Review Summary
Johan B - Aug 2022
Overall score
Wonderlik, vriendelike beste nog.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Johan,
Baie dankie vir julle resensie.
Ons waardeer regtig julle positiewe terugvoering.
Hoop jy kom kuier weer gou.
Vriendelike groete,
Anja
Riekert H - Aug 2022
Overall score
Awesome.
Zebrina Guesthouse 's response
Helo Ansie,
Dankie vir jou tyd, resensie en bemoedigende boodskap. Dit is so lekker om te hoor dat jy so lekker gebly het by ons.
Goed gaan en kom gerus weer.
Groete,
Die Zebrina Span
Desire O - Aug 2022
Overall score
Wonderlik.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Desire, vir jou komplimente in die resensie.
Kom kuier asb weer.
Hier is so baie om te sien en doen in die mooi laeveld.
Vriendelike groete,
van almal by Zebrina.
Conrad B - Jul 2022
Overall score
Heerlik.
Zebrina Guesthouse 's response
Conrad, vreeslik baie dankie vir die aanbeveling en resensie.
Ons waardeer dit en sien jou gou weer!
Groete,
van ons almal.
Ronel P - Jul 2022
Overall score
Huis weg van die huis.
Zebrina Guesthouse 's response
Helo Ronel,
Ons waardeer dit so baie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n 5 ster gradering te gee en so lekker resensie te skryf.
Dit is altyd vir ons fantasties om te hoor as gaste dit so geniet het hier by ons.
Hoop om julle weer te sien wanneer julle in die Laeveld kuier.
Groete,
Die Zebrina Span
Tanya S - Jul 2022
Overall score
Beslis die beste plek waar ons al oornag het.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Tanya,
Baie dankie vir die aanbeveling en resensie.
Dit is so gaaf van jou. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Vreindelike groete,
Die Zebrina Span
Manie V - Jul 2022
Overall score
Goeie ervaring.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Manie, vir ons 5 ster gradering en jou tyd om 'n resensie te skryf.
Ons waardeer dit.
Groete,
Kom kuier asb weer,
Van almal hier by Zebrina
Louise A - Jul 2022
Overall score
Uitstekende diens en perfek vir 'n vinnige sakereis. Kan dit beslis aanbeveel.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Louise,
Hoe lekker om te hoor dat jy alles geniet het en dat jy so tevrede was.
Dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf.
Vriendelike groete,
Die Zebrina Span
Sunet V - Jul 2022
Overall score
Ons het baie lekker by Zebrina Gastehuis vir 2 nagte oorgeslaap.
Zebrina Guesthouse 's response
Sunet, dit is wonderlik om te weet dat julle en julle kinders die ervaring by ons geniet het.
Duisende dankies vir al die positiewe terugvoering.
Mooi bly en kom kuier asseblief weer.
Dankie,
Groete van die Zebrina personeel
Wessel G - Jul 2022
Overall score
Zebrina Guesthouse het aan al ons behoeftes voldoen. Vriendeklike, warm ontvangs, Netjiese fasiliteite.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Wessel,
Dankie vir ons 5 ster resensie.
Ons hoop jy kom kuier gou weer, dankie vir die mooi komplimente.
Baie groete,
Die Zebrina Span
Loekie T - Jun 2022
Overall score
Baie mooi, skoon en rustige gastehuis.
Zebrina Guesthouse 's response
Baie dankie Loekie vir jou tyd en pragtige, positiewe resensie.
Ons waardeer dit baie en al jou ondersteuning oor die jare!
Sien jou weer een van die dae, mooi bly.
Groete van almal hier by Zebrina.
Hermias V - Jun 2022
Overall score
Baie skoon en netjies.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Hermias. Ons waardeer jou resensie vreeslik baie.
Ons hoop om jou weer te sien wanneer jy in die mooi Laeveld kom kuier!
Groete van Zebrina personeel af.
Peta E - Jun 2022
Overall score
Short stop before going on to Kruger.
Zebrina Guesthouse 's response
Peta, thank you so much for a 5-star review and such positive comments!
We hope you had a lovely time in the Kruger, and that we will see you again in the near future.
Kind regards and all the best, The Zebrina team.
Lwazi M - Jun 2022
Overall score
Lovely experience.
Zebrina Guesthouse 's response
Lwazi, what an amazing compliment, much appreciated!
