Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Wilderness

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wilderness

Rated 4.8 out of 5 based on 774 reviews.

Wilderness

Serpentine Manor

"Wat ’n wonderlike dorpie."

Wilderness

Rinkink Beach House

"Strand is pragtig en mooi skoon en Wildernis is gerieflik geleë naby soveel ander plekke om te besigtig en om dinge te gaan doen. Daarby is Wildernis 'n pragtige plek met baie groen plantegroei."

Wilderness

Milkwood Lodge

"Dit is een van die mooiste dele in ons land."

Wilderness

The Pink Lodge on The Beach

"Pragtige natuurskoon."

Wilderness

Inn2Wilderness Guesthouse

"Dis mooi, maar die restourante is nie great nie en die winkels is skaars."

Wilderness

The Pink Lodge on The Beach

"Wildernis is 'n lieflike, rustige omgewing met pragtige loop- en swemstrande. Die eetplekke in die dorp is van hoogstaande gehalte en waarde vir geld."

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"Wildernis is 'n sprokiesmooi plek. Dit is rêrig 'n plek om weer te besoek en geniet."

Wilderness

Fairy Knowe Hotel

"Die Map of Africa was 'n spesiale belewenis. Alle mense moet net daarvan weet. Daar was ook 'n vrywillige gids wat 'n mens rondwys en detail vertel. Uitsig na see ook baie spesiaal. Wildernis-strand 'n wonderlike stap werd met baie mooi spoelklippe en skoon sand. Die restaurant in die ou stasiegebou 'n besoek werd. Klein winkeltjies ook baie interessant. "

Wilderness

Whales Way Ocean Retreat

"Baie mooi. Rustig."

Wilderness

Langvlei Dunes Accommodation

"Wonderlike en pragtige omgewing en dorp met vriendelike mense."

Wilderness

The Wilderness Hotel

"Een van die pragtigste plekke in ons land!"

Wilderness

The Wilderness Hotel

"Die see is 'n groot pluspunt en die dorpie lyk asof mens nog baie daar kan ontdek. "

Wilderness

Whales Way Ocean Retreat

"Baie lekker dorp!"

Wilderness

Rinkink Beach House

"Lots to do and to explore in surrounding areas, but one needs to watch for safety. Beggars in town, on the beach areas and too many car guards were later really annoying. Restaurants were good but shops are very limited."

Wilderness

Pakas Cabin

"Wildernis is 'n baie mooi plek met redelik baie dinge om te doen vir klein en groot, moet net so bietjie rondry. Dorp is klein, met weggesteekte winkels en restaurante. Wonderlike tyd gehad en goed uitgerus."

Wilderness

Whales Way Ocean Retreat

"Joblin's is 'n moet, gaan probeer hulle bottersagte Sirloin steak!"

Wilderness

Limberlost

"Wildernis is 'n mooi plek."

Wilderness

Rinkink Beach House

"Wildernis is vir seker een van die mooiste plekke op die Tuinroete. So naby aan ander dorpe en strande."

Wilderness

At Rest

"Rustige vakansiedorpie, mooi skoon."

Wilderness

Rinkink Beach House

"Wildernis altyd die beste. Baie lekker restaurante. Net lekker om te loop op die strand of om in 'n kano te vaar al langs die lagoon af. Pragtig."

Wilderness

Wilderness Beach Lodge

"Bly maar een van die mooiste plekke in die land."

Wilderness

Limberlost

"Vakansiedorpie met net nodigste winkels en ander geriewe."

Wilderness

At Rest

"'n Pragtige plek waar jy sommer net kan afpak en die stilte geniet."

Wilderness

Wild O Rama

"Pragtige plek!"

Wilderness

At Rest

"Wildernis is 'n baie oulike toerisme dorpie met pragtige natuurskoon van die see asook riviere. Die dorp het veral baie goeie restaurante wat ons vreeslik geniet het. Wildernis is ook baie naby aan George en Knysna geleë vir lekker uitstappies na die groter dorpe."

Wilderness

The Wilderness Hotel

"Sal dit enige tyd aanbeveel."

Page
Page 22 - Showing 631 to 660
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!