Zuider Zee

Guest House

Overall Review

    4.5

  1. 75 Reviews

5 48
4 19
3 7
2 1
1 0

    Service

    Cleanliness

    Location

    Safety

    Value for Money

Guest Reviews

Lorraine V
Meets all of our expectations and more.
We were warmly welcomed and immediately felt welcome and special. All of our questions and requests for recommendations were answered positively. We were delighted, just too short a stay.

This review has been translated, to view the original version

Lynette P
Die verblyf was puik!
Die verblyf was netjies, 'n besonderse mooi ligging met 'n pragtige uitsig en die eienaar, Gavin, was besonder gasvry en hulpvaardig. Waarde vir geld. Alhoewel ons net daar oornag het, sal ons vir seker selfs langer daar gaan kuier.
Braam D
Really enjoyed it and will stay there again.
See the stars.

This review has been translated, to view the original version

Gerrit V
Great place, great value for money.
Beslis 'n fantastiese plek. Die eienaar is bobaas en help graag waar hy kan om dit gerieflik te maak vir almal - tops!
Zuider Zee's Response
Baie dankie, Gerrit. Bly julle het dit geniet.
Jearika D
Great.
Great accommodation with friendly service. The self-catering is very neat and private. So safe and just a nice atmosphere. I would stay there again any time.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Dankie Jearika. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Ntomboxolo M
Very nice and a good place for a holiday.
I enjoyed every moment of time I spent there.
Zuider Zee's Response
So glad you enjoyed your stay.
Chantel A
Kort maar baie lekker.
Sal definitief weer hier kuier.
Zuider Zee's Response
Ons sien uit om jou terug te verwelkom
Jan D
Gemaklik en vriendelik ontvang en goed toegerus.
Hul doen die basiese dinge reg.
Zuider Zee's Response
Baie dankie, Jan
Hannelie V
Convenient, fantastic view.
We really enjoyed the accommodation a lot. The house was clean and convenient with all the necessary facilities. The view is unbeatable! The owner gave us a warm welcome. We will recommend Zuider Zee anytime and definitely stay there again.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Baie dankie. Kom kuier weer by ons!
Hennie M
Het baie lekker gebly.
Sal weer daar oornag. Dit is baie veilig en die uitsig is pragtig. Gavin was baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel.
Zuider Zee's Response
Ek is bly julle het jou tydjie saam met ons geniet
Deidre M
Beautiful and relaxing.
We enjoyed our accommodation. Gavin went the extra mile to ensure we had everything.
Zuider Zee's Response
So glad you enjoyed your stay.
Sheralee B
Great experience.
Felt very welcome from the minute we stopped there, friendly and very helpful owners. Rooms are clean and neat.
Zuider Zee's Response
Thanks for the great feedback. So pleased to hear you enjoyed your stay at Zuider Zee
Heleen O
Lovely, loving and breathtaking.
Small letter just to say thanks again for the great weekend of rest. Great guesthouse. Friendly, helpful staff and the owners really feel like family. It is definitely one of the best managed guesthouses I've been at. Gavin and Celeste, you're stunning. Keep up the good work.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Baie dankie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom
Heila V
Excellent customer service. Comfortable because it was so safe.
This destination is easy to reach and the necessary shops are within easy reach. The accommodation is cleaned on a daily basis and the staff are very friendly and trustworthy.

This review has been translated, to view the original version

Jeanne D
Good times at the sea at Zuider Zee.
We stayed in one of the Ocean View self-catering units. Equipped with everything one would need for a stay of a weekend of longer. Only bring food and clothes. There are good restaurants or eateries offering light meals, as well as coffee shops located convenient distances from Zuider Zee. We would gladly make use of Zuider Zee whenever we visit Ballito again. Thank you Gavin and Celeste for your hospitality. Much appreciated.

This review has been translated, to view the original version

Belinda O
It was wonderful.
It was great, from start to finish. Even though we just stayed the weekend, and it basically rained the whole time, this getaway was so worth it. Thanks.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Baie dankie Belinda. Weer was nie beste maar ons is bly julle het die besoek geniet. Dit sal goed wees om julle weer te sien.
Hester D
Fantastic!
Great to stay at Zuider Zee. Gavin went out of his way to make us feel welcomed. I had a great time. Even forgot my pens, glasses and lunch at home!

