The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at The Bay Lodge | TravelGround
+76

The Bay Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 40 reviews for The Bay Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Fernando N - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fernando N
With spouse/partner

Awesome.

The staff excellent, friendly and helpful. Awesome views and breakfast was amazing.

Valmarie P - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Valmarie P
Family with teenagers

Baie mooi, vriendelik en behulpsame personeel. Heerlike ontbyt.

Lekker braai binne en buite, hout en ys is verskaf. Kombuis tot gaste se beskikking vir eie etes, dis 'n groot plus!

Lucrecia B - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucrecia B
With spouse/partner

Beddegoed kan asb. bitter baie vebeter, veal in die winter.

Baie lekker vakansie.

Craig M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig M
With spouse/partner

Excellent.

I already recommended bay lodge to friends and family. We also used Thai massage in Bayview plaza.

Elizabeth D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
With spouse/partner

Wonderlike B&B-verblyf teenaan die branders met asemrowende see-uitsig en sonsopkoms.

Het 2 nagte oorgebly in luukse eenheid met see-uitsig. Die heerlike ontbyt op die dek teenaan die branders was weereens die hoogtepunt van ons kuier. Die personeel was baie vriendelik en bedagsaam. Die tweede oggend moes ons wel baie lank wag vir ons ontbyt a.g.v. 'n tekort aan personeel in die kombuis. Die onderbrekende WiFi was wel ook 'n effense frustrasie.

Irma O - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma O
With spouse/partner

Ontspanne.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Silwerskoon en baie hartlike ontvangs.

Karin D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D
With spouse/partner

Wonderlik in alle opsigte.

Ek en my man het 4 aande by Bay Lodge gebly en dit was wonderlik! Ons is baie vriendelik ontvang, en die diens is baie goed. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt is fantasties met 'n stunning see uitsig. Ons sal enige dag terug gaan en kan dit vir seker aanbeveel.

Amanda K - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Baie lekker. Waarde vir geld.

Dit is definitief waarde vir geld. Vriendelike personeel. Alles was net perfek.

Eugene H - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene H
With spouse/partner

Rooms and facilities excellent. Breakfast awesome.

Great views and good location.

Antoinette B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoinette B
With spouse/partner

Wonderlik.

Die vriendelikste personeel en direk toegang tot strand. Baie beïndruk.

Johanita B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanita B
With spouse/partner

Was baie lekker.

Fotos was soos ons dit ervaar het.

Jacques M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
Individual traveler

'n Baie netjiese en luukse kamer.

Ek het die Presidential Suite bespreek en dit was regtig fantasties gewees. Sal enige tyd weer daar gaan bly vir 'n paar aande.

Thelma B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma B
With spouse/partner

Pragtige omgewing.

Lekker geeet, lekker geslaap met die geruis van die see, persoonlik hou ek net nie van matte in 'n slaapkamer nie.

Andre R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
With spouse/partner

Beste plek in die area.

Eenheid was mooi skoon, mens voel soos 'n biljoenêr, onsaglike lekker ontbyt. Sal vir seker teruggaan.

Lizani M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizani M
With spouse/partner

Pragtige uitsig!

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer was skoon en netjies en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Die heerlike ontbyt op die dek wat uitkyk op die see was die cherry op die koek!

Lauren D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren D
With spouse/partner

Wish we'd booked a sea facing room and will do so in the future. Great location and helpful, friendly staff.

Great location and helpful staff. Would definitely stay here again.

Robert T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert T
On business

Netjies, pragtige kamer.

Pragtige en netjiese kamer met die mooiste uitsig. Net een voorstel: Miskien moet Bay Lodge dit oorweeg om 'n persoon se kontaknommer op die verblyf besonderhede te sit wat nie sal omgee om na ure gepla te word nie. Michelle was baie ongeskik toe ons bel om te reël dat ons laat sal arriveer. Sy was baie onbehulpsaam en het net aanhoudend gesê sy is van diens af. Waar is jy veronderstel om Bay Lodge in die hande te kry as dit load shedding is en die landlyn nie werk nie.

