The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mont Fleur | TravelGround
+46

Mont Fleur

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 41 reviews for Mont Fleur
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Antoinette E - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette E
With spouse/partner

Huislik.

Baie goeie kliëntediens. Thanks Fran! Die ontbyt was heerlik en die kamer het als gehad wat ons nodig gehad het. Net een voorstel: Ons kamer se stort was binne-in die bad. 'n Badmat sal baie help, was baie bang vir gly.

Nadia B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie.

Baie mooi dekor styl. Sterk WiFi-sein. Kamer privaat geleë. Eienaar was baie gasvry. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Die uitsig vanaf die balkon was pragtig. Eienaar het selfs aangebied om 'n foto van ons te neem voor die pragtige uitsig op die balkon sonder dat ons gevra het. Sal beslis weer kom.

Ben V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ben V
With spouse/partner

Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte, dankie aan die gasheer.

Sal beslis weer van jul gastehuis gebruik maak.

Juieel S - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juieel S
Family with young children

Hierdie plek is regtig spesiaal, ontbyt is top gehalte.

Hierdie plek was baie spesiaal vir ons as ’n gesin. Ongeag die stylte, is dit wonderlik.

Brenda P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda P
With spouse/partner

Top kliëntediens!

Ons was oorweldig met gasvryheid en die verblyf was gerieflik en pragtig. Ontbyt was top gehalte. Absoluut aanbeveelbaar.

Johan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

’n Wonderlike vakansie in ’n gerieflike omgewing met fantastiese en baie hulpvaardige personeel.

Ons was tuis vir 10 dae in die Rose-kothuis en het die verblyf gedurende die tydperk terdeë geniet. Die tuin is boomryk en ons het daagliks vele voëlspesies opgemerk in die boom voor die houtdek. Mont Fleur is baie sentraal geleë met top restaurante en verskeie winkels binne loopafstand. Verskeie staproetes, nasionale parke en vele toeriste-aktiwititeite is ook enkele minute vanaf die gastehuis. Die kothuis is ruim en gerieflik en beskik oor alle nodige geriewe. Die Mont Fleur personeel het ons dadelik laat tuis voel en het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Mont Fleur kan beslis aanbeveel word vir enige toeris wat die wonderlike Wildernes-area en Tuinroete beter wil leer ken.

Jonathan K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jonathan K
With spouse/partner

Verfrissend, rustig en die moeite werd.

Sal beslis weer inloer

Chris R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Heerlike belewing in elke opsig!

Ontbyt hoogs aanbeveel! Persoonlike aandag en warmhartigheid van Lou en sy span verdien elk 'n kroon!

Shirley M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley M
With spouse/partner

Clean, comfortable, excellent beds and breakfast.

It's not modern or new, and if you have a problem with stairs, stay away. If you want excellent service, excellent beds and breakfast, and a wonderful view, a warm welcome and comfort that fits your budget - this is the right place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en gemaklik, uitstekende beddens en ontbyt.

Dis nie modern of nuut nie, en as trappe vir jou ''n probleem is, bly weg. As jy uitstekende diens, uitstekende beddens en uitstekende ontbyt, asook 'n asemrowende uitsig en verwelkomende ontvangs en gemak soek - wat jou sak pas - is dit die regte plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lydia V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia V
Family with teenagers

Our first time in Wilderness and we had the perfect stay.

The location, friendliness of the owners, recommendations for things to do and restaurants were appreciated. The place is clean and a relaxed, laid back setting and the views are beyond amazing. Standard of service is excellent. Breakfast was great. We will definitely book the place in the future and recommend to our family and friends.

Johan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan M
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier, dit is stil en vreedsaam. Die kamers is netjies, net bietjie verouderd.

Sakkie D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sakkie D
With spouse/partner

Not good service. Not worth 4 stars in my opinion.

Had a problem with shower head in bath. We couldn't shower because head didn't work. I had to hold it with my hand. I told the owner about problem. He tried to fix it, but it didn't work. For 4 stars, at least I expect to be able to shower. The toilet ring was also loose. I just tightened it myself. I was very disappointed with the owner's attitude. Will never go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie goeie diens. Nie 4 sterre werd volgens my.

