Raka Cottage
Review Summary
Marieta R - Aug 2021
Overall score
Uitnemende gasvryheid en diens.
Urbanus H - Jun 2021
Overall score
Waarde vir geld en die ligging is perfek.
Raka Cottage 's response
Dit was 'n plesier om julle by Raka Cottage te hê. Jul is enige tyd welkom hier!
Anthony N - May 2021
Overall score
Excellent.
Raka Cottage 's response
Anthony, it was an absolute pleasure hosting you!
Frikkie K - Apr 2021
Overall score
Quiet and relaxing.
Charmaine B - Nov 2020
Overall score
Privaatheid en skoon.
Kobus B - Oct 2020
Overall score
Uitstekende plek, pragtige tuin.
Jeanette W - Oct 2020
Overall score
Pragtige plekkie, ten volle toegerus.
Raka Cottage 's response
Jeanette, dit was net n plesier om julle as gaste te hê!
Johanna D - Aug 2020
Overall score
Pragtige, rustige plekkie.
Raka Cottage 's response
Joke, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie vir n netjiese Cottage wat julle agter gelaat het. Dit word waardeer.
Maryna S - Mar 2020
Overall score
Excellent.
Pieter L - Jan 2020
Overall score
'n Baie mooi en gerieflike oornagplek!
Raka Cottage 's response
Pieter, dit was 'n voorreg en groot plesier om julle as gaste te hê!
Hantie V - Nov 2019
Overall score
Awesome.
Raka Cottage 's response
Hentie, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ja, ons het dieselfde gesê, voel soos familie!
Estelle D - Oct 2019
Overall score
My accommodation was tops.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My verblyf was uit die boonste rakke.
Raka Cottage is uitstekende akkommodasie. Die cottage is baie stylvol met baie goeie linne en al die nodige geriewe. Norah was baie vriendelik en ondersteunend en dit was 'n plesier om haar as gasvrou te hê. Ek kan Raka Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda R - Sep 2019
Overall score
Hospitable, friendly, private, excellent overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, vriendelik, privaat, uitstekende oornagverblyf.
Dries en Norah is uitstekende gashere. Ons het heerlik gerieflik gebly, en al die ekstra bederfies maak dit 'n heerlike plekkie om te bly. Baie netjies en skoon met veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raka Cottage 's response
Amanda, ek is so jammer ek het jul gemis. My man was dierbaar om al die "opdragte" so getrou uit te voer. Ek hoop om jul op 'n volgende geleentheid te ontmoet. Groete, Norah.
Paul H - Sep 2019
Overall score
Refreshing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verfrissend.
Hidden gem, as ek dit so kan noem! Ongelooflike plek. Dankie baie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raka Cottage 's response
Baie dankie Paul!
Connie J - Aug 2019
Overall score
Veilig met als wat jy nodig het, kan dit beslis aanbeveel!
Andre L - Jul 2019
Overall score
Quiet, clean, extremely hospitable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, skoon, uiters gasvrye verblyf.
Pragtige plek, baie skoon en netjies. Dankie vir ongewone gasvryheid en bederfies. Sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harry N - Jun 2019
Overall score
We treated like royalty, thank you very much, we'll be back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was op die hande gedra, baie dankie sal definitief weer kom.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Isabella Hope B - May 2019
Overall score
Baie privaat en goed toegerus.
Bennie S - Apr 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Reëlings het seepglad verloop, baie professioneel. Ek en my eggenoot het Raka Cottage baie geniet, dis skoon, netjies, veilig en privaat. Sal dit sonder enige twyfel aanbeveel, van die hoogste gehalte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique B - Apr 2019
Overall score
Wow, wow, wow.
Read more- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 09:00 - Address: 3 Kort Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- All ages welcome