Andrea T - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea T
With spouse/partner

Fantasties!

My man het my bederf met 'n aand vir my verjaarsdag. Perfekte geskenk en wegbreek. Die jacuzzi was 'n bonus in ons kamer.

Mariki B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariki B
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Die diens was uitstekend. Hulle het jou laat voel of hulle jou al jare lank ken. Ons reis ongelooflik baie en ek het lank laas so lekker gebly.

Helga R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga R
With spouse/partner

Heerlike verblyf met die mooiste uitsig.

Sien sterre.

Maria I - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria I
On business

Wonderful stay. Spectacular view of the ocean and loved the fact that they had vegetarian options.

Vegetarian breakfast was substantial and delicious. Loved the access to the beach, enjoyed the walk in the ocean after the long drive and day at work. Definitely my new stop-over place.

Elizabeth D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elizabeth D
With spouse/partner

Puik diens en gerief uit die boonste rakke!

Lekkerste ontbyt teenaan die branders. Die personeel het uit hul pad gegaan om baie welkom te laat voel. Luukse verblyf wat aan 5 ster-kwaliteit voldoen.

Philip G - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip G
With spouse/partner

Pragtige ruim kamers.

Geleë op die strand. Lekker ontbyt. Goed toegerus vir paar dae se verblyf.

Frans B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans B
On business

Lieflike ligging.

Positief: Wonderlike ligging met die pragtigste uitsig. Moderne en netjiese kamers, baie gemaklike kussings, beddens en beddegoed. Goeie haardroër en goed aangevulde mini-kroeg. Silwerskoon! Lekker ontbyt, eenvoudig, maar voldoende. Span kon ons tegemoedkom met spesiale versoeke. Negatief: junior personeel benodig meer opleiding t.o.v. kliëntediens (inklok, versoeke, navrae, ens.) Selde/glad nie bestuur gesien nie, behalwe by uitteken. Kamers is verskriklik netjies, maar moet beter nagegaan word. Skakelaars, kragpunte wat nie werk nie, breekware word nie aangevul/vervang nie. WiFi sterk en betroubaar, maar skop uit elke keer wanneer toestel af is, moet dan van vooraf inteken en dis tydrowend/frustrerend. Gemeenskaplike areas moet netjieser gehou word, ongebruikte kussings lê openlik gestapel, addisionele kantoor (deurmekaar) is sigbaar by buite-ontbyt. Die lodge is pragtig, maar moet baie mooier na gekyk word sodat dit altyd voortreflik mag wees.

Philip V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
With spouse/partner

Honeymoon. Was fantasies.

Baie goeie diens met vriendelike personeel. Pragtige plek.

Francois V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Francois V
With spouse/partner

Lekker geleë, op die strand en naby Mosselbaai en Hartenbos.

Seker die naaste wat 'n gastekamer aan die see kan wees. Mooi modern en skoon. Die kamer en badkamer is te klein na my smaak. Andersins baie lekker gewees.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit altyd. Ons is bly dat julle die gastehuis geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Frikkie K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie K
With spouse/partner

Baie netjies, en perfek gelee en personnel baie vriendik

Baie netjies, en perfek gelee en personnel baie vriendik

The Bay Lodge 's response

Baie dankie dat julle terugvoering gegee het oor julle verblyf. Dis altyd lekker om te sien ons gaste het dit hier by ons geniet. Ons sien uit om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Lynette V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
With spouse/partner

Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons in daardie rigting gaan.

Die personeel is baie vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Ons sien net ‘n probleem as daar dalk gestremde gaste of oumense is wat nie al die trappe kan klim na die kamers nie. Die personeel wat aan diens was toe ons ingeboek het en ook met ontbyt was baie vriendelik en ons baie tuis laat voel. Hulle is beslis ‘n aanwins vir The Bay Lodge.

Leana H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana H
With spouse/partner

Fantasties!!

Wat ‘n heerlike kuier! Ons het nog nooit so ‘n oulike , vriendelike en behulpsame spannetjie raakgeloop nie. Van die bestuurder tot die skoonmakers. Die geriewe en diens is ook uitstekend. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en self weer teruggaan!

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is so bly dat julle dit hier by ons geniet het en kan nie wag om julle weer as ons gaste te verwelkom nie.

Vriendelike groete
Michelle

The Bay Lodge
Albertus H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albertus H
With spouse/partner

Was net een aand, sou wou langer bly.

Moes langer gebly het.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien, dalk vir 'n aand of 2 meer. Vriendelike groete, Michelle.

The Bay Lodge
Nico D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nico D
With spouse/partner

Pragtige plek en baie netjies.

Enige tyd trug gaan. Dis 'n awesome plek.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Tina N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina N
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring!

Het 'n paar dae van mooi uitsig, lekkerste ontbyt en ruim kamer geniet! Sal beslis weer hier oorbly!

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering, dis altyd vir ons lekker om te sien dat die gaste dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Jan M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jan M
With spouse/partner

Feels like a hotel, not like a B&B.

The building was not yet finished, breakfast was excellent, but it really feels like hotel, no personal touch.

The Bay Lodge 's response

Dear Jan,

We are so sorry that you did not fully enjoy your stay with us. We hope to welcome you back as our guests.

Kind regards,
Michelle

The Bay Lodge
Annalie T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalie T
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende ligging! Baie vriendelike en hulpvaardige diens! Sal dit regtig aanbeveel!

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle weer in die nabye toekoms as ons gaste te verwelkom.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Lizell K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizell K
With spouse/partner

The stay was absolutely fantastic.

The lodge is a fantastic accommodation facility. The rooms are beautifully decorated and the breakfast was delicious.

The Bay Lodge 's response

Dear Lizell,

Thank you for taking the time to write a review. We are so happy to see that you enjoyed your stay with us and would love to welcome you back as our guests in the future.

Kind regards,
Michelle

The Bay Lodge
Jacques P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques P
With spouse/partner

Super doeper lekker.

Ons sal definitief weer terugkeer na The Bay Lodge. Goed gerus, geen geraas gehad in die gastehuis nie, almal is vriendelik, en alles mooi skoon en netjies! Was verras met 'n verjaarsdagkoek ook! Baie dankie aan almal van The Bay Lodge.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie dat julle tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee oor julle verblyf hier by ons. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons het dit geniet om julle as ons gaste te he en kan nie wag om julle weer in die toekoms terug te verwelkom nie.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Ronet S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronet S
With spouse/partner

Besonder luuks, ruim en aangenaam.

Lieflike woonstel met allerlei luukshede en verassings. Personeel was gasvry en bekwaam.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is bly u het die tyd geniet by ons en hoop om weer te sien.
Groete
Andrie van der Walt.

The Bay Lodge
Robert B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert B
With spouse/partner

Dit was onvergeetlik.

Ons het 'n onvergeetlike vakansie gehad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir jul gasvryheid.

The Bay Lodge 's response

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat jullie die tyd geniet het by ons en hopelijk sien ons jullie gou weer.
Andrie van der Walt.

The Bay Lodge
Erich B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erich B
With friends

Puik!

Dit was regtig 'n belewenis.

Georgia K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Georgia K
Individual traveler

Excellent, especially the location.

I stayed in Bay Lodge for 6 days. It was wonderful. Everybody at die Lodge was friendly and helpful. The location is excellent. Delicious breakfast. Quiet area. I will definitely visit the Bay Lodge again.

From R1 976
R1 976 R1 482
per night, for 2 ppl
From R1 976
R1 976 R1 482
per night, for 2 ppl
From R1 976
R1 976 R1 482
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Bob Bouwer Crescent, Bayview, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPGgHbif6tLTk5McRCEcz40ieuy8UGJ9iSq15SYoVv36ZhWKSLI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 976, now From R1 482  per night, for 2 ppl 40 5 1 5 29 Bob Bouwer Crescent Bayview 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.14184 22.111342
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!