We appreciate your support.
Thank you and warm regards from Zebrina staff.
Hugo V - Jun 2022
Overall score
Die eienaars en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
Zebrina Guesthouse 's response
Hi Hugo.
Baie dankie vir jou tyd om vir ons so 'n positiewe resensie te skryf, ons waardeer dit baie.
Asseblief kom kuier gou weer, hier is so baie mooi plekke om te sien en dinge om te doen in die area.
Mooi bly en dankie vir jou ondersteuning.
Groete van ons almal hier by Zebrina!
Cindy S - May 2022
Overall score
Beautiful place, clean and great staff.
Zebrina Guesthouse 's response
Hi Cindy, we are so happy to hear that your experience was positive, even though you could not stay as planned. We hope to have you staying with us soon. Kind regards, The Zebrina team.
Andre K - Apr 2022
Overall score
Dit was ongelukkig nie die beste ervaring wat ek beleef het nie, ongelukkig (miskien is dit my luck) het ek 'n paar probleempies gehad.
Read moreThandiwe M - Apr 2022
Overall score
Amazing.
Zebrina Guesthouse 's response
Thank you Thandiwe, for your lovely review, we appreciate your time.
Hope to see you again soon.
Kind regards, The Zebrina Team.
Christina B - Apr 2022
Overall score
Gerieflik. Mooi uitsig.
Zebrina Guesthouse 's response
Baie dankie.
Nadia D - Apr 2022
Overall score
Asemrowend.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Nadia vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit baie en ons is so bly dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly en groete van ons almal hier by Zebrina Gastehuis.
Tharina P - Apr 2022
Overall score
Uitstekende gasvryheid.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Tharina, ons is baie bly dat jy ons goeie diens, kos en akkommodasie geniet het.
Baie dankie vir die 5-ster resensie en aanbeveling.
Groete, die Zebrina Span.
Brigitta J - Mar 2022
Overall score
Friendly staff, great place.
Zebrina Guesthouse 's response
Thank you so much Brigitta, we are so happy to see that you enjoyed your experience at the guesthouse.
Please come visit again, there is so much to do and see in the area.
All the best and regards from the Zebrina Team.
Wessel G - Mar 2022
Overall score
Zebrina het aan al ons verwagtinge voldoen.
Zebrina Guesthouse 's response
Duisende dankies Wessel, vir die aanbeveling, ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete van Zebrina Personeel af.
Petro S - Mar 2022
Overall score
Sal enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf.
Karen S - Mar 2022
Overall score
Pragtige, netjiese plek, met die vriendelikste personeel.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Karen vir die 5-ster aanbeveling. Ons is bly dat elke aspek van die gastehuis aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons werk hard om dit so lekker plek te maak, so dit is altyd lekker om so baie komplimente te kry.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Groete en mooi bly, Die Zebrina Span.
Karel S - Mar 2022
Overall score
Netjies en gerieflik.
Zebrina Guesthouse 's response
Baie dankie Karel, vir jou tyd om vir ons so mooi resensie te gee.
Vriendelike groete van almal by Zebrina Gastehuis.
Pieter S - Feb 2022
Overall score
Lekker gemaklike oornaggastehuis.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Pieter, ons waardeer die resensie.
Ons het baie mense wat gereeld by ons bly vir hulle sakereise.
Lekker, privaat kamers en beddens, tuisgemaakte aandetes, hartige ontbyt, rustige, mooi tuine en 'n uitsig waar mens kan werk. Dankie vir jou ondersteuning, kom kuier gerus met jou familie ook, hier is so baie om te besoek en doen in die area.
Mooi bly, groete van Zebrina Gastehuis.
Yolande K - Jan 2022
Overall score
Such a fresh experience, kind, friendly with beautiful rooms.
Zebrina Guesthouse 's response
Thank you Yolande, for the 5-star review as well as all the lovely comments. It is much appreciated.
Take care and kind regards from The Zebrina Team.
Tinus B - Jan 2022
Overall score
Uitstekende diens, skoon en netjies.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Tinus, ons waardeer jou resensie en positewe terugvoer. Ons is ook bly dat jy weer kom.
Mooi bly, groete almal hier by Zebrina Gastehuis.
