Pinnacle Point Lodge 79
Review Summary
Blanche V - Jul 2022
Overall score
Best accommodation in Mossel Bay.
Garcia D - Jul 2022
Overall score
Baie lekker kuier.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Goeie Dag,
Baie dankie vir die terugvoering ontvang.
Ons is baie bly om te sien dat julle lekker hier by ons gekuier het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Mag julle 'n baie lekker week he.
Cornel V - Jun 2022
Overall score
Ongelooflike uitsig - gerieflike akkommodasie.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Goeiedag Cornel
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons 'n 5-ster resensie te gee.
Ons is baie bly om te sien dat ons al julle verwagtinge oortref het en dat julle so lekker her by ons gebly het.
Ons hoop om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Donovan D - Nov 2021
Overall score
Was baie lekker. Die skoon natuur en ook die personeel, Solomon.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Donovan
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel.
Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit was vir ons heerlik om julle by ons te he.
Ons sien uit om julle weer binnekort terug te verwelkom vir 'n langer kuier.
Vriendelike Groete
La Best Pinnacle Point
Cormari R - Nov 2021
Overall score
Baie lekker, gesellig, veilig, skoon.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Cormari
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
La Best Pinnacle Point Lodge 79
Neville R - Oct 2021
Overall score
Netjiese, gerieflike verblyf in spoglandgoed.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Neville
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om julle wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by ons.
Vriendelike Groete
La Best - Pinnacle Point Lodge 79
Alan C - Sep 2021
Overall score
Very pleasant. Lovely views.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We are delighted to hear that you enjoyed your time with us and we do hope to welcome you back soon.
Lizette D - Sep 2021
Overall score
Baie goeie verblyf met baie vriendelike diens. Pragtig netjies, skoon en gerieflik. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Lizette
Baie dankie dat jul die tyd geneem het om jul wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons geniet dit om van ons gaste te hoor en ons is so bly om te hoor dat julle so lekker by ons gekuier het.
Ons sien alreeds uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike Groete
La Best Pinnacle Point - Lodge 79
Robert M - Jul 2021
Overall score
We enjoyed the lodge, very well-located, well-appointed and peaceful.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Dear Robert
Thank you for taking the time to share your feedback with us.
We love hearing from our guests and we are truly grateful to hear that you enjoyed your time with us.
We hope to welcome you back for another visit soon!
Best Regards
La Best Pinnacle Point Lodges
Jan N - Jul 2021
Overall score
Heerlik gekuier, als netjies en 'n veilige omgewing.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Jan
Baie dankie dat u die oomblik geneem het om hierdie wonderlike terug voer met ons te deel.
Ons hou daar van om van ons gaste te hoor en dit maak ons opreg dankbaar om te weet julle het die kuier by ons so baie geniet!
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom!
Groetnis
La Best Pinnacle Point Lodges
Elmarie - Mar 2021
Overall score
Pragtig en skoon.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Hugo
Baie dankie vir die terug voer en resensie. Ons waardeer jul insae.
Dankie vir die kommentaar rakende die inhoud van die kombuis, ons sal dit aan bestuur deur gee om op te los.
Ons vra om verskoning vir die ongerief wat tydens jul verblyf veroorsaak was as gevolg hiervan.
Ons hoop dat ons julle tog by ons ander eenheid sal kan terug verwelkom vir 'n beter kuier.
Groetnis
Pinnacle Point - La Best
Lizann C - Jan 2021
Overall score
Gerieflik en skoon!
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Lizann
Baie dankie vir die wonderlike terug voer en resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons is so bly julle het dit geniet by ons!
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groetnis
Pinnacle Point - La Best
Grant N - Jan 2020
Overall score
Wens ek kon die plek koop!
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Geagte Grant,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit verskriklik baie en ons is bly om te hoor julle het dit net so geniet!
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Pinnacle Point Lodge 79
Bernard V - Oct 2019
Overall score
Clean, neat and very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en baie lekker.
Baie lekker gekuier. Netjies, skoon, alles wat jy nodig het om goed te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pinnacle Point Lodge 79 's response
Goeiedag,
Hoop als verloop goed aan jou kant. Wil baie dankie se vir die wonderlike resensie wat jy geplaas het. Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle vinning weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete
Pinnacle Point 79
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Unit 79, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6511, Western Cape
- All ages welcome