Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Witsand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Witsand

Rated 4.6 out of 5 based on 672 reviews.

Witsand

Barnacles

"I enjoy Witsand, would like to go back. Very rustig."

Witsand

Kuiergat

"Sy rustigheid en vriendelike mense vat die prys."

Witsand

Breede View Holiday Home

"Baie oulike dorpie met vriendelike, behulpsame mense."

Witsand

Bay View

"Bespreek gerus daar. Dis die moeite werd."

Witsand

Hoekhuis

"Dit bly ’n rustige en veilige vakansiebestemming."

Witsand

Duinesee

"Witsand oor die algemeen is vir diegene wat hou van visvang, rus en stap. As jy beplan om van daar af bietjie rond te ry en ander plekke te besoek, is Witsand as basis bietjie afgeslote."

Witsand

Waterford Holiday Home

"Sal definitief 'n week by my vakansie sit vir Witsand."

Witsand

The Beach Flat

"Witsand is a gem with many facets. The brightest being the friendly, welcoming folk at 'Spasie' eatery. Their cuisine is utterly mouth-watering. Presentation enchanting. Their chef is top-drawer. I wanted to take home a chocolate brownie for later, I had to eat it there and then! We ordered croissants for collection 9 a.m next day. It was great seeing so many others fetching their orders with huge grins."

Witsand

Suzys Accommodation

"Fantasties, mooi en stil plekkie om lekker te gaan rus."

Witsand

Barrys Guesthouse

"Baie vriendelike en gasvrye mense."

Witsand

Goedehoop

"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "

Witsand

Skilpad

"Very quiet, would love more markets etc."

Witsand

The Whale Place

"It's lovely."

Witsand

Hoekhuis

"Awesomeness"

Witsand

Kuiergat

"Pragtig. Het mooi vis gevang."

Witsand

Barrys Guesthouse

"Witsand is besonder mooi geleë. Ongelukkig het die wind redelik kwaai gewaai, wat 'n stap op die strand onmoontlik gemaak het. Die keuse van eetplekke het redelik beperk gelyk, selfs op 'n Saterdagaand."

Witsand

Huis Zonder Naam

"My all-time favourite destination. Love the place and its residents."

Witsand

Goedehoop

"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."

Witsand

Barnacles

"Pragtige natuurskoon."

Witsand

Kuiergat

"Beste visvang ooit."

Witsand

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"Ons is mal oor die plek."

Witsand

Huis Zonder Naam

"Witsand is waarskynlik ons #1 gesinsbestemming. Indien liggies en vermaak jou voorkeur is, hou verby, maar as jy meer natuurlike kwaliteittyd saam met jou gesin wil spandeer, dan is Witsand 'n uitstekende opsie. Walviskyk, visvang, duine hardloop en vis eet by Tekkies se restaurant is maar net 'n paar van die hoogtepunte wat ons weer en weer beleef wanneer ons Witsand besoek."

Witsand

Barnacles

"Huidiglik is daar 'n tekort aan besighede soos 'n supermark (Nellas besig met renovasies) en bankgeriewe (OTM). Die winkel wat wel daar is, is redelik beperk so mens moet goed voorberei of jou grootmaataankope op Heidelberg gaan doen."

Witsand

Skattebol

"Besoek De Hoop."

Witsand

Pole Pole Self Catering Holiday Home

"Great, would come here anytime but at Breede River Lodge."

Witsand

Seehuisie

"Witsand sal vir altyd die mees spesiaalste plek vir my en my man bly!"

Witsand

Barrys Guesthouse

"Witsand is skoon geen besoedeling. Die ideale toeristebestemming as j wil ontspan die ongerepte natuur is beeldskoon."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!