Annamarie

Taaibos
Ziska B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ziska B
With spouse/partner

Lekke nodige wegbreek. Stil, rustig en die natuur is pragtig!

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs gehad.

Fanie B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
With spouse/partner

Ongelooflike ligging, stylvol en smaakvol toegerus! Uitstekende waarde vir geld!

Baie vriendelike diens en gasvryheid deur Raiin op die perseel. Ongelooflike ervaring!

Melinda G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melinda G
With spouse/partner

Besonderse woning in die bos!

Dit was baie rustig en die woning het pragtige dekor en is baie goed toegerus om jou verblyf besonders gemaklik en lekker te maak. Alles was mooi en gerieflik!

Taaibos 's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Groete

Annamarie

Taaibos
Johane V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johane V
With spouse/partner

Lieflike verblyf

Taaibos is 'n baie gerieflike en moderne eenheid. Alles is met sorg voorberei vir gaste en baie netjies en skoon. Ons sal verseker weer die natuurskoon daar wil beleef.

Taaibos 's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Annamarie

Taaibos
Charlene F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene F
With friends

Ongelooflik lekker, rustig en besonders mooi. 'n Moet!

Taaibos en sy mense is gasvry, netjies, rustig en 'n ongelooflike ervaring. 'n Moet as jy Wildernis wil verken. Jy sien my gou-gou weer.

Taaibos 's response

Kom kuier gerus gou weer en baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Annamarie

Taaibos
From R1 000
R1 000 R700
per night, for 2 ppl
From R1 000
R1 000 R700
per night, for 2 ppl
From R1 000
R1 000 R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 554 Taaibos Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Western Cape
  • No children under 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6095ed40121f3f1ce4da0b181c5366636dc1a53613a198ce424e5d2647785c95720170d4f1572db129a4100215ba9db6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, now From R700  per night, for 2 ppl 13 5 1 5 554 Taaibos Road Wilderness Heights 6560 Western Cape 0860 022 102 11:00-19:00 10:00 -33.977770725904 22.577971297953
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!