Review Summary
Danike A - Jun 2022
Overall score
Pragtig, netjies, baie goeie diens.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie dankie, julle is aangename gaste.
Julle is altyd weer welkom.
Beste wense
Tersia en Albert
Chris D - Oct 2021
Overall score
Luuksheid vanself met die rustigheid en stilte net om na die see te luister was alreeds 'n wenner!
Read moreXanadu Guest Villa 's response
Baie dankie, kom gerus weer enige tyd.
Albert en Tersia.
Tanja V - Apr 2021
Overall score
Dit was ongelooflik lekker. Sal met liefde weer daar gaan bly.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie dankie, julle is gaste duisend.
Kom gerus weer.
Tersia en Albert
Devos H - Jan 2021
Overall score
Goeie rus en pragtige see-uitsig.
Renate J - Aug 2018
Overall score
Fantasties! Ons het dit werklik baie geniet.
Read moreXanadu Guest Villa 's response
Liewe Renate,
Dankie vir die mooi verslag. Die normale tarief vir hierdie suite is vir 2 persone wat deel, 'n derde persoon of kind is addisionele fooi per nag.
U het 'n Winter Korting van 50% ontvang en vir 2 gaste bespree u dogter van 10 is nie voor bespreek nie. Met u aankoms was daar deur Albert persoonlik gevra of u dogter op die slaapbank sal slaap en of daar 'n enkelbed ingedra moet word en of sy in 'n aparte kamer wil slaap. U het laasgenoemde aanbod van die hand gewys. Die slaapbank was volgens u volkome in orde. Dit is 'n splinternuwe slaapbank en verskil ons met respek dat dit nie ordentlike slaapplek was nie. Die additionele fooi was nie net vir ontbyt nie , dit sluit ook in die linne, lakens, duvet en handdoeke se was en stryk , warm en koue water vir bad en stort,koffie, tee en ontbyt en gebruik van die slaapbank.
Hannelie V - Jun 2018
Overall score
Beautiful view over the ocean and definitely one of the most beautiful guest houses I've ever stayed in.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste uitsig oor die see en vir seker die mooiste gastehuis wat ek al tuisgegaan het.
Alles wat jy benodig is beskikbaar in die kamer. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die mooi badkamer is beslis 'n bonus. Ek sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie Dankie.
Julle is net sulke vriendelike en gewaardeerde gaste.
Voorspoed.
Tersia & Albert.
Almero W - Jun 2018
Overall score
Fantastic experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ervaring!
Voorwaar 'n bederfplek soos min. Van die oomblik wat jy arriveer tot jy vertrek word jy op die hande gedra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie Dankie, julle is ook 5 ster
Eustacia M - May 2018
Overall score
Absolutely perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut perfek.
Wow! Nog nooit het ek 'n plek ervaar waar als so perfek is nie. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Ons gaan definitief weer kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien julle graag weer.
Hein V - May 2018
Overall score
Ongelooflike lekker en gerieflike, rustige, bekostigbare wegbreek.
Xanadu Guest Villa 's response
Baie Dankie. Dit was vir ons 'n plesier en voorreg.
Gavin S - Apr 2018
Overall score
Absolutely fantabulous!
Xanadu Guest Villa 's response
Thank You.
Only a pleasure.
narine k - Nov 2013
Overall score
Luuks en baie deel van die natuur!
Xanadu Guest Villa 's response
Baie Dankie.
Ons voorreg om u as gaste te kon hê.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 11:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: 43 Die Duin, Wilderness, 6560, Western Cape
- No children under 16