Donovan S - Jan 2022
Overall score
Zebrina is ideal vir 'n vinnige kuier in Nelspruit, alles is daar wat jy nodig het.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Donovan, dis waar. Ons kamers en algemene areas het alles wat mens nodig het as jy weg van die huis af is.
Hoop om julle weer te sien as julle in die area kom kuier.
Groete van ons almal by Zebrina.
Ruan B - Dec 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse 's response
Sjoe, dankie Ruan vir al die komplimente, dit is so lekker om dit te hoor. Ons werk hard en streef altyd na gelukkige gaste wat lekker bly, eet, rus en kuier by ons.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete en weereens dankie.
Danie B - Dec 2021
Overall score
Verras.
Zebrina Guesthouse 's response
Danie, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie, en ja, asseblief kom kuier gou weer.
Hier kan mens lekker lank bly omdat daar so baie mooi plekke naby ons is om te besoek.
Groete van die Zebrina Span.
Issemarie S - Dec 2021
Overall score
Pragtige plek.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Issemarie. Ons waardeer jou tyd, resensie en positiewe terugvoer baie.
Andries B - Nov 2021
Overall score
Oorslaap op pad na Mosambiek.
Zebrina Guesthouse 's response
Goeiedag Andries.
Dankie vir jou tyd, terugvoer en resensie. Hierdie jaar, soos op baie ander plekke, was die reenval ongewoon hoog wat beteken daar was skade of nuwe lekplekke wat die groot hoeveelhede reen meegebring het, maar ons waardeer regtig jou kommentaar en werk daaraan.
Ons gastehuis het min of meer 12 jaar terug met 8 kamers begin, en so gegroei oor tyd, ons is gelee oor 4 aangrensende eiendomme, ons het ook 6 verskillende sit en kuier areas, en by van hulle kan mens ook braai en swem.
Ons is dankbaar vir jou terugvoer, en is ook konstant besig om al ons algemene areas uit te brei, te verbeter en lekkerder vir ons gaste te maak, asook maniere om ons besige ontbyte beter te bestuur.
Weereens dankie en mooi bly,
Vriendelike groete, Die Zebrina Span.
Jan D - Nov 2021
Overall score
Beste gastehuis wat ons in gebly het.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Jan, vir al jou positewe terugvoer. Dankie ook oor die terugvoer oor die handoeke, ons sal beslis daarna kyk.
Kom kuier asb weer. Groete van ons almal af.
Marsone V - Nov 2021
Overall score
Baie swak kliëntediens.
Read moreRaymond H - Nov 2021
Overall score
Loved the place and the people
Gerhard V - Sep 2021
Overall score
Goeie en vriendelike diens. Skoon en netjies.
Brad G - Sep 2021
Overall score
You get what you pay for, not expensive but then no fireworks.
Noreen S - Aug 2021
Overall score
Disappointed.
Aneke B - Aug 2021
Overall score
We stayed for one night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het een nag oorgeslaap.
Heerlike ontbyt, baie netjies, vriendelik ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tilla K - Jun 2021
Overall score
Aangenaam verras! Mooiste plek.
Jones N - May 2021
Overall score
A pleasant atmosphere and stay.
Yolanda L - May 2021
Overall score
Gerieflik.
Annali D - Apr 2021
Overall score
Baie netjies en goeie diens.
Liana S - Dec 2020
Overall score
Don't get what you pay for.
Read morePiet B - Dec 2020
Overall score
Absoluut fantasties.
Suné R - Dec 2020
Overall score
Baie mooi plekkie en ontbyt ook heerlik gewees. Ons het hul sleg gevang toe 'n pyp gebars het en het nie water gehad nie maar hulle het vriendelik gehelp met water emmers ens.
Riaan R - Dec 2020
Overall score
Een van die aangenaamste blyplekke wat ek nog teëgekom het.
Deon K - Dec 2020
Overall score
Awesome.
Tania B - Oct 2020
Overall score
Sal dit aanbeveel, pragtig.
Gerda N - Oct 2020
Overall score
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Ezilke V - Aug 2020
Overall score
Veilig en vriendelike diens. Ontbyt word volgens jou smaak gemaak en was heerlik. Skoon en aangenaam.
Christo S - Mar 2020
Overall score
Comfortable, clean and neat accommodation. Breakfast was delicious and there's various options to choose from.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik en beskik oor 'n verskeidenheid eet- en kos-voorkeure.
