Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Wilderness

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wilderness

Rated 4.8 out of 5 based on 774 reviews.

Wilderness

Strandloper

"Dit is pragtig, baie skoon en die mense baie vriendelik."

Wilderness

Wilderness Beach Hotel

"Wildernis is 'n mooi plek met 'n pragtige strand om te stap, nie te swem nie. Daar is baie lekker eetplekke en dinge om te doen vir avonturiers."

Wilderness

Limberlost

"Sal enige tyd terugkeer."

Wilderness

Nima Lodge

"Lieflike omgewing."

Wilderness

Strandloper

"Mal oor Wildernis. Ons is fietsryers en het baie veilig gevoel op pad na Knysna. Die natuurskoon is 'n belewenis. Sal graag weer in Wildernis gaan kuier."

Wilderness

Strandloper

"Soos altyd. Asemrowend!"

Wilderness

The Old Trading Post

"We were only in Wilderness for a day, but it felt like a week! So beautiful and relaxing - a gem to be sure. The Map of Africa is well worth the trip into the hillside. Gorgeous place - we will have to come and explore some more. The beaches still seem untouched and pristine. Can definitely recommend a long stay in this area if you need to clear your head."

Wilderness

Whales Way Ocean Retreat

"Verskriklik mooi! Naby aan Knysna, Sedgefield en al die pragtige strande! "

Wilderness

The Wilderness Hotel

"Wildernis is 'n verpligte ervaring vir oud en jonk!"

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"Die Wildernis is nie meer so wild nie, maar dit het beslis sy rustigheid en bekoring behou. Dis 'n kuierplek vir oud en jonk wat die 'stadiger' kant van die lewe verkies."

Wilderness

Suite on Sea

"Pragtige deel van die Tuinroete."

Wilderness

Suite on Sea

"Dis pragtig en doen werklik jou siel goed ... Dis 'n stukkie hemel-op-aarde."

Wilderness

Wilderness Beach Hotel

"Wildernis is 'n "awesome" plek."

Wilderness

Thomas Ville By the Sea

"Wildernis is a wonderful place for a holiday. Great beaches and loads of other things to do. It is just a pity that all the restaurants are closed on Christmas and New Years."

Wilderness

Hildesheim Guest House

"Baie lekker plek!"

Wilderness Heights, Wilderness

The Cormorant Guest House

"Uitstekende omgewing vir 'n heerlike vakansie!"

Wilderness

Limberlost

"God het ons geseën met 'n pragtige land, die Wildernis/George omgewing is onuitspreeklik mooi."

Wilderness

Wilderness Beach Hotel

"Pragtige strande en see wat maklik en vinnig bereikbaar is vanaf meeste verblyf opsies. Strand is ideaal vir lang stap- of drafsessies. "

Wilderness

Limberlost

"Dit is 'n vakansie paradys!"

Wilderness

Old Post Office Lodge

"Om die Wildernis roete te kan doen is 'n absolute moet!"

Wilderness

Wild O Rama

"Wildernis is enige vakansieganger se droombestemming. Die natuurskoon is ongelooflik mooi en daar is iets om te doen vir elke tipe belangstelling."

Wilderness

Old Post Office Lodge

"Very beautiful place, the people are very friendly and the beach was excellent."

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"Veilig met sekuriteitskameras. Die plek om te bly op die Tuinroete."

Wilderness

Old Post Office Lodge

"Wonderlike rustige deel van die Oos-Kaap. Die weer was fantasties en die omgewing baie mooi. George is net om die draai en so is daar ook baie ander besienswaardighede."

Wilderness

Limberlost

"Indien jy gaan ... Geniet elke oomblik!"

Wilderness

Wilderness Beach Hotel

"Pragtige en rustige area, skoon strande en heerlike eetplekkies!"

Wilderness

Wilderness Beach Hotel

"Wildernis bly een van land se mooiste bestemmings met baie om te sien en te doen."

Wilderness

Wilderness Ocean View Apartment

"Skoon en die ideale vakansie - beste eetplekke. Die strand is baie mooi. My nommer een bestemming."

Wilderness Heights, Wilderness

Plumes

"Dis pragtig, kort meer bewusmaking veral hier in die stede. "

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!