Review Summary
Naomi V - May 2022
Overall score
Luukse skoon verblyf in Wildernis.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Naomi,
Baie dankie vir jou resensie en 5-ster telling. Ons is bly om te hoor dat julle, julle tyd by die lodge geniet het. Dankie vir jou voostelle. Ons sal dit in ag neem en kyk waar ons dit kan verbeter.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Boardwalk Lodge Span
Riaan R - May 2022
Overall score
Asemrowende uitsig.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Riaan,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor jy het die uitsigte geniet. Ons hoop om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Boardwalk Lodge Span
Frik N - May 2022
Overall score
Rustig.
Leani B - May 2022
Overall score
Ons het baie lekker gekuier en ontspan.
Sue M - Apr 2022
Overall score
Great view. Quiet.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Sue,
Thank you kindly for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay at the Boardwalk Lodge. We look forward to welcome you back again soon.
Kind Regards,
Boardwalk Lodge Team
Craig M - Apr 2022
Overall score
The views were amazing, peaceful and nature's beauty.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Craig,
Thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcome you back again soon and get that 5-star rating.
Kind Regards
Boardwalk Lodge Team
Charlene P - Mar 2022
Overall score
Altyd uitstekend.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Charlene,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is altyd vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by die lodge geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Dit was vir ons n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Boardwalk Lodge Span
Patricia B - Mar 2022
Overall score
Beautiful unit. Amazing view.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Patricia,
Thank you very much for your 5-star review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you back again soon.
Kind Regards
Boardwalk Lodge Team
Marie-louise G - Dec 2021
Overall score
Droom uitsig.
Read moreBoardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Marie-Louise,
Vreeslik baie dankie vir hierdie uitstekende resensie. Dit is altyd vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by die lodge geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning gedurende julle tyd in Wildernis. Dit was vir ons n plesier om julle hier te he. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Boardwalk Lodge Span
Johan D - Oct 2021
Overall score
Skoon, mooi uitsig.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hello Johan, Baie dankie vir jou positiewe resensie en mooi woorde. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het sowel as die gevoel tussen die bome. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Die Boardwalk Lodge Span.
Naomi V - Aug 2021
Overall score
Pragtige plek met 'n mooi uitsig.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hello Naomi, baie dankie vir jou uitstekende resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.
Leighton L - Aug 2021
Overall score
The view and customer service were fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die uitsig en kliëntediens was fantasties!
As jy 'n blyplek in Wildernis soek met 'n asemrowende uitsig oor die strand en dorp, gaan jy nie sommer beter kry nie. Die kliëntediens was net so puik. Die span is 24 uur 'n dag beskikbaar om te help en gee graag raad oor aktiwiteite in die area. Ons sal beslis weer teruggaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Leighton, baie dankie vir jou pragtige resensie en mooi oor die lodge en ons diens. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.
Neill H - Jul 2021
Overall score
Juweel.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Neill,
Baie dankie vir jou pragtige resensie en aanhitsing aan ander. Ons is baie bly om te hoor dat jy die verblyf by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span.
Pieter R - Jun 2021
Overall score
Fantastiese uitsig en ligging.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Pieter, Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete. Die Boardwalk Lodge Span
Michele B - Jun 2021
Overall score
Awesome.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd en die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Dis vir ons belangrik dat julle voel dat dit waarde vir julle geld was. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Derek O - Jun 2021
Overall score
Baie mooi en netjiese blyplek met 'n baie mooi uitsig.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Derek, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons sal sout en peper toevoeg by die eenheid. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete, Die Boardwalk Lodge Span.
Nelia L - Jun 2021
Overall score
Asemrowend.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Nelia, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die geriewe en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span
Maryna D - May 2021
Overall score
Mooiste uitsig!
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Baie dankie vir jou resensie en jou gawe woorde. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle vinnig weer in die toekoms te verwelkom.
Anita B - May 2021
Overall score
Pragtige uitsig, heerlike verblyf.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Anita
Baie dankie vir jou wonderlikke resensie. Ons is bly om te hoor julle het julle tyd hier geniet. Ons sien uit om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span
Sandra C - May 2021
Overall score
Mooi uitsig, gerieflike akkommodasie.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Sandra, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle hopelik weer te verwelkom in die toekoms. Miskien volgende keer vir die 5 ster ondervinding. Vriendelike groete. Die Boardwalk Lodge Span
Helene B - May 2021
Overall score
Vriendelike ontvangs. Ruim, skoon eenheid met duursame afwerkings. In werklike lewe egter kleiner as wat foto's vertoon. Pragtige uitsig vanuit eenheid op dorp en see.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Helene,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die tyd en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Lekker week verder
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span
Emile T - May 2021
Overall score
Asemrowend!
