The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoo Nest | TravelGround
+9

Karoo Nest

Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 9 reviews for Karoo Nest
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
3.4/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.2/5
Riaan V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan V
Family with young children

Vriendelik ontvang, goed ingerigte selfsorg-eenheid.

Rustige omgewing, netjiese eenheid. Voertuig staan nie by eenheid nie, maar in erf wat veilig is. Lekker privaat braaiplekkie.

Jacobus D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jacobus D
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang deur gashere.

Geleë op redelik besige straat. Voertuie en hoërskoo leerlinge se verbylooproete. Verblyfplek is baie netjies en het alles wat ons benodig gehad. Calitzdorp te warm gewees en ongelukkig het die muskiete ons verblyf kortgeknip. Was erg.

Frank J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frank J
Family with teenagers

Dit kuier was baie aangenaam. Ons as gesin het die verblyf baie geniet, gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel.

Die akkommodasie was goed en veilig. Die gasheer en vrou was baie vriendelike mense het ons baie goed ontvang en ons gemaklik laat voel ten alle tye. het ons ook baie vertel van die besienswaardighede rondom Calitzdorp.

Karoo Nest 's response

Thanks you we loved having you and the family to stay.

Karoo Nest
Herholdt J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herholdt J
Family with young children

Snoesig, rustig en baie netjies. Net wat jy nodig het die lieflike omgewing.

Stapafstand van die wynkelders in die omgewing. Lekker netjiese groot stort in die ruim badkamer. 2 enkelbedjies ideaal vir die 2 kinders langsaan. Slaapkamer met dubbelbed en kombuis. Lekker Calitzdorp port in 'n flessie. En 'n bottel yskoue Calitzdorp-witwyn in die yskas. Die kaktus tuin het baie vermaak aan die kinders gebied. Ons het buite onder 'n permanente kazibo geeët. Daar is ook 'n buite drom braai en lugversorger in die hoofslaapkamer. Vriendelik diens.

Shawn L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shawn L
With spouse/partner

Great!

Great venue. Everything as advertised plus the unexpected personal touch. I will highly recommend this venue.

Karoo Nest 's response

Thank you so much.

Karoo Nest
Erika V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Erika V
On business

Skoon en netjies.

Beskik oor die meeste noodsaaklike geriewe vir sakereisigers.

Jacques D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques D
With spouse/partner

Mense was baie aangenaam, net die geraas van die pad was te veel.

Die eienaar was baie gaaf en behulpsaam. Niks was te veel moeite nie. Ons was egter nie bewus dat die woning geleë is op 'n hoofpad uit die dorp nie en die mense wat verbystap en voertuie wat verbyry het die rustigheid versteur.

Allan H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allan H
With spouse/partner

Comfy stay.

Great hostess was so friendly and helpful. Facilities covered all what we needed and more. Thoroughly enjoyed our stay.

Marlene K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene K
With spouse/partner

Veilig, vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Kan die verblyf definitief aanbeveel. Vriendelike ontvangs met lekker bederfies in kamer. Heerlike warm water. Sal definitief weer daar gaan bly.

From R850
R850 R765
per night, for 4 ppl
From R850
R850 R765
per night, for 4 ppl
From R850
R850 R765
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Pretorius Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046adddc1dd9fc045c50fbd5856824861538023fe7eab2fd49935faa716d7256aedf3c8e2a805e14cea737cf8e5581610c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, now From R765  per night, for 4 ppl 9 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.536518734832 21.686605217652
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!