Het 'n probleem gehad met stortkop in bad. Ons kon nie stort nie want kop het nie gewerk. Ek moes dit vashou met my hand. Ek het vir die eienaar gesê van probleem. Hy het dit probeer regmaak, maar dit het nie gewerk nie. Vir 4 sterre verwag ek dat ek ten minste sal kan stort. Die toilet se ring was ook los. Ek het dit maar self vasgedraai. Ek was baie teleurgesteld in die eienaar se houding. Sal nooit weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette B
With spouse/partner

Prentjiemooi met baie vriendelike mense.

Dit was pragtige plekkie, baie maklik om te kry, met baie vriendelike mense en die ontbyt was baie lekker die volgende oggend. Hulle het ook seker gemaak dat ons nie koud kry nie.

Sonja H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja H
Family with teenagers

Wonderful accommodation. Would recommend them.

Would recommend the B&B, good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf, sal hul aanbeveel.

Sal die B&B aanbeveel, dis goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With spouse/partner

Friendly and hospitable.

Reception was very friendly and warm. The place is stunning and neat. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gasvry.

Ontvangs was baie vriendelik en warm. Die plekkie is pragtig en netjies. Sal altyd teruggaan soontoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isak V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Isak V
With spouse/partner

Baie netjies en mooi uitsig.

Dit is baie sentraal geleë in Wildernis naby verskeie goeie eetplekke en amper binne stapafstand vanaf die strand. As jy dalk sukkel om jou tasse self teen trappe uit te dra is Mount Fleur dalk nie vir jou nie.

Pieter M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Pieter M
With spouse/partner

Baie aangename en gasvrye ontvangs en verblyf, insluitende ete.

Ek sal nie die plek aanbeveel vir persone wat probleme het met steil trappe sonder relings, aangesien die perseel op 'n skuinste is en etlike (ruwe) trappe van bv. die laagste chalet tot by die hoofgebou.

Lisa H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lisa H
With spouse/partner

Vriendelike gasvryheid in 'n wonderlike stuk natuurskoon.

Baie vriendelike, humorvolle, hulpvaardige gashere. Lekker aandete en wyn geniet.

Gordon C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon C
With spouse/partner

Excellent, super friendly, an absolute amazing holiday destination in Wilderness.

Owners of Mont Fleuf went the extra mile with booking and advising us on all our excursions, always freshly baked muffins/waffles or biscuits with super duper breakfast. Rooms were immaculate, cosy electric blankets, heaters and fresh linen everyday. Very safe we could leave car and all our belongings without any worries. Close to beach market and restaurants. Will definitely be back

Elize C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elize C
With spouse/partner

Gemaklik en ontspanne.

The hosts were extremely friendly and made us feel very welcome. The cottage was beautiful and very neat.

Maryna B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Maryna B
Individual traveler

Relaxing and calm.

Clean and comfortable, thank you. Only wanted to stay one night en route to the Garden Route bike park for mountain biking. Close enough to attend shows at the KKNK.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en kalm.

Skoon en gerieflik, dankie. Wou net 'n nag oorslaap en route na die Garden Route bike park om bergfiets te gaan ry. Naby genoeg om laaste vertonings by KKNK by te woon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis H
With spouse/partner

Friendly, charming host.

Relaxing accommodation in a peaceful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike innemende gasheer.

Rustige verblyf in stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew B
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam. Dis net 'n jammerte dat ons net vir een nag oornag het.

Jy kon onmiddellik agterkom dat Loui en Denise baie moeite doen om hul gaste 'n aangename en onvergeetlike verblyf te bied. Ek en my vrou, Vanessa, sal moeilik daar verby kan ry, al is dit net om hallo te sê.

Wilma N - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma N
With friends

Fantasties!

Lou en Denise het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. 'n Fantastiese plek met die mooiste uitsig oor die see. Kon elke aand die see hoor. Ek sal definitief weer daar tuisgaan.

Louis M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M
On business

Louw en sy vrou Denise is uitstekende gashere.

Heerlikste ontbyt geniet, naby alles geleë en mens kon die see hoor! Stort in Arum Cottage nie gemaak vir ons groot ouens nie, maar daar is darem 'n bad ook. Persone wat dalk swaar loop, sal dit dalk moeilik vind, want daar's heelwat trappe om te klim. Andersins 'n heerlike plek om te bly. Sal dit met liefde aanbeveel.

Marlene S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene S
With spouse/partner

Heerlik!

Baie rustige atmosfeer. See-uitsig baie mooi.

Frikkie S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie S
With spouse/partner

Die eienaars en diens is puik in alle opsigte.

