Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Klein dorpie langs Hermanus. Stil, rustig met 'n winkelsentrum naby. Hermanus dorp so 6 km weg en dus maklik bereikbaar. Ons het self walvisse van die balkon gesien."
"Agulhas is beslis my gunsteling stranddorpie in SA! Ek sal enige tyd hier permanent wil bly!"
"Pragtige, idilliese, rustige Weskus dorpie. As jy opsoek is na opwinding en avontuur, miskien nie die plek vir jou nie, maar as jy rustigheid soek en 'n stil plek na aan die natuur is dit perfek. "
"Wilderness is a beautiful place, its such a hidden gem that we discovered. People are very friendly as well."
Three Anchor Bay, Western Cape
Anchor Bay Guest House"We definitely want to make a return trip to Three Anchor Bay, and hopefully stay for a longer time, to enjoy all the services to it fullest extent :-) "
"A beautiful destination. Highlights of our visit, the Swartberg mountain pass, Cango caves and the Ostrich farms."
"Lieflik, en die pad daarna by Kirstenbosch verby is pragtig, behalwe vir die verkeer. Ete in die Wharfside Grill word sterk aanbeveel."
"Enjoyed the musum in the old jail and the visit to a Rooibos farm, as well as the nature reserve at the dam of Clanwilliam. "
"As jy nie kinders het wat besig gehou moet word nie, is hierdie 'n uitstekende rusplek."
"Mens moet beslis die omgewing met sy besonderse skoonheid ontdek en geniet."
"Baie lekker en interessante dorpie met baie vriendelike mense wat jou sommer heel tuis laat voel. Paar wonderlike mense ontmoet en behoort vinnig weer 'n draai te maak."
"Wonderfully situated within short travel distance of just about everything one would want to visit when staying in Cape Town. A quiet and beautiful suburb perfect for a family holiday or a business stop over."