Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue
Review Summary
Deon K - Mar 2024
Overall rating
Terrible.
This review is being shown in its original language.
Translate to English.
Terrible.
No cooling at all, toilet in bedroom, kettle dirty, towels dirty and smelly, kettle wire does not come with plug etc etc.
This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.
Monte Crous Hotel, Restaurant & Venue 's response
Goeiedag Deon
Monte Crous vra omverskoning vir jou verblyf wat nie op standaard was nie, en het aksie geneem.
Hiermee wil ons jou die versekering gee dat ons in die proses is om hierdie eenheid op te gradeer, en tot op standaard te kry.
Ons wil dan graag aan jou 'n vergunning doen van een nag gratis akkomodasie in een van ons ander eenhede wanneer jy weer in hierdie rigting is.
Groete
Monte Crous Bestuur
- Capacity: 54 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 38 Madeliefie Street, Van der Kloof, 8771, Northern Cape
- All ages welcome