Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.7 out of 5 based on 1388 reviews.
"Strande nie baie "swemvriendelik" nie, baie rotse, maar andersins oulike toeriste-bestemming as 'n mens 'n rustige vakansie verkies, daar is nie vreeslik aktiwiteite of besienswaardighede nie."
"Ballito is ons gunsteling. Dit is kleiner as Umhlanga en dus nie so besig nie. Dit voel asof jy weg is van die stad. Ignoreer die snelweg en ry eerder langs die kus na Ballito, dan geniet jy die natuurskoon en die pad is in 'n goeie toestand. Daar is genoeg eetplekke om te kuier en oorde waar jy van hulle swembaddens gebruik kan maak. Die strand is pragtig en by Ballito is daar 'n wandellaan wat jou laat stap al langs die strand. Ballito is heerlik warm in die dag, maar wanneer die son sak moet jy jou baadjie by jou hê."