Heerlik gebly. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Christo, waardeer die goeie resensie. Ons hoop om jou gou weer te huisves by Zebrina. Sterkte. Robbie.
Elaine S - Mar 2020
Overall score
Teleurstellend.
Read moreZebrina Guesthouse 's response
Ons is jammer dat soveel verskillende goed nie volgens jou behoefte was nie, Elaine. Ons skoonmakers maak soms foute, gaste is welkom om te vra vir 'n groot handdoek indien dit nie daar is nie. Ons neem kennis van die beligting, ons verbeter graag aspekte wat onvoldoende is. Die geraas van die waterpype is ongelukkig moeilik om te beheer, die gastehuis was voorheen ons huis en daarom deel kamers waterpype. Wat ontbyt betref is ons altyd bereid om vroeer ontbyt voor te berei, of 'n wegneemontbyt te pak, indien gaste dit vooraf versoek.
Hennie K - Jan 2020
Overall score
Baie rustig, skoon kamer gewees.
Zebrina Guesthouse 's response
Hallo Hennie
Dankie vir jou review, ons waardeer die terugvoering, en ons is bly ons kon help met die ontbyt versoek.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete van die Zebrina span
Andrea R - Dec 2019
Overall score
Perfect!
Zebrina Guesthouse 's response
Hallo Andrea,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is baie bly vir julle en weereens baie baie geluk! Ons hoop ons sien julle sommer n paar maal per jaar.
Baie sterkte vir al julle reelings wat voor le, en die res van die jaar!
Groete van almal by Zebrina
Stefanie V - Sep 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het in 'n interessante en karaktervolle omgewing.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Stefanie,
Dankie dat jy vir ons 'n resensie los en dat jy jou ondervinding met die res van die gemeenskap deel. Ons hoop dat ons jul eerste keuse sal wees as julle weer in die omgewing is.
Vriendelike Groete
Sue Briedenhann
Esmarel P - Sep 2019
Overall score
Pragtige kamers in 'n rustige omgewing.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Esmarel,
Ons waardeer dat jy vir ons so goeie resensie gelos het. Ek is verder bly julle het lekker gebly en hoop dit is nie een keer in 'n leeftyd nie.
Vriendelike groete
Zebrina Gastehuis
Danie O - Sep 2019
Overall score
Heerlik.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Danie,
Baie dankie vir jou goeie verwysing. Ons is bly die verblyf het voldoen aan jou verwagtings! Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendelike Groete
Zebrina Bestuur.
Marlene E - May 2019
Overall score
Felt as if you're sleeping in the tree tops.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel of jy in boomtoppe slaap.
Heerlike gastehuis in die mooiste omgewing. Voel of jy in die boomtoppe bly. Uitsig oor die hele Nelspruit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Marlene.
Dankie dat jy vir ons 'n perfekte beoordeling gegee het en ons gastehuis aan ander reisigers aanbeveel. Ons is trots op ons unieke argitektuur en hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
Zebrina
Bestuur
Arina D - May 2019
Overall score
Alles was lekker, net jammer die ontbyt is bietjie stadig vir werkendes, wat moet wag vir kos om uitgepak te wees, 15 minute nadat ontbyt in aanvangs geneem het.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Arina,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeur dit opreg. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer dat julle 'n probleem ondervind het met ontbyt, dit is nie gewoonlik die situasie nie. Miskien praat jy van Woensdag oggend waar die ontbyt later as gewoonlik begin 08:00 - 9:30 aangesien dit 'n vakansie dag was. Nogmaals dankie en ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike Groete,
Zebrina
Zelda S - May 2019
Overall score
Excellent location and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld.
Gastehuis is baie goed geleë. Kamer was gerieflik en baie ruim. Netjies en skoon. Heerlike groot ontbyt (baie opsies). Mooiste uitsig oor Nelspruit vanaf die boonste dek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Liewe Zelda,
Ons is dankbaar vir u terugvoer. Ons wil elke kliënt wat deur ons deure loop om dieselfde diensvlak te ervaar. Jou resensie maak vir ons 'n verskil en dit is ongelooflik nuttig as 'n manier om aan ander bekend te stel aan wat ons hier doen. Met dankbaarheid!
Zebrina Bestuur
Suzani E - Apr 2019
Overall score
Baie gasvry.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Suzani, baie dankie vir jou mooi resensie. Volgende keer kuier julle beslis langer!
Vriendelike Groete
Zebrina Bestuur
Elize V - Apr 2019
Overall score
Gerieflik.
Albert P - Mar 2019
Overall score
All right. Expected more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oraait. Meer verwag.
Foto's te veel ge-fotoshop. Is nie soos wat foto's uitbeeld nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Albert,
Dankie dat u die tyd uit u besige skedule geneem het om u mening met ander lede van die gemeenskap te deel. Deur dit met ons te deel, moedig u ons ons span aan; jy gee ons die nodige inligting om voortdurend te probeer om ons beste te doen. Ons
Die foto's op ons webwerf is natuurlik deur 'n professionele fotograaf geneem met beligting, dus is nie 'n vals beeld van ons gastehuis nie.
Ons is bly om die geleentheid te kon hê om u as gaste te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Zebrina (Bestuur)
Minette O - Mar 2019
Overall score
Lovely accommodation.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Minette,
We are ever so grateful for your review! Thank you for your kind words and for giving us a high five for all that we do. It is truly nice to know that our efforts are paying off. We hope you give us the opportunity to serve you again. Rest assured we will do whatever it takes to deliver on your expectations again.
Kind regards,
Zebrina Management
Walter B - Jan 2019
Overall score
Room to close to municipal waste.
Zebrina Guesthouse 's response
Good day Walter,
Thank you for your positive comments and I am pleased that you had a good stay overall. However, I apologise for the inconveniences that you experienced during your stay. We are already implementing and making the necessary changes as to eliminate the concerns.
Kind Regards
Sue
Thabiso N - Dec 2018
Overall score
Best hospitality.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Thabiso,
Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very happy to hear that our staff made you feel at home. This is really one of the things that we try to maintain in our guest house.
Hoping to see you again soon.
Kind Regards,
Zebrina Management
Leandri S - Dec 2018
Overall score
Pragtig rustig en baie netjies.
Thabiso N - Dec 2018
Overall score
Best hospitality and big rooms. Comfortable. The food perfect.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Thabiso. Thank you for giving us a perfect rating and for recommending our hotel to other travelers. I'm sure our entire staff enjoyed catering to your needs as much as you enjoyed your stay. Take care.
Kind Regards,
Zebrina Management
Jolanda T - Oct 2018
Overall score
Rustige, pragtige omgewing en baie goeie diens sowel as die verblyf.
Read moreZebrina Guesthouse 's response
Beste Yolanda, ons kon nie help om te glimlag toe ons jou resensie lees nie. Ons is trots op die feit dat ons die spyker op die kop slaan en alles lewer wat ons belowe.dan lees ons eers jou resensie. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur.
Chris T - Oct 2018
Overall score
Puik diens.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Chris. Dankie dat jy weer by ons bly. Ons waardeer u lojaliteit en u volgehoue ​​vertroue in ons gastehuis en ons personeel. Wees verseker dat ons alles sal doen wat ons nodig het jou ons lojaliteit te verdien.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Sintiche N - Oct 2018
Overall score
Very relaxed.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Sintiche,
Thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us! I hope your next stay is just around the corner. Let us know if there is anything we can help you with.
Kind Regards,
Zebrina Management
Desire O - Aug 2018
Overall score
Very neat and nice guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en lekker gastehuis.
Vriendelike personeel en baie oulike gastehuis. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Venita K - Aug 2018
Overall score
Neat, just a bit cramped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, net bietjie beknop.
Ons het lekker gebly. Voel net als bietjie beknop. Ontbyt was heerlik. Daar was geen badseep in badkamer nie. Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Liewe Venita,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het! Ek hoop jou volgende verblyf is net om die draai.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur
Nosive M - Jul 2018
Overall score
It was a terrible experience!
Read moreZebrina Guesthouse 's response
Dear Nosive,
We are truly sorry your experience was not to your satisfaction. We love what we do and we want for every customer to have the best possible experience. Please accept my sincerest apologies. However, I do not think that all your statements are objective and reflect the true facts.
We do not use worn out towels. We are proud of our linen and spend a huge amount of money buying only the best quality and replacing linen and/or towels regularly. We most definitely do not use the "cheapest quality in everything". This statement is outright false.
We are also known for our incredible breakfasts and maybe your experience was so tainted by the first night that your objectivity was influenced.
Again, I sincerely apologise for your experience. I take full responsibility for the actions of our staff and I have already addressed the issues internally.
Kind Regards,
Zebrina Guesthouse Management
Liz O - Jun 2018
Overall score
Beautiful place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek!
Heerlike verblyf en pragtige plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thia O - Jun 2018
Overall score
Baie knap en gerieflik. Alles wat jy benodig.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Thia.
Ons kan nie begin om jou te vertel hoe lekker dit is om jou woorde van aanmoediging en waardering en lof te hoor nie. Ons wil elke kliënt wat deur ons deure loop moet dieselfde diensvlak ervaar. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete
Zebrina
Pierre S - Jun 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs, maar het nie aan verwagtinge voldoen nie.
Elize S - Apr 2018
Overall score
Dit was soos om by ou vriende te kuier.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Elize. Baie dankie vir u tyd om so 'n goeie resensie te skryf. Ons is trots op die feit dat op alles wat ons belowe het, gelewer word. Ons waardeer u en hoop om u gou weer terug te verwelkom by die gastehuis.
Vriendelike groete Zebrina Bestuur
Magda S - Feb 2018
Overall score
Baie lekker gekuier.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Magda,
Ons waardeer u positiewe terugvoer oor ons gastehuis. Ons is trots op die versorging van ons gaste se behoeftes die beste manier wat ons kan. As jy binnekort weer reis na ons area, moet asseblief nie huiwer om weer by ons tuis te gaan nie.
Vriendelike Groete,
Zebrina (Bestuurder)
Robert J - Feb 2018
Overall score
Gemaklik, en baie vriendelik. Die personeel was ook baie behulpsaam.
Zebrina Guesthouse 's response
Liewe Robert. Dankie vir u vriendelike kommentaar. Ek sal seker maak dat ons personeel weet hoeveel van die impak wat hulle op u ervaring gemaak het. Ons is altyd bly om jou tweede huis te wees as jy by die area is.
Vriendelike groete Zebrina Bestuur
Marinus V - Feb 2018
Overall score
Lekker.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Marinus. Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het! Ons maak onverskoning oor die netheid van julle bed en dit is reeds opgeneem met die relevante staf. Ons hoop jou volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike Groete Zebrina Bestuur
Patricia P - Jan 2018
Overall score
Moeite werd.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Patricia,
Ons waardeer jou positiewe terugvoer oor ons gastehuis. Ons is trots op die versorging van ons gaste se behoeftes die beste manier wat ons kan.
Vriendelike Groete,
Zebrina Bestuur
Morena M - Jan 2018
Overall score
Great place, great service and fantastic people!
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Guest,
Thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us. I hope your next stay is just around the corner.
Call us if there is anything we can help you with.
Kind Regards,
Zebrina Management
Zweli M - Dec 2017
Overall score
It was the best.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Zweli,
Thank you for your positive comments. We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us. We do serve dinner from Monday - Thursday but not on weekends, unfortunately. I hope your next stay is just around the corner. Call us if there is anything we can help you with.
Kind Regards, Zebrina Management.
Sune V - Nov 2017
Overall score
Rustig en lekker.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Sune,
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat jy, jou verblyf by ons geniet het. Ek hoop u volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Aletta V - Aug 2017
Overall score
Ons het lekker gebly en sal weer daar tuis gaan.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Aletta,
Ons waardeer dit regtig dat u die tyd geneem het om besonderhede oor u onlangse besoek aan ons gastehuis te deel. U mening is waardevol vir ons en help ons om alles te vorm wat ons doen. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike Groete, Zebrina Bestuur
Tazme F - Aug 2017
Overall score
Perfek vir familie met klein kindertjies!
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Gas
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons hoop julle volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Barend C - Jul 2017
Overall score
Netjies, skoon en bekostigbaar.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Ben
Wat 'n wonderlike resensie, ons waardeer u besigheid en u vertroue in ons waarlik. Ek is baie bly om te hoor dat ons personeel en diens aan u behoeftes en verwagtinge voldoen het. Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer na die gastehuis te verwelkom.
Vriendelike groete, Zebrina bestuur.
Magda K - Jul 2017
Overall score
Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Magda,
Dankie vir u vriendelike resensie! Ons waardeer u vriendelike woorde oor ons personeel en gaste huis. Dit is beslis 'n hupstoot vir ons elke keer as ons positiewe resensies soos hierdie hoor. Ons sal seker wees om Robert te laat weet dat hy 'n impak gehad het tydens julle verblyf. Ons hoop ons verwelkom julle binnekort terug na die gaste huis!
Martie V - Jul 2017
Overall score
Gerieflik, netjies en waarde vir geld.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Martie
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek is so bly om te hoor dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons hoop jou volgende verblyf is net om die draai. Bel ons as daar iets is waarmee ons u kan help.
Vriendelike groete
Zebrina bestuur
Pieter V - Jul 2017
Overall score
Warm hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm gasvryheid.
Vriendelike mense, kuier lekker saam met al die gaste tydens 'n heerlike ontbyt. Ideale oornagplek tydens Innibos fees, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Beste Pieter,
Dankie vir jou positiewe terugvoer rakende ons gaste huis. Ons streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref en die ekstra myl te gaan. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete, Zebrina Bestuur
Lebogang R - Jan 2017
Overall score
Room not properly cleaned.
Audrit M - Dec 2016
Overall score
Breakfast was limited and the options I wanted were not available.
Zebrina Guesthouse 's response
Dear Audrit. Thanks for the good review. We generally offer typical English breakfast as advertised on our site. We also have a spread of continental breakfast ranging from cereals to fresh cut fruit, yogurt, variety of breads, cheese, jams coffee tea juice etc. We also offer a special on certain days and serve a variety of egg options, bacon, beef and pork sausages, mince, mushrooms, onions, tomato, beans etc. Not sure which option you were looking for, but our apologies if it was not available.
Best regards,
Zebrina Guesthouse
Marius V - Nov 2016
Overall score
Friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense.
Die kamer was baie netjies en luuks. Ons het baie vriendelike diens gekry van die personeel en bestuur. Sal hulle definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Baie dankie Marius. Hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms.. Groete
Joanne V - Oct 2016
Overall score
Lovely, peaceful place to kick off your shoes and relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige skoene-uitskop-en-ontspan naweek gewees.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Joanne. Ons is bly dat julle lekker kon ontspan. Groete, Zebrina Gastehuis
Nadia V - Aug 2016
Overall score
It was a lovely stay and the people are very friendly, but not necessarily 4 star.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n lekker bly en die mense is baie vriendelik, maar nie noodwendig 4-ster nie.
Parkering is baie knap. Een dag was daar ongelukkig nie warm water om in te stort nie. Ontbyt was altyd lekker gewees. Kamers is lekker privaat. Moeilik om iemand by ontvangs te kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Hi Nadia. Dankie vir jou terug voering. Ons stem ongellikg nie saam nie, en word jaarliks ge gradeer teen die strengste standaarde en slaag die 4 ster gradering elke jaar met lof. Daar is baie aspekte en kriteria wat in ag geneem word.
Ons gebruik n mengsel van gewone geysers, solar geysers asook gas geysers om die krag probleme van ons land te probeer kelder, en altyd warm water te he. Ek verneem dat julle waarskynlik n situasie ervaar het waar n gasbottel klaar geraak het, waarvoor ons verskoning vra. Ons het kennisgewings in die kamers wat vra dat gaste ons dadelik moet inlig indien die warm water nie werk nie, enige tyd van die dag of nag. Ons kon ook dadelik daaraan aandag gee indien jy dit by ontvangs aangemeld het. Omdat ons rondbeweeg om die eiendom is dit soms nodig om ons maar op die selfoon te skakel. Ons is bly julle het die ontbyt en die kamers geniet. Die parkering kan knap voorkom wanneer ons vol is, en vra dus om verskoning dat julle moes sukkel. Groete, Zebrina Gastehuis.
Angelique M - Aug 2016
Overall score
Staff are very friendly, we had a good stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Personeel baie vriendelik, ons het baie lekker gebly!
Ons het baie lekker gebly. Die personeel het uit hulle pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Baie dankie Angelique. Ons is bly julle het dit geniet, en kom gerus weer. Groete
Lucille S - Aug 2016
Overall score
Neat guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese gastehuis.
Vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zebrina Guesthouse 's response
Dankie Lucille. Ons waardeer die terugvoering. Zebrina Gastehuis