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Dankie Hester. Het dit geniet om julle hier te huisves en so bietjie van ons area te wys. Sien julle volgende keer.
Tina (acm) V
Rustige en netjiese skoon verblyf!
Die eenheid was puik met baie mooi uitsigte! Die bed was heerlik! Die braaigeriewe op die stoep was baie gerieflik. Geen klagtes! Ons sal weer gaan! Dankie vir jou gasvryheid, Gavin!
Zuider Zee's Response
Dankie Tina. Was wonderlik om julle hier te he en ons sien uit na die volgende besoek.
Rene D
Excellent, very good location and value for money.
Very neat and clean. The location is excellent. Friendly reception and we felt at home. Received a call in advance to confirm arrival date and the made sure we were comfortable. Excellent value for money.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle terug te verwelkom.
Adrie M
We could not have asked for better. The hosts really went out of their way.
We just want to thank the host for the wonderful time we spent there with them. We will surely use the place again in the near future.

This review has been translated, to view the original version

Zuider Zee's Response
Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle weer te huisves.
Kemdav S
Really was relaxing and peaceful.
I really enjoyed the place. It was very relaxing and away from all the buzz of city life. Will definitely be back.
Zuider Zee's Response
We are glad you enjoyed the tranquil surrounds as much as we do.
Crystal K
Great stay.
Great service, we enjoyed the stay.
Zuider Zee's Response
So glad you had a great stay. Please do come visit us again.
Natascha V
Heerlik, baie gasvry met 'n mooi uitsig.
Ek sal Zuider Zee hoogs aanbeveel. Verblyf daar was rustig en Gavin Waugh het mens baie tuis laat voel. Geriewe wat voorsien word is fantasties en mens het 'n mooi uitsig ook oor die see.
Zuider Zee's Response
Baie dankie vir die besoek en ons waardeer die positiewe terugvoer.
Lee-anne G
Lovely place.
Gavin and Celeste were wonderful hosts and very helpful, will recommend Zuider Zee to all my friends and will use them again.
Zuider Zee's Response
Thanks Lee-anne for your positive feedback. Much appreciated.
Retha F
Gavin-hulle was baie gasvry en dit was heerlik om daar te bly.
Sien die sterre.
Zuider Zee's Response
Altyd lekker as ons gaste hul besoek geniet. Dankie vir die goeie terugvoering.
Linda V
Gavin, eienaar baie betrokke. Gastehuis is sy trots.
Die personeel baie behulpsaam en loop die ekstra myl. Kamers baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë en naby aan die strand.
Ronald W
Owner very hands on and helpful.
Gavin and Celeste are very friendly hosts. Would have preferred a bigger bed.
Doors S
Baie rustig, puik diens en baie gasvry.
Ons het lekker gebly en ons tyd geniet. Die ontbyt en verblyf was puik.
Charle B
'n Baie ontspannende vakansie en net lekker om op die strand te kon wees. Ek love die see.
My gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en het uit sy pad gegaan om my vakansie lekker te maak. Die kamer was netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Dit is fantasties dat dit elke dag gediens en skoongemaak word. Ek kon heerlik ontspan en my vakansie geniet.
Jochen M
Hosts were well prepared and guests were made to feel welcome.
A pleasant place. Hosts are well prepared and pay attention to detail. Very clean and a practical setting.
Melissa M
Akkommodasie stylvol, netjies en diens puik.
Beslis die moeite werd! Sal beslis weer daar bly.
Andrie S
Beter as die fotos!
Alles is puik. Van die verblyf tot die diens. Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie mooier as die fotos.
Yvette V
Quiet and clean units with amazing views!
Our stay at Zuider was absolutely lovely with friendly and helpful hosts. The units are quiet and clean with amazing views and we will stay there again in the future.
Riki V
Die ligging is perfek vir as jy naby die King Shaka Lughawe moet wees.
Die gasvryheid was puik, hulpvaardig, vriendelik en die gastehuis is baie netjies. Ons twee dames het baie veilig gevoel en sal dit vir enige persoon aanbeveel en ons sal verseker weer daar gaan kuier.
Rainer L
Baie netjies. Fasiliteite puik.
Gavin en Celeste het ons baie welkom laat voel en ons het die verblyf terdeë geniet.
Leonie C
Ek sal Zuider Zee vir enigeen aanbeveel.
Ons het as 'n groot groep vrouens gegaan en vandat ons daar aangekom het, was ons so gasvry ontvang. Die uitsig is pragtig. Die kamers was topgehalte en daar was niks wat ons kortgekom het nie. Ons sal beslis weer gaan en vir al ons vriende vertel van hierdie wonderlike plekkie met sy awesome gasheer en gasvrou. Daar is tot 'n nagwag wat 'n mens veiliger laat voel.
Carl B
Baie rustig met vriendelike ontvangs en geselskap met eienaars.
Hoogs aanbeveel. Naby alle geriewe en eetplekke, baie lekker strande.
Annamarie V
Kwaliteit!
Die detail is uitstekend! Die eenheid is ook ongelooflik netjies en is elke dag vir ons skoongemaak asof dit ons eerste dag daar is. Die handdoeke, beddegoed, ens. was van goeie gehalte, nuut en silwerskoon. Elke dag is alles in ons kamer vervang of gewas ... altans, dit was asof ons nooit enige iets gebruik het nie. Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ontvang het. Het bietjie gesukkel om met GPS daar te kom, maar as mens net in die hoofpad afry tot by Fairway dan is dit baie makliker. Die straat waarin hul geleë is, loop dood teen hoofstrand in Salt Rock se parkeerarea. Mooi uitsig en die WiFi werk uitstekend! Sal definitief weer daar gaan bly!
Marinda H
Baie aangenaam.
Ongelooflike diens en bystand van eienaars ontvang. Baie vriendelik hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. 10/10 vir Gavin en Celeste. Sal ongetwyfeld weer daar gaan uitspan.
Sarah W
Cute little place just big enough for two people
Fairly good view, a bit far to walk to beach. Nicely located near shops
Drika F
Zuider Zee is 'n wonderlike plekkie. Dit is soos 'n stukkie paradys.
Zuider Zee is baie gerieflik ingerig en is daar geen tekortkominge. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Dit is waarde vir geld en sal persoonlik enige tyd weer van die plekkie gebruik maak. Baie netjiese plek.
Adriaan M
Het oornag in 'n oopplan houthuisie. Redelik ver van die see af, alhoewel daar so 'n effense uitsig oor die see is.
Verblyf in die houthuisie is goed.
Koos V
Friendly owners, beautiful views, very quiet and relxing space.
Close to Salt Rock beach and shopping centres.
Hannes J
Rustig, skoon en netjies!
Ons sal definitief weer daar bly.
Johan D
Waarde vir geld!
Sien die sterre hieronder.
Mariette R
Dit was ons tweede besoek hier en weereens was dit uitstekende waarde vir geld!
Omdat dit koud was saans, wou ons graag TV kyk. Die opvangs was egter teleurstellend en die skerm ongemaklik geplaas. Eenheid 5 is perfek vir 'n egpaar, goed ingerig, netjies en skoon. Verwarmers kan egter verskaf word in koue weer.
Chris K
Had a pleasant overnight stay
I would consider staying here again.
Marinet V
Heerlik, mooi, stil en baie vriendelike diens. Gaan definitief weer wil gaan!
Heerlik, mooi, stil en baie vriendelike diens. Gaan definitief weer wil gaan!
Mariska S
Heerlik, rustig en met 'n pragtige uitsig.
Sien die sterre hieronder.
Sune V
Excellent value for money
Excellent value for money. Great service. Attention has been paid to detail and comfort. We had a great stay!
Carol L
'n Huislike plekkie met alles wat nodig is.
Zuider Zee was ideaal vir ons behoeftes ... 'n kort oorslaapplekkie vir 2 nagte. Die klein swart miertjies wat in alles gekruip het, die stort wat lek, voëlmis op een badhanddoek en spinnerakke in die een slaapkamer was ietwat hinderlik, maar ons het nietemin lekker gebly en lekker gekuier.
D.g K
Netjies, skoon, ten volle toegerus met als wat mens benodig om 'n lekker tyd te kan hê.
Vriendelike ontvangs, konsidererend t.o.v. tyd van arrivering.
Theo W
Gerieflik ver vanaf strand.
Gerieflik ingerig, ontbyt word nie standaard gekwoteer as prys, sou dit ingesluit wou hê. Bietjie ver vanaf strand.
Lezandrey L
Good
Had a short stay, wasn't bad atall
Chris S
Baie rustig en mense rus regtig baie goed.
Dit is net bietjie te ver van die see af, naar die gasvryheid is baie goed asook die netheid.
Daniel D
Baie lekker gebly!
Baie dankie!
Johan J
I will definitely recommend Zuider Zee
Excellent and friendly accommodation.
Mariette R
Ons het 'n heerlike ruskans benut by Zuider Zee en die weer was fantasties!
Ek kan met groot vrymoedigheid verblyf hier aanbeveel. Die stilte en privaatheid was kosbaar. Die binnekant van die Tree Tops houthuisie was netjies en skoon en ten volle toegerus. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die parkering van my motor was gerieflik en veilig. Alhoewel die strand binne loopafstand is, is die pad baie steil as jy terugstap - vir jong mense behoort dit egter nie 'n probleem te wees nie!
Marli M
It was lovely.
We enjoyed every minute of our stay! The room and view was spectacular!!!
Thys S
Netjiese verblyf teen bekostigbare tariewe.
Lekker rustig met netjiese, goed toegeruste eenheid. Baie gerieflik.
Piet D
Rustig en stil
Baie mooi uitsig skoon en netjies.
Jacques H
Good
Good value for money, and clean.
Justine M
Awesome Stay!!
We had an awesome stay with no problems, thank you very much!! We would recommend Zuider Zee to friends!!
Ron P
Very nice all round has everything one needs.
Very good all round, everything has been thoughts of. Would suggest the mattress in our room be replaced.
Jerry R
Zuider Zee was A-okay
I did not seen the swimming pool shown on the main pic, but had a good stay.
Tokkie T
Awesome
Really enjoyed my 5-day stay. The warm and friendly atmosphere was splendid!!
Lucinda W
Nice place to stay with an awesome view of the sea
We really had a nice pleasant stay at Zuider Zee. Would definitely return for another stay.
Dina D
Nice for a honeymoon or a little quick get away
It's a nice places to stay - clean and a stunning view. A little expensive considering its not on the beach, but lovely nonetheless.
Billy T
'n Rustige en aangename verblyf
Hartlike ontvangs en baie behulpsaam. Ocean View 1 baie netjies met'n baie mooi see-uitsig. Ontbyt is keurig voorgesit en in aangename atmosfeer bedien.nDie omgewing rustig en baie mooi.
Jenna B
It was absolutely stunning! Such a homey welcome feeling - the kids loved it!
We stayed for 3 nights and it was one of the best stays I've had! I have 2 small children (ages 2 and 4)and they loved it - they were happy and comfortable. There was a DVD player in the room, so if they were bored of DStv, we could play their DVDs. The staff were so friendly and accommodating. This is out new Ballito holiday place! Make your bookings now people, because I am telling everyone about this wonderful place :)
Mahomed V
Friendly and efficient service with comfortable surroundings.
The accommodation was comfortable and clean. The appliances and furnishings were all well maintained and clean. The host was friendly and helpful.
Herman W
Beautiful place to stay!
Our stay at Zuider Zee was great! Thank you for everything.
Fernanda
Very good
Caroline G
Very pleasant.
Very comfortable stay for a short trip. great pool area.
Alicia C
Peaceful, clean and friendly service.
We really enjoyed our stay. We were warmly welcomed and shown to our very comfortable room. What struck us that although we were so close to the main beach it was so quiet and peaceful the only sound we heard was the wonderful birdlife.This certainly wont be our last visit to Zuider Zee.

View more accommodation

Ballito
North Coast