Ons het in die kothuis geslaap en alles was perfek. Kan dit 100% aanbeveel!

Pauline H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline H
With spouse/partner

Geweldig verblijf bij Mont Fleur.

In een grandioze omgeving vlak bij zee en aan de rivier een mooi welkom, fijne kamer, leuk uitzicht en lekker ontbijt. Vriendelijke gastheer en gastvrouw met mooie verhalen. Geweldige vogels gezien, ook in de achtertuin!

Ann K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann K
With spouse/partner

A home away from home with a little pampering

Denise and Lou were friendly and welcoming hosts who always had a smile and an enquiry for our well being. Breakfast was a treat with home-made breads and muffins as a starter and much more. Mont Fleur will definitely see my husband and I again. Restful ambiance and beautiful views of the sea, while nestled on the mountain side - my ideal kind of break away!

Dedré E - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dedré E

Excellent!

Enjoyed Denise and Lou's very friendly reception. Felt like old friends. Denise spoiled us with a new breakfast treat everyday with individual attention to everyone's needs and with a 'can do' attitude. Such warmth, humble, attentive and spirited people. I recommend Mont Fleur unconditionally.

Laurence V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurence V
With spouse/partner

Uitstekend!

Heerlik gebly - uitstekende gasheer en -dame! Ons het reeds ons vriende vertel!

Richard H - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard H
With spouse/partner

Relaxing and Enjoyable stay

My wife and I spent a week at Mont Fleur. From our arrival to the day we left we felt at home and nothing was too big or small for our hosts, Denise and Lou who are two great people with fantastic people skills. From the great breakfasts to the first class service and super views, we can assure anyone that a stay at Mont Fleur will be enjoyed. We were sad to leave but will be back. Regards, Rick and Sharon Harris.

Christine A - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine A

Daar is niks wat nié aan te beveel is nie: fasiliteite, uitsig, vriendelike diens - puik.

Ons was 'n familie van vyf volwassenes wat in elke opsig goed ontvang is. Die etes wat Louis en Denise saans aanbied, was 'n bonus - uitstekende cuisine, goeie wyn ... en dit het ons 'n na-donker uitstappie in die koue weer van daardie week gespaar. Kamers heerlik verwarm, kuier in die sitkamer na ontbyt en voor aandete was gesellig. As ons meer tyd gehad het, het ons graag langer gebly!

Jaco N - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco N
With spouse/partner

Dit was baie lekker en rustig!

Het dit baie geniet. Die diens en ontbyt was goed gewees.

Rudolf V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf V
With spouse/partner

We loved the homey atmosphere ...

Our stay were a great experience ... it an easy drive from George, Sedgefield, Knysna and even Plettenberg Bay ... we loved coming home to our cottage, and enjoyed our 10 year anniversary ... it was a blessing ...

Harry D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Harry D
With spouse/partner

'n Baie rustige en mooi omgewing om 'n bietjie te ontspan.

Vriendelike ontvangs en wonderlike gasvryheid.

Rubin S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rubin S
With friends

Baie lekker, maar net te kort. Heerlik geëet! 'n Pragtige uitsig.

Een aand is net te min. Die kos was heerlik en eienaars was baie vriendlik. Ek sal maklik weer daar oornag teen hierdie billike prys.

Anina M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina M
Family with teenagers

Rustig met goeie ligging. Verblyf en ontbyt uitstekend. Gasvryheid onverbeterlik.

Lou en Denise voel soos familie as mens daar weggaan. Sal beslis weer gaan kuier!

Nico S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
With spouse/partner

Excellent stay in most beautiful setting

We were warmly received, ably assisted, and enjoyed friendliness in the most beautiful setting.

Graham D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Graham D
With spouse/partner

Wonderfully hospitable and perfect accommodation.

We were made to feel completely at home. Accommodation was lovely. Enjoyed the electric blanket and heated floor! Very comfortable and a delicious breakfast.

Lelani M - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani M
With spouse/partner

Die ideale halfpad stop.

Baie gerieflik, goeie diens.

From
R895
per night, for 2 ppl
From
From R895
per night, for 2 ppl
From
R895
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 334 Limberlost Lane, Wilderness, 6560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0OTg5MjI2LThjOTItNDkzZi04NjE0LTM5NDE3YWEwMThjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R895  per night, for 2 ppl 41 5 1 5 334 Limberlost Lane Wilderness 6560 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.991814007041 22.582697868347
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!