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Emile, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is baie bly om te hoor dat jy die geriewe en uitsigte by die Boardwalk Lodge geniet het. Ons sal vra dat LekkaSlaap die trappe meer duidelik maak op hulle oorsig van die lodge. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike Groete Die Boardwalk Lodge Span
Shan-lynn K - May 2021
Overall score
Awesome!
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Shan-Lynn,
Thank you so much for your review and kind words. We are so glad to hear that you enjoyed your break away. We look forward to welcome you again soon.
Have an amazing day
Kind Regards
The Boardwalk Lodge Team
Charlene P - Mar 2021
Overall score
Uitstekend
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Charlene,
Baie dankie vir jou resensie en jou gawe woorde. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle vinnig weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Boardwalk Lodge Span
Abre O - Feb 2021
Overall score
Pragtige eenhede wat baie netjies is.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Hi Abre
Baie dankie vir jou 5 ster resensie. Dit was baie lekker om julle hier te he en ons hoop ons kan weer in die toekoms julle hier he vir vakansie.
Vriendelike Groete
Die Boardwalk Lodge Span
Elisha A - Feb 2021
Overall score
Baie netjies en skoon.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor julle het julle verblyf by die Boardwalk Lodge geniet. Ons hoop om julle vinnig weer by die lodge te verwelkom.
Sanli B - Jan 2019
Overall score
The best booking we've ever made.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste bespreking wat ons nog gedoen het.
Ons was vir 7 dae in hoogseisoen by die Broadwalk Lodge. Ons is telkens vriendelik gehelp met al ons versoeke. Kersdag het ons selfs van die lodge elkeen 'n geskenkie ontvang. Ons kon nie vir 'n beter eenheid gevra het nie. Dit was ruim met 'n uitstekende uitsig. Fasiliteite in die eenheid was luuks en het meer as aan ons behoeftes voorsien. Ons sal beslis weer die lodge besoek as ons weer in die omgewing is. Ons het die aand voordat ons weg is gevra of ons ons familie kan onthaal en 'n area was vir ons voorberei en weer daarna opgeruim. Dit was vir ons beslis spesiaal. Die dae wat die strand vol was of toe kon ons die swembad benut wat vir my 'n ekstra bonus was. Dit was absoluut 'n heerlike ervaring om hier tuis te gaan. Ek was ook amper fiks met al die trappe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Johan D - Jan 2019
Overall score
Uitstekend maar nie vir oumense soos ons nie.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Volker U - Nov 2018
Overall score
Wilderness views.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Jacobus P - Sep 2018
Overall score
It was value for money with the most beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was waarde vir geld met mooiste uitsig.
Ek sal enige tyd weer hier oornag. Die stilte en privaatheid was so nodig na besige stresvolle week. Die natuurskoon is pragtig. Die lodge is sentraal. Dankie vir heerlike verblyf en vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Carlo G - Sep 2018
Overall score
Was baie lekker, definitief weer.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Le Rische M - Aug 2018
Overall score
Die verblyf hier is fantasties.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Le Rische M - Aug 2018
Overall score
Pragtige verblyf met vriendelike personeel.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Marlon T - Jul 2018
Overall score
Fantastiese akkommodasie vanaf die eerste oomblik. Alles was perfek, jy kan net ontspan en jouself geniet.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Jurgens V - May 2018
Overall score
We had the most beautiful view ever and had the most wonderful amenities, despite the stairs.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die mooiste uitsig ooit gehad en het die wonderlikste geriewe gehad, ten spyte van die trappies.
Ons gastehuis is pragtig toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Die gaskaggel het wonderlik gewerk en so ook die verwarmer in die kamer. Ons is goed behandel en het baie gerieflik gebly. Die uitsig is wonderlik mooi vandaar en kon behoorlik die hele Wildernis gebied vandaar besigtig. Sal nie ons verblyf aanbeveel vir gaste met 'n ouderdom van hoër as 55 jaar aangesien die trappe regtig styl is. Ons het egter die oefening geniet. Ons voertuig is binne die gastekompleks parkeer en was veilig onder omstandighede. Wildernis bied genoeg eetplekke en plekke om te besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Kaylie B - Apr 2018
Overall score
Everything we expected and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ons verwag het en meer.
Ons verblyf was baie aangenaam. Genoeg privaatheid, netjies en goeie diens. Die see-uitsig en ontbyt was die hoogtepunt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Andre V - Apr 2018
Overall score
Ongelooflik.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Andre B - Apr 2018
Overall score
Boardwalk Lodge se huisies se ligging is baie mooi sowel as die huisie self binne waarin ons gebly het was baie rium.
Read moreBoardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Louis C - Apr 2018
Overall score
Fantasies!
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Henro V - Aug 2017
Overall score
Nie te sleg nie! Niks fout met Boardwalk!
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Henk G - Aug 2017
Overall score
Wonderful view of Wilderness and the ocean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike uitsig oor Wildernis en die see.
Heerlike groot selfsorg eenhede met wonderlike uitsig oor die dorp en see. Goed toegerus met vriendelike personeel. Paar klein goedjies was stukkend maar niks te ernstig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Albert O - Jul 2017
Overall score
A getaway to remember.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wegbreek om te onthou.
Baie dankie, dit was 'n wegbreek om te onthou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Jaco V - Jun 2017
Overall score
Definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir seker die beste waarde vir geld.
Boardwalk Lodge het die ongelooflikste views. Baie moderne kamer en badkamer. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. En ongelooflike lekker ontbyt. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Rico D - Apr 2017
Overall score
Centrally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal geleë.
Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Skoon, netjies en ruim. Baie mooi uitsig wat 'n ongelooflike rustigheid meebring. Ontbyt was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Donsie V - Apr 2017
Overall score
Alle verwagtinge oortref!
Read moreBoardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Andre V - Apr 2017
Overall score
Fantastiese uitsig uit kamer oor strandmeer en see.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Annelene M - Mar 2017
Overall score
Wonderful weekend breakaway for a couple.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike paartjie-wegbreeknaweek.
150 trappe is niks, want as jy bo kom is die uitsig asemrowend. Ek en my man het die baie privaat wegbreek naweek vreeslik geniet. Die diens is baie goed en ten spyte van die baie trappe is na al ons behoeftes omgesien, tot ekstra ys wat by ons huisie afgelewer is. Mooi skoon met alles wat jy nodig het as jy jouself kan wegskeur van die uitsig van die dek af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Alwyna G - Mar 2017
Overall score
Indescribable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onbeskryflik.
Boardwalk Lodge was die mees romantiese bestemming wat ons nog besoek het. Van ons aankoms tot ons vertrek was dit net ongelooflik. Die ontbyt was heerlik en goed voorgesit. Die kamer was baie gerieflik en stylvol. Baie dankie vir die besonderse diens wat ons ontvang het. Sal Boardwalk Lodge beslis weer besoek. Skilderagtige uitsig en 'n besoek van die Knysna Loerie was 'n hoogtepunt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Gabriel Jacobus N - Jan 2017
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Tydens ons aankoms is ons bygestaan deur vriendelike en hulpvaardige personeel, ons het hulp ontvang met die dra van ons bagasie na die chalet toe. Die chalet self was skoon en netjies en het 'n pragtige uitsig oor Wilderness en die see gebied. Ons kon nie vir 'n beter uitsig gevra het nie en het ons die ruskans terdeë geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Ineke V - Nov 2016
Overall score
Indescribably beautiful, comfortablea and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onbeskryflik mooi, gerieflik en netjies!
Ons het hier gebly vir twee aande as deel van ons wittebrood. Daar is baie trappe om te klim, maar as jy bo kom dan is dit die uitsig werd! Ek en my verloofde het vinnig verlief geraak op die plek en sy ongelooflike uitsig. Sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Tracey V - Mar 2016
Overall score
Magnificent spot, lovely rooms, incredible views.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Niel V - Mar 2016
Overall score
Fantastiese ligging, jammer die res van die diens is nie in die selfde klas nie.
Read moreBoardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Eileen M - Feb 2016
Overall score
Stunning location in great chalet although you need to be fit to deal with the many steps.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Marlene O - Dec 2015
Overall score
Swak diens, maar mooi uitsig.
Read moreBoardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.
Joris J - May 2015
Overall score
Ligging is uitstekend en geriewe is knap. Die kliëntediens is goed met vriendelike personeel. Het bitter lekker gebly en sal in die toekoms weer daar oorbly.
Boardwalk Lodge Self-catering 's response
Thank you very much for your review.