Shell on the Seashore
Review Summary
Gerhard G - Nov 2020
Overall score
Rustig, privaat en veilig.
Shell on the Seashore 's response
Baie bly om dit te hoor.
Dankie julle.
Mariolise V - Nov 2020
Overall score
Alles wat jy nodig het! Naby an alles en die strand.
Shell on the Seashore 's response
Maak hy Hart so bly!
Jan D - Mar 2020
Overall score
Wonderlik. So goed soos op die strand. Toegeboude balkon kyk nie direk op die see uit nie, maar die noordelike uitsig gee die besonderse voordeel vir die noorde-windjie om die eenheid lekker af te koel op 'n warm somersdag-/aand.
Shell on the Seashore 's response
Hi Jan
Vreeslik bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Andre R - Feb 2020
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Die verblyf was baie netjies en skoon en die diens was ook baie goed gewees. Sal vir seker weer daar bly. Mooi uitsig en naby die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shell on the Seashore 's response
Dankie Andre
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Kathy S - Jan 2020
Overall score
A very comfortable, clean and tourist friendly place. We thoroughly enjoyed our stay.
Shell on the Seashore 's response
Hi Kathy,
We are so happy that your stay was enjoyable and comfortable and we look forward to seeing you again soon.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 89 Beach Road, 203 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome