Cabanas Del Mar 2
Review Summary
Melanda V - May 2022
Overall score
Ontspanende omgewing.
Cabanas Del Mar 2 's response
Melanda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle
Johan C - May 2022
Overall score
Lekker woonstel by die see.
Read moreCabanas Del Mar 2 's response
Beste Johan
Dankie vir die terugvoer en uitwys van die stort se drein wat geblok is.
Dis jammer vir die lawaaierige gaste in ander eenhede, wens mens kon ander se optrede beheer. Ten spyte daarvan is ek steeds bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Chantelle
Ryan S - Apr 2022
Overall score
Dit was die week voor die vloede.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dankie vir die terugvoer. Ek was nie bewus van die toilet wat stadig water gelek het nie asook die dakwaaier. Die seël van die toilet is tydens jul verblyf vervang asook die dakwaaier. Ek is baie jammer dat dit so onaangename ervaring vir julle was. Hierdie eenheid word geadverteer as 'n selfsorgeenheid en dis presies wat dit is. Ek stuur vooraf 'n inligtingsdokument met Alle inligting, asook onder andere, dat jul jul eie bad en swemhandoeke moet bring.
As 'n selfsorg eenheid word die basiese toerustig verskaf en ek kan nie saamstem met die opmerking dat gaste als moet saamneem behalwe hul meubels. Als is daar wat enige iemand sou benodig van 'n selfsorgeenheid, en meer. Byvoorbeeld, nie alle selfsorgeenhede verskaf volle DStv Explorer pakette nie. Ek het nog geen gaste gehad wat kla oor die eenheid wat nie goed toegerus is nie.
Ek is waarlik jammer dat die eenheid nie voldoende was vir julle nie.
Pravashnie P - Apr 2022
Overall score
It was very relaxing and peaceful enjoyed the atmosphere despite our unfortunate conditions regarding water supply.
Cabanas Del Mar 2 's response
Good day Pravashnie,
Thank you for your feedback. I'm glad you had a good time. Even under the circumstances following the dreadful aftermath of the floods that hit KZN.
Kind regards
Chantelle
Sunet K - Mar 2022
Overall score
Oulike eenheid, gerieflik naby aan die swemstrand.
Cabanas Del Mar 2 's response
Sunet,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word altyd waardeer. Ons sal 'n punt daarvan maak om na die matras te kyk.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Chantelle
Rhyno G - Jan 2022
Overall score
Onbeskryflik lekker.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dankie vir die terugvoer. Sal die probleem opneem met die instansie en opsigter van die gebou.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Corne H - Jan 2022
Overall score
So goed geleë en netjies.
Cabanas Del Mar 2 's response
Corne,
Dit is altyd gaaf om positiewe terugvoer te kry, baie dankie.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.
Groete, Chantelle.
Willie H - Nov 2021
Overall score
Wonderful.
Morne S - Oct 2021
Overall score
Fenomenaal.
Cabanas Del Mar 2 's response
Morné
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer. Ek is bly julle het die tyd geniet ten spyte van die weer.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.
Groete
Chantelle
Duncan B - Sep 2021
Overall score
Delightful little flat. If we could timeshare here, I would.
Read moreCabanas Del Mar 2 's response
Thank you for the positive review and your feedback. I will make sure to have a look at all the things you pointed out.
You are welcome to visit anytime.
Regards,
Chantelle.
Chelsea J - Jun 2021
Overall score
Very relaxing.
Cabanas Del Mar 2 's response
Good day Chelsea
Thank you for the 5-star rating. Hope to welcome you again.
Kind regards
Chantelle
Alveena S - Jun 2021
Overall score
Great and excellent
Cabanas Del Mar 2 's response
Alveena
Thank you kindly for the positive feedback. You are welcome anytime.
Regards
Chantelle
Deon M - May 2021
Overall score
Kindervriendelik. Naby die strand. Baie skoon en netjies. Naby winkels en baie gerieflik.
Cabanas Del Mar 2 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Bly julle en die kinders het dit geniet...
Hoop om jul weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Jeanine R - May 2021
Overall score
Baie goed gelëe.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dankie vir die terugvoer Jeanine. Jammer vir die ongerief rondom die linne. Ek maak seker dit word opgeneem met die skoonmaakdienste wat na die eenheid se skoonmaak omsien.
Groete
Chantelle
Nikesh S - May 2021
Overall score
Fantastic.
Cabanas Del Mar 2 's response
Thank you for your positive feedback.
Regards
Chantelle
Annette T - Apr 2021
Overall score
Vir seker een van die beste plekke waar ons al gebly het in die area. Jy kan nie verkeerd gaan nie!
Cabanas Del Mar 2 's response
Annette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul weer binnekort te verwelkom.
Nyasha M - Mar 2021
Overall score
Value for money.
Cabanas Del Mar 2 's response
Thank you for the positive feedback. Hope to welcome you again in the near future. Regards, Chantelle.
Cindy S - Mar 2021
Overall score
Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging. Enkele tree van see.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle
Natasha L - Feb 2021
Overall score
It was beautiful and relaxing. I enjoyed it.
Cabanas Del Mar 2 's response
Thank you for your positive feedback.
Hope to welcome you soon in the near future.
Regards
Chantelle
Ian H - Mar 2020
Overall score
Good location sadly run down.
Read moreCabanas Del Mar 2 's response
Thank you for your feedback.
I am the owner of the unit and can therefore not comment on the state of the complex. I will, however, make sure that the body corporate and all other maintenance personnel and caretaker, is aware of this. I apologize for the inconvenience in this matter.
As for the unit itself, I am aware of the kitchen cupboards and it is often that you get guests that do not care for your things. I, myself was there in November 2019 and everything was in good working order with no broken sliding doors or clogged drains whatsoever. The dustbin and dustbin cupboard was also in a working state, rust occurs down at the coast frequently. I sincerely apologize for all your inconvenience and I am saddened to hear of your negative experience.
Estelle H - Oct 2019
Overall score
Hou van die eenhede.
Cabanas Del Mar 2 's response
Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek maak seker om die boodskap deur te gee aan die Cabanas Del Mar beheerliggaam wat toepassing van die kompleksreëls betref.
Vriendelike groete
Chantelle
Michael K - Sep 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Sou net aanbeveel dat die WiFi werk, geen WiFi was beskikbaar gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien J - Jun 2019
Overall score
Very neat, everything one need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, alles wat jy nodig het.
Pragtige woonstel, modern en alles wat jy nodig het is daar. Netjies en skoon. Ons het regtig lekker gerus. Braaigeriewe elke dag skoongemaak, swembaddens mooi en die strand op die voorstoep. Sleuteldeposito binne 2 dae terug ontvang. Puik diens! Naby aan alle winkels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anneke H - May 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Heerlike plek om by te bly. Naby die see en strand. Ten volle toegerus en alles wat jy nodig het, is in die woonstel en byderhand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Anneke,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly jy julle het dit geniet.
Groete,
Chantelle
Herman P - May 2019
Overall score
Ek het die verblyf geniet.
Cabanas Del Mar 2 's response
Herman,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Chantelle
Mariska J - May 2019
Overall score
Rested.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitgerus.
Baie lekker gebly, en geslaap. Al ding wat ek sou verander is geen rook by kinders speelarea. Het ongelooflik baie sigaret stompies in sand op getel en dalk naby speelplek geen rookarea maak. Want terwyl ons daar gespeel het met ons kinders het ander gaste gebraai en gerook en al die rook na speelplek gewaai waar kinders speel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Baie dankie vir die terugvoer Mariska. Ek sal 'n punt daarvan maak om dit deur te gee na die bestuur van die kompleks.
Belinda G - Feb 2019
Overall score
Fun safe holiday destination just a walk away from the beach.
Cabanas Del Mar 2 's response
Belinda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom
Groete,
Chantelle
Shantell D - Feb 2019
Overall score
It was very peaceful and comfortable. Everything is located nearby.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie rustig en lekker gerieflik. Alles is naby geleë.
Gerieflik geleë. Rustig. Baie mooi ingerig en goeie waarde vir prys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Shantell,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Chantelle
Pragasen Mark C - Jan 2019
Overall score
Lovely and relaxing.
Cabanas Del Mar 2 's response
Mark,
Thank you for the feedback. Hope to welcome you again soon.
Kind regards
Chantelle
Bernice V - Jan 2019
Overall score
Was baie ontspannend.
Cabanas Del Mar 2 's response
Bernice
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Cabanas Del Mar groete
Chantelle
Abdool Razak O - Dec 2018
Overall score
Awesome.
Cabanas Del Mar 2 's response
Hi Abdool,
Thank you for your feedback and positive review, it's is much appreciated.
Kind regards,
Chantelle
Vuyokazi Z - Dec 2018
Overall score
A place to visit any day.
Cabanas Del Mar 2 's response
Vuyokazi,
Thank you for your positive feedback. Glad you were satisfied with everything.
Kindly contact us regarding the 2-star rating, I would like to know if there are any changes that can be made.
Kind regards
Chantelle
Joanne C - Dec 2018
Overall score
Brilliant. Clean and stylish.
Cabanas Del Mar 2 's response
Joanne,
Glad you had a great time.
Kind regards
Chantelle
Marike S - Nov 2018
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Dis 'n pragtige woonstel. Die see is 'n klipgooi weg en die swembaddens was 'n heerlike uitkoms indien die see te rof was. Die lugversorging in die woonstel was 'n fees. Ons het so lekker geslaap en ons baba het tot sy eie bed geniet. Ek beveel die plekkie vir enige iemand aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Marike,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle
Mohamed B - Oct 2018
Overall score
I have already recommended this place to many.
Annelie B - Oct 2018
Overall score
Baie netjies, modern!
Lettie V - Sep 2018
Overall score
Uitstekend.
Cabanas Del Mar 2 's response
Hallo Lettie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vir die situasie met die Wi-Fi en DStv vra ek om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Mens wil dit nie graag so hê nie, maar soms is dit buite ons beheer. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien en dan sonder enige tegniese probleme met die bogenoemde.
Vriendelike groete,
Chantelle
Dawie V - Aug 2018
Overall score
Crazy about this place, close to sea, nice swimming pool and kids can play without them getting missing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mal oor die plek, naby see, lekker swembad en kinders speel sonder dat hulle kan wegraak.
Cabanas Del Mar is amper op die strand geleë, pragtige slaapkamers, sekuriteit is skerp en behulpsaam. Sal gou weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Jetaime S - Aug 2018
Overall score
Rustig en asemrowend.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dankie vir die positiewe terugvoer Jetaime
Chantelle E - Jul 2018
Overall score
Luukse, goeie toegeruste en kindervriendelike plek.
Karin B - Jul 2018
Overall score
Wonderlike plekkie om lekker te gaan rus.
Renier V - Jun 2018
Overall score
We enjoyed the place very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die plek baie geniet.
Dit lyk presies soos op die foto's aangedui, mooi, netjies en modern. Braaigeriewe word elke dag skoongemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Braam F - Jun 2018
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Die woonstel is baie goed ingerig en baie lekker gebly. Ek sal dit aan al my vriende aanbeveel en sal weer daar gaan bly as ek Natal toe gaan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans P - May 2018
Overall score
Baie gerieflik en goed toegerus.
Read moreCabanas Del Mar 2 's response
Frans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal seker maak dat voornemende huurders bewus gemaak word rondom die afstand. Daar is wel 'n meer gelyke pad om na die eenheid te gaan by die ontvangskantoor. Ek sal ook 'n voorstel maak by die instansie om hulp te bied aan bejaardes.
Weereens dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Chantelle
Sanjay A - May 2018
Overall score
Netjiese en gerieflike eenheid.
Dominique F - Apr 2018
Overall score
Lekker gemaklik en in die perfekte plek.
Surika L - Apr 2018
Overall score
Een vir die boeke.
Carola A - Apr 2018
Overall score
Cabanas Del Mar 2 voel regtig soos jou eie huis, ons het 'n heerlik gebly gehad en sal beslis terugkom.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Cabanas Del Mar 2 is a true home away from home, we had a lovely stay and will definitely return.
The unit is state of the art and beautifully furnished, the kitchen is fully equipped and bedrooms have comfortable beds and linen. The shower was a great experience and the unit is fitted with an air-conditioner a much needed item in the heat. The unit is on the floor which is an advantage since access to the beach and pools is easy. The property boasts 3 lovely pools and braai-areas. Our stay at the Cabanas was well enjoyed with the communal pools and braai-areas definitely recommended and the beach just a walk away.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2 's response
Good day Carola,
Thank you for the positive, much appreciated feedback.
Kind Regards
Chantelle
Charl V - Apr 2018
Overall score
Neat and clean.
Dimitri A - Mar 2018
Overall score
Absolutely awesome!
Read moreCabanas Del Mar 2 's response
Thank you for the positive feedback Dimitri. It surely warms up the heart. Hope to see you again soon.
Regards
Chantelle
Rianne D - Feb 2018
Overall score
Skoon, netjies en modern.
Cabanas Del Mar 2 's response
Rianne,
Bly om te hoor jul het dit geniet.
Groete
Chantelle
Jp D - Feb 2018
Overall score
Baie netjiese plek met vriendelike mense.
Cabanas Del Mar 2 's response
Jean Paul,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Groete
Chantelle
Dana G - Jan 2018
Overall score
Very nice place with nice atmosphere and good service.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dana,
Thank you for your feedback. We hope to welcome you again, in the future.
Regards,
Chantelle
Karin S - Nov 2017
Overall score
Lovely.
Cabanas Del Mar 2 's response
Karin,
Glad you had a comfortable stay.
Regards
Chantelle
Daphne N - Nov 2017
Overall score
Excellent.
Cabanas Del Mar 2 's response
Dear Daphne,
Thank you so much for this review. I am glad that you had a wonderful birthday.
Hope to see you soon.
Warm Regards,
Chantelle - Cabanas Del